{"id":48,"date":"2013-04-01T20:06:41","date_gmt":"2013-04-01T20:06:41","guid":{"rendered":"https:\/\/rugby.supersportschools.com\/maritzburg-college-150th-festival-day-1\/"},"modified":"2013-04-01T20:06:41","modified_gmt":"2013-04-01T20:06:41","slug":"maritzburg-college-150th-festival-day-1","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/?p=48","title":{"rendered":"Maritzburg College 150th Festival &#8211; Day 1"},"content":{"rendered":"<p><span style=\"color: #000000;\">Holy Saturday saw the opening of the Maritzburg College Festival which is part of the great school&#8217;s 150th birthday celebrations. There are two reports on each match, one in Afrikaans and one in English.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Wedstryd 1: Ho\u00ebrskool Noord-Kaap vs Jeppe High School for Boys<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Ho\u00ebrskool Noord-Kaap het sy huidiglike naam eers in 1987 gekry, die skool was voorheen bekend as Noord-Kaapland Technical College (1943-1975) en Commercial High School (1976). Die skool het tans meer as 1000 leerlinge en het al verskeie leerders gehad wat Suid-Afrika op junior vlak verteenwoordig het.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Jeppe High School for Boys is een van Johannesburg se oudste skole. Die skool se bekendste afrigter is 2007 W\u00eareldbeker wenner, Jake White, wat huidiglik in die Super Rugby reeks die Brumbies van Australi\u00eb afrig. Die skool het al vier Springbokke opgelewer in Des Sinclair, Wilf Rosenburg, James Dalton en Brent Moyle.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Voor die afskop het \u2018n ligte motre\u00ebn begin daal uit die lug uit net om seker te maak die veld is klam net voor die toernooi se afskop.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Jeppe het die wedstryd baie aanvallend begin en het na drie minute byna gaan druk, maar hantering het hul in die steek gelaat. Direk daarna het \u2018n Jeppe speler \u2018n rooi kaart ontvang vir \u2018n oortreding en dadelik is Jeppe op die agtervoet geplaas vir die res van die wedstryd.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Noord-Kaap het kort daarna verskeie fases op Jeppe se doellyn aanmekaar gesit. Die volgehoue druk het afbetaal en na nog \u2018n strafskop het die flank, L Dowie gaan druk met die losskakel, Guillermo Minnie wat verdoel het om aan Noord-Kaap \u2018n 7-0 voorsprong te gee.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Noord-Kaap het \u2018n strafskop gekry en besluit om vir die lynstaan te gaan. Die dryfmaalbeweging daarna was briljant en die ander flank, Nico Graaff het oorgeduik. Die doelskop mis en Noord-Kaap 12-0 voor.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Jeppe het na \u2018n goeie breukslag en vinnige spel sake nader aan mekaar gebring toe die linkervleuel, V Dlamini in die regter hoekie oorgeduik het om te druk. Die doelskop was mis. Noord-Kaap 12 \u2013 Jeppe 5<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Net voor halftyd was Noord-Kaap sterk op die aanval, maar die bal het los gespat en Jeppe se spoedige vleuel, S Nkosi, het dit opgeraap en 70m gehardloop om te druk. Die doelskop was mis en die telling halftyd: Noord-Kaap 12 \u2013 Jeppe 10.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Jeppe het die tweede helfte baie sterk begin en is beloon met twee strafskoppe wat die losskakel, B Faulds oorgeklits het om aan Jeppe \u2018n 12-16 voorsprong vroeg in die tweede helfte te gee.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Noord-Kaap het kort voor die einde \u2018n rat oorgeskakel en drie\u00eb deur die linkervleuel, H Clarke, en die agtsteman, G Holtshauzen, het die wedstryd buite Jeppe se bereik gesit. Eindtelling 24-16 in Noord-Kaap se guns.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Krediet moet egter gaan aan \u2018n 14-man Jeppe span wat sy man reg deur die wedstryd gestaan het.<\/span><\/p>\n<p><strong><span style=\"color: #000000;\">Deur Wim Pretorius<\/span><\/strong><br \/>\n<strong><span style=\"color: #000000;\">Report from Maritzburg College<\/span><\/strong><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Noord-Kaap beat a game Jeppe 24-16 after leading 12-10 at half-time<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Jeppe came back with immense courage from a 12-0 deficit in the first half to score two tries, although not dotting down nearer the poles on the second occasion when the opportunity was there cost them a possible conversion.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Jeppe outside centre Cameron Mngomezulu broke the gain line early but his offload to Sandile Sibande went awry. Then the Noord-Kaap juggernaut saw Lux Khoza rumble over for Guillermo Minnie to convert (7-0).<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Mngomezulu had another good run but slow ball was costing Jeppe. Referee Keith Wessels kept a tight rein on any indiscretions and Jeppe losing lock Andile Ngobo to a red card for head-butting at the first maul did not prevent a magnificent fightback.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">The strong Noord-Kaap school from Kimberley controlled the first quarter, dominating upfront and breaking the line with their surfeit of front-foot ball. Jeppe had their individual moments of brilliance but it was too disjointed to ensure early dominance.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">The second Noord-Kaap try came from a pushover, flaNoord-Kaap forward Nico Graaff coming up with the ball (12-0).<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Jeppe hit back for eighthman Denzil Hill to score a solid, driving try from a maul (12-5). Sibande got Jeppe\u2019s second touchdown for 12-10 at half-time.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">The Johannesburg lads\u2019 lethal backline set up two penalty goals for scrumhalf Dudley White-Sharpley to go into a 16-10 lead.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Noord-Kaap rallied and threw everything into the last quarter. Left wing Hilford Clarke dotted down at the corner flag with Luke Mason converting for Noord-Kaap to regain the lead (17-16) before number eight Gerhard Holtshauzen added another for good measure. Man-of the-match Mason converted to make the game safe (24-16).<\/span><\/p>\n<p><strong><span style=\"color: #000000;\">By Jonathan Cook<\/span><\/strong><br \/>\n<strong><span style=\"color: #000000;\">Wedstryd 2: Rondebosch Boys\u2019 High School vs KwaZulu-Natal Development, 61-0<\/span><\/strong><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Durban High School het onttrek uit die toernooi na die dood van een van hul belowende jong leerlinge wat oorlede is. Hulle is dus deur \u2018n KwaZulu-Natal Development XV vervang wat op letterlik oornag saamgestel is deur die organiseerder van die toernooi.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Rondebosch Boys High School het rugby eers as \u2018n onamptelike sport beoefen met sokker wat die hoofsport was. Rugby is 1906 vir die eerste keer amptelik ingestel toe die skool \u2018n span vir \u2018n o\/16 kompetisie ingeskryf het waar hulle teen onder andere SACS moes meeding. Oud-leerlinge sluit in Anton van Zyl (Stade Francais), Justin Melck (Saracens), Marcel Brache (Western Province), Nic Groom (Stormers) en Rayn Sm\u00efd (Western Province).<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Van die afskop af was dit eenrigting verkeer in die wedstryd met Rondebosch wat die bal van alle kante af gehardloop het. Die telling was binne 20 minute al 35-0 met drie\u00eb wat van oral af gere\u00ebn het.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Drie\u00eb deur die agtsteman en kaptein, R Melck, en die stut, A Aeby het die telling tot 42-0 teen halftyd gemaak met H Gibson wat \u2018n goeie dag ook met die skopskoen beleef het en verdoel het.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Rondebosch het die tweede helde begin soos wat hul die eerste heflde afgesluit het met \u2018n drie deur die buitesenter, M. Steel. Die losskakel, Gibson, het vanuit die hoek verdoel om die telling 49-0 te maak.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Direk na die afskop het die flank, R Jankielsohn gaan druk. Die doelskop was mis en die telling 54-0 vir Rondebosch.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Rondebosch het glad nie gaan l\u00ea nie en die vleuel C Martch het ongeraak deur gedraf om te gaan druk. Die drie is verdoel en die telling 61-0 vir Rondebosch. Dit was ook die eindtelling.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Dis \u2018n jammerte dat Durban High School moes onttrek, dit mag dalk die eensydigheid verminder het.<\/span><\/p>\n<p><strong><span style=\"color: #000000;\">Deur Wim Pretorius<\/span><\/strong><\/p>\n<p><strong><span style=\"color: #000000;\">Report from Maritzburg College<\/span><\/strong><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">The polished Rondebosch side, who won 64-0 after leading 42-0 at half-time, were simply too good for a brave KZN Development XV, who took the place of Durban High School (DHS) in the festival after the lads from the east coast suffered a meningitis tragedy that caused the death of a junior age-group player, medical advice resulting in the decision for the First XV to withdraw.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">No fewer than 10 tries were scored in the 64-0 win with seven converted by Hylton Gibson.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Rondebosch cut the gain line at will at times, despite some courageous tackling by the Development lads, while their scrum reigned supreme. Quickly recycled ball gave Rondebosch time and space with ball on the front foot and it allowed them to utilise their pacy backs out wide.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">In order of scoring the tries went to Robert Blake, Clyde Martch, Devon van Rensburg, Kyle Whyte, Graham Geldenhuys, Alan Eaby, Matthew Steel, Robert Jankielsohn, Martch and van Rensburg.<\/span><\/p>\n<p><strong><span style=\"color: #000000;\">By Jonathan Cook<\/span><\/strong><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Wedstryd 3: Afrikaanse Ho\u00ebr Seunskool (Affies) vs. Queen&#8217;s College, 27-13<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Die derde wedstryd by Maritzburg College se 150e feesviering Festival Afrikaanse Ho\u00ebr Seunskool (Affies) van Pretoria te staan gekom teen Queen&#8217;s College.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Affies wat as een van die gerekende rugby skole in Suid-Afrika geag word beskik oor groot diepte en stoot jaarliks meer as 10 oop spanne op die veld met die ouderdomsgroepe wat jaarliks tot ten minste G-spanne kan opvul. Oud-leerlinge sluit in Springbokke soos Fourie du Preez, Dean Greyling, Wynand Olivier en Pierre Spies.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Queen&#8217;s College is ook \u2018n skool wat al lank op die toneel is. Met sy stigting in 1858 het Queen&#8217;s College in 2008 sy 150e bestaansjaar herdenk. Die skool is aansienlik kleiner as Affies, met slegs 550 leerlinge. \u2018n Interessante opmerking wat gemaak kan word is dat Queen&#8217;s College se eerste span nie met \u2018n nommer 13 trui speel nie om respek te toon vir Victor Maitland, \u2018n oud-leerling wat in 1951 tragies oorlede is en die span se nommer 13 trui gedra het.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Affies het die wedstryd begin deur van die afskop af die bal te versprei en die spoedige vleuel, T Schmulian, het binne die eerste minuut gaan druk onder die pale. Die losskakel, M Van den Heever, het verdoel om die telling 7-0 te maak.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Die daaropvolgende paar minute het Affies in Queen&#8217;s se gebied geboer, maar kon nie afrond nie. Queen&#8217;s het eindelik uit hul eie halfgebied beweeg, maar \u2018n hanteringsfout het Affies se ster buitesenter, Jurie Linde, die kans gegee om \u2018n uitstekende individuele drie te druk waar hy byna deur die hele Queen&#8217;s span gehardloop het om in die hoekie oor te duik. Die doelskop was mis en die telling 12-0 vir Affies.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Affies het volgehou om druk op Queen&#8217;s se doellyn te plaas en na die bal weer deur die hande versprei is, het Jurie Linde sy tweede gaan druk. Die doelskop was mis en Affies 17-0 voor.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Van die afskop af het Queen&#8217;s op Affies se doelgebied druk geplaas en amper gaan druk na \u2018n skop van die losskakel afgejaag is, maar Affies het betyds herstel en \u2018n skrum afgestaan.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Queen&#8217;s het vir \u2018n hele paar minute in Affies se gebied geboer, maar die Wit Bulle se verdediging het Queen&#8217;s nie deurkom kans gegee nie en Affies is met \u2018n strafskop beloon om uit hul gebied te kom.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Die fluitjie het geblaas vir halftyd en Affies het gaan water skep met \u2018n 17-0 voorsprong.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Affies se losskakel, M Van den Heever het \u2018n geelkaart vroeg in die tweede helfte gekry en Queen&#8217;s het 3 punte met die skoen bygevoeg om die telling 17-3 te maak.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Dissipline het Affies begin kos en nog \u2018n strafskop het aan Queen&#8217;s die kans gegee om die telling 17-6 te maak.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Affies se hantering het hul ook in die steek begin laat en Queen&#8217;s het byna gaan druk na omgekeerde besit, maar Affies se verdediging het hul net voor die doellyn gestuit.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Affies se reuse slot, RG Snyman het \u2018n gaping in die middel van die veld gekry en 30meter gehardloop voor Queen&#8217;s se heelagter sy lyf op die spel geplaas het om hom te keer. Nog \u2018n kans wat Affies verbrou het.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">\u2018n Strafskop deur die skrumskakel, I van Zyl, het Affies se voorsprong vergroot na 20-6 met ongeveer 8 minute oor.<\/span><br \/>\n<span style=\"color: #000000;\">Affies het in die laaste paar minute baie druk op Queen&#8217;s geplaas en die stut, WP Eloff, het oorgeduik met van Zyl wat verdoel het om die telling 27-6 te maak.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Queen&#8217;s het het hul kans gebruik toe Affies nie \u2018n los bal kon hanteer nie en die skrumskakel, K Gibb, het gaan druk met S. Bolze wat verdoel het om die eindtelling 27-13 in Affies se guns te maak.<\/span><\/p>\n<p><strong><span style=\"color: #000000;\">Deur Wim Pretorius<\/span><\/strong><br \/>\n<strong><span style=\"color: #000000;\">Maritzburg College Report<\/span><\/strong><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">The slick Affies line-up opened the scoring early when right wing Thys van Wyk went over for nippy scrumhalf Ivan van Zyl to convert (7-0).<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">The Pretoria team scored again when Jurie Linde performed the ultimate inside-outside at speed to leave the Queen&#8217;s defence in tatters (12-0).<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Linde had an absolute blinder of a first half and knifed through for his second, a touchdown that Van Zyl slotted (17-0).<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Queen&#8217;s came back with a vengeance and nearly had a moment of joy when captain and pivot Simon Bolze charged down a clearance kick but was beaten by a whisker to the touchdown, the ball carried over by Affies.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">The outweighed Queen&#8217;s pack deserved a try but their backs were guilty of kicking away too much possession, while the Affies defence held when it mattered.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Fullback Eduan Keyter is a balanced runner with blistering pace, and along with man of the match Linde\u2019s side-stepping skills the quality Affies backline have potent weapons.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Turning around with a comfortable lead, Affies were in control but two well-struck penalties by captain Bolze brought the scores closer (17-6).<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">A feature of the match was the well-set scrums, with accomplished referee Kamal Rugbar slowing the packs down to allow the set-piece to go ahead unhindered without the irritating stop-start so frequent in the modern game.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">The Queen&#8217;s defence was far better in the second half, while the Affies cover saved their bacon in some desperate moments near the Pretoria lads\u2019 tryline. The Queenstown side can look back with regret at handling errors within five metres of touchdown territory.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Affies lock RG Snyman broke away from midfield but was brought down in what could have made the game safe with time to spare.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">But the pressure told and Van Zyl slotted a penalty before loosehead WP Eloff powered over and the trusty boot of the scrumhalf made the score 27-6. Queen&#8217;s never gave up and were rewarded when number nine Kewan Gibb went over. Bolze converted for the final score of 27-13.<\/span><\/p>\n<p><strong><span style=\"color: #000000;\">By Jonathan Cook<\/span><\/strong><br \/>\n<strong><span style=\"color: #000000;\">Wedstryd 4: Monument vs Dale, 39-21<\/span><\/strong><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Dale College beskik self oor \u2018n ryk geskiedenis waaraan sedert 1861, toe die skool ontstaan het, aangevul word. Die eerste rugby wedstryde is reeds in 1880 by die skool gespeel. Di\u00e9 skool het ook reeds sy merk op Springbokrugby gemaak met oud-leerlinge soos Bjorn Basson, Keegan Daniel en Bandise Maku wat al die Groen en Goud oor hul koppe getrek het.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Ho\u00ebrskool Monument is gestig in 1921 met sy eerste rugby wedstryd wat in dieselfde jaar plaasgevind het. Die skool het self verskeie Springbokke opgelewer, mees merkwaardigste oud-leerling is gewese Springbok-buitesenter, Jaque Fourie. Ander Springbokke sluit in Willem Alberts, Heinke van der Merwe en Jaco Taute.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Monument het van die afskop af aan die brand gelyk en byna dadelik gaan druk toe N. Swartz oorgeduik het. Die doelskop is verbrou en die telling was 5-0 vroeg vir Monnas. Dale het egter nader gekruip met \u2018n strafskop en binne 2 punte gekom met die telling op 5-3.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Swartz het kort na sy eerste drie na goeie hantering sy tweede gaan druk en die keer het die senter, G van der Walt verdoel om die telling na 12-3 te vergroot.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Dale se senter het egter sy span in die steek gelaat met \u2018n roekelose duikslag en het \u2018n rooikaart gekry as gevolg daarvan. Van der Walt het pale toe aangel\u00ea en verdoel om sy span 15-3 te laat voorloop.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Die stewige stut van Monnas, F. van Wyk, het gaan druk om die telling 22-3 te maak na die verdoelskop suksesvol was deur Van der Walt.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Monument het oortree en Dale het kans gekry om pale toe te mik. Die strafskop was suksesvol en die telling 22-6 in Monnas se guns.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Dale het nog \u2018n strafskop oorgeklits om die telling te laat krimp na 22-9 teen halftyd.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Die tweede helfte het afgeskop met Dale wat op die aanval was en twee strafskoppe gekry het, maar hul kon dit nie in punte omskep nie.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Monnas het druk op Dale se doellyn geplaas en die slot, R Herbst, het gaan druk. Die drie is nie verdoel nie. Monnas 27-9 aan die voortou.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Die heelagter van Monnas, A Reynolds, het \u2018n gaping geslaan en deurgehardloop vir \u2018n baie goeie drie, wat deur van der Walt verdoel is om die telling 34-9 vir Monnas te maak.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Dale het met 14 spelers op die veld, waarskynlik die drie van die wedstryd gaan druk, toe die buitesenter, A. Nompandana, 50m gehardloop het om te gaan druk. Doe doelskop was mis en die telling 34-14.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Monnas het dadelik terug geslaan en die linkervleuel, W Coete, het self \u2018n briljante drie gaan druk in die hoekie. Die doelskop is verbrou en die telling 39-14 vir Monnas.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Dale het goeie veggees getoon en nog \u2018n drie gaan druk toe die regtervleuel, L Mudsvova deur \u2018n gaping geglip het en gaan druk het. Die doelskop was suksesvol en die telling 39-21 vir Monnas. Die telling bly ook so tot die eindfluitjie.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Monnas het welverdiend en oortuigend gewen, maar krediet kan ook gaan aan \u2018n 14-man Dale span wat 65 minute \u2018n man kort was en steeds goed gedoen het.<\/span><\/p>\n<p><strong><span style=\"color: #000000;\">Deur Wim Pretorius<\/span><\/strong><br \/>\n<strong><span style=\"color: #000000;\">Maritzburg College Report<\/span><\/strong><br \/>\n<span style=\"color: #000000;\">The far bigger Monument side opened the scoring when tighthead Gunther Janse van Vuuren smashed through and it was immediately apparent that the outweighed but courageous Dale boys were going to find this match a handful.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Solid, controlled rugby saw Dale pull three points back when outside centre Sibahle Maxwane slotted a penalty (5-3). But Monnas\u2019 pressure was evident and Nico Swartz dotted down with Gerdus van der Walt adding the two points (12-3).<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">A dangerous tackle at the end of the first quarter saw Dale flyhalf Lindokuhle Kenene sent off and Dale down to 14 men for the duration. Van der Walt knocked over the penalty (15-3). Dale were not about to throw in the towel and hit back through Maxwane\u2019s penalty after good forward cohesion (15-6).<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Despite brave Dale tackling the pressure was immense at times and massive Monnas loosehead prop and man of the match Frans van Wyk bashed across the tryline for Van der Walt to convert (22-6). Dale came back with a penalty by the reliable Maxwane for 22-9 at half-time.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">The second half points-scoring opened when Monnas\u2019 \u201clighthouse\u201d lock crashed over (27-9) before fullback Abri Reynolds scythed through under the posts for Van der Walt to convert (34-9).<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">The crowd highlight was still to come, however, and it was the \u201cMaximum Man\u201d Maxwane who showed electrifying pace to dive over in the right-hand corner (34-14).<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Dale\u2019s improved performance at this point resulted in frustration for Monnas and they conceded a slew of penalties, but sanity prevailed for the Krugersdorp team when left wing Willem Cloete crossed the whitewash untouched (39-14).<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">However, Dale were not done yet and right wing Lloyd Mdzvova scored a beautiful try, which the irrepressible Maxwane converted for the final score (39-21).<\/span><\/p>\n<p><strong><span style=\"color: #000000;\">By Jonathan Cook<\/span><\/strong><br \/>\n<strong><span style=\"color: #000000;\">Wedstryd 5: Maritzburg College vs Grey High School (PE), 18-10<\/span><\/strong><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Die gasheerskool, Maritzburg College, is die oudste seunskool in KwaZulu Natal en soos die toernooi se naam aandui, is die jaar 150 jaar oud. Die skool het al 15 Springbokke opgelewer en dit sluit twee W\u00eareldbeker-losskakels in, naamlik die 1995 skepskop-held, Joel Stransky, asook 2007 losskakel, Butch James. Nog \u2018n Springbok-losskakel in Peter Grant is tans by die Stormers.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Grey High School is gestig in 1856 met die eerste rugby wedstryd wat in 1893 gespeel is. Die skool is naamgenote met die bekende en gerugte Grey College in Bloemfontein en het ook jaarlike derbys teen Grey (Bloem). Grey High het self ook \u2018n paar intesionale spelers opgelewer. In 2012 het oud-leerling JJ Engelbrecht vir die Springbokke uitgedraf en nog \u2018n bekende oud-leerling is Engeland se 2003 W\u00eareldbeker-wenner, Mike Catt.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Die wedtryd het begin met Grey High wat geweldige druk op Maritzburg geplaas het en na sewe minute kans gekry het om pale toe aan te l\u00ea. Die losskakel, K Vers het egter mis geskop en die telling was steeds 0-0. Maritzburg het gereeld besit weg geskop wat aan Grey High verskeie aanvalsgeleenthede gegee het.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Maritzburg het \u2018n goeie aanvalsgeleentheid benut en die regtervleuel, L Ngcobo het voet in die hoek gesit en in die hoekie gaan druk. Die doelskop was mis en die telling 5-0 vir die tuisspan.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Grey se losskakel, K Vers, het die telling laat krimp na 5-3 met \u2018n strafskop.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Maritzburg het kort daarna amper hul tweede drie gaan druk na goeie hardlooprugby, maar is by die kantlyn uitgevat.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Die res van die helde het albei spanne gedreig met belowende spel, maar albei spanne se hantering het hul in die steek gelaat.<\/span><br \/>\n<span style=\"color: #000000;\">Maritzburg het eerste in die tweede helfte punte aangeteken deur die buitesenter, M. Coetzee deur middel van \u2018n strafskop om Maritzburg se voorsprong na 8-3 te vergroot.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Vir die grootste deel van die tweede helfte kon spel gekenmerk word deur strafskoppe wat veral teen Grey High toegeken is.<\/span><br \/>\n<span style=\"color: #000000;\">Maritzburg het hul voorsprong na 11-3 vergroot na \u2018n goeie breukslag deur die buitesenter, Coetzee, en is met \u2018n strafskop beloon.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Grey High se dag het van sleg na slegter gegaan toe die heelagter nie \u2018n los bal kon optel nie en Maritzburg se vleuel, Ngcobo, het die bal opgeraap en sy tweede gaan druk met Coetzee wat verdoel het om die telling 18-3 vir die gasheerskool te maak.<\/span><br \/>\n<span style=\"color: #000000;\">Grey het egter so bietjie verlore aansien herwin net voor die eindfluitjie toe die plaasvervanger, B Cafu gaan druk het en Vers verdoel het om die eindtelling 18-10 te maak vir Maritzburg College.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Deur Wim Pretorius<\/span><\/p>\n<p><strong><span style=\"color: #000000;\">Maritzburg College Report<\/span><\/strong><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">This was an exceptionally evenly matched with both sides prepared to run the ball, although College was the smaller team.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Strong defence on both teams\u2019 part saw a series of massive hits in a first half where referee Andrew Nicholson awarded eight penalties against Grey and five against College.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Wrong options haunted both teams at times but the commitment and endeavour could not be faulted.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">The crowd exploded when College scored a fantastic try, the ball passing through several pairs of hands before right wing Lindo Ngcobo dived over at full-stretch in the corner (5-0).<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Grey hit back immediately with flyhalf Richie Bryant\u2019s penalty goal (5-3).<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">The pace of the game continued unabated and College left wing BJ Ngwenya was stopped near the corner before Grey mounted an attack through their backs, only for left wing Luca Dalla-Velha to be knocked into touch by Kelvin Elder, a textbook fullback tackle.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">College restored their five-point lead through a Marcell Coetzee penalty, the centre slotting under pressure (8-3).<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Grey were somewhat unlucky when flanker and captain CJ Vellerman came within a fingertip of nailing down a great chip-and-chase solo try.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">College were reduced to 13 players via two sin-bin yellow cards issued by Nicholson one minute apart as Grey threw everything at the red, black and white. The 13-player defence was simply heroic as Grey battered away, but Grey eschewed kicking at goal, the Port Elizabeth lads deciding they had left their place-kicking boots at home.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">College were playing with incredible heart in the face of a wave of Grey attacks before the home side turned the ball over, ran with it and man-of the-match Coetzee broke 50 metres before being pulled down. The resulting penalty saw the same player coolly stroke over the kick (11-3) with eight minutes left in a match played with Cup Final intensity.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">The cherry on top for home fans was when College broke away and lively winger Ngcobo scored under the posts for Coetzee to convert (18-3). Vellerman scored a consolation try at the death and scrumhalf Mathew Alborough converted for the final score (18-10).<\/span><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p><span style=\"color: #000000;\">Holy Saturday saw the opening of the Maritzburg College Festival which is part of the great school&#8217;s 150th birthday celebrations. There are two reports on each match, one in Afrikaans and one in English.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Wedstryd 1: Ho\u00ebrskool Noord-Kaap vs Jeppe High School for Boys<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Ho\u00ebrskool Noord-Kaap het sy huidiglike naam eers in 1987 gekry, die skool was voorheen bekend as Noord-Kaapland Technical College (1943-1975) en Commercial High School (1976). Die skool het tans meer as 1000 leerlinge en het al verskeie leerders gehad wat Suid-Afrika op junior vlak verteenwoordig het.<\/span><\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":47427,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[1],"tags":[],"class_list":["post-48","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-uncategorized"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/48","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=48"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/48\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/47427"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=48"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=48"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=48"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}