{"id":52042,"date":"2024-07-10T14:44:10","date_gmt":"2024-07-10T12:44:10","guid":{"rendered":"https:\/\/ssschoolsplus.co.za\/?p=52042"},"modified":"2024-07-10T14:44:10","modified_gmt":"2024-07-10T12:44:10","slug":"wie-gaan-koning-kraai-by-die-dstv-schools-netball-challenge","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/?p=52042","title":{"rendered":"Wie gaan koning kraai by die DStv Schools Netball Challenge?"},"content":{"rendered":"<p>&nbsp;<\/p>\n<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"alignleft size-medium wp-image-52044\" src=\"https:\/\/ssschoolsplus.co.za\/wp-content\/uploads\/2024\/07\/DSTV-Challenge-400x400.jpg\" alt=\"\" width=\"400\" height=\"400\" \/>Die netbalbane l\u00ea in afwagting vir die nasionale eindronde van die vierde DStv Schools Netball Challenge (DSNC) .<\/p>\n<p>By hierdie gesogte byeenkoms, wat by Ho\u00ebrskool Florida in Roodepoort aangebied word, gaan 48 kwalifiserende skole van regoor Suid-Afrika op 12 en 13 Julie saamtrek om mee te ding om die gesogte titel van die land se voorste o.19-netbalspanne.<\/p>\n<p>Die DSNC is daartoe verbind om gelyke geleenthede vir alle ho\u00ebrskole te bevorder, ongeag hul ligging. Met dit in gedagte word die kompetisie in twee strome verdeel: Botho vir stedelike skole en Ubuntu vir landelike skole. Derhalwe sal twee skole as die beste o.19-netbalspan gekroon word, een elk in die Botho- en Ubuntu-afdeling.<\/p>\n<p>Vanjaar se kompetisie het &#8216;n indrukwekkende registrasie van meer as 2 800 skole vanuit al nege provinsies meegebring, wat die groeiende gewildheid en mededingende gees van skolenetbal in die land onderstreep.<\/p>\n<p>Sedert die kompetisie in 2021 van stapel gestuur is, was daar reeds vyf wenners. Die Afrikaanse Ho\u00ebr Meisieskool Pretoria (Affies) is die verdedigende kampioene in die Botho-afdeling, nadat hulle Paarl Gimnasium verlede jaar met 25-18 verslaan het.<\/p>\n<p>Die Vrystaat se C&amp;N Sekond\u00eare Meisieskool Oranje, Potchefstroom Gimnasium en Ho\u00ebrskool KwaZakhele is die ander skole wat die trofee in di\u00e9 afdeling reeds gelig het.<\/p>\n<p>Die 2023 Ubuntu-wenner was Hlabi Secondary School, die enigste span wat die kompetisie meer as een keer gewen het. \u2018n Nuwe kampioen sal egter vanjaar gekroon word, aangesien Hlabi nie vanjaar se eindronde kon haal nie.<\/p>\n<p>Benewens Affies, wat ook vanjaar weer met die louere by die Absa Wildeklawer Sporttoernooi weggestap het, is Meisieskool Oranje van Bloemfontein, wat as naaswenners by bogenoemde toernooi gekroon was, n\u00f3g \u2018n groot aanspraakmaker op vanjaar se DSNC-titel. Oranje het vir Potchefstroom Gimnasium in 2022 as kampioen onttroon.<\/p>\n<p>N\u00f3g spanne om dop te hou is La Rochelle van die Paarl, wat as vanjaar se Wes-Kaap DStv Skolenetbal-uitdaagkampioen gekroon is nadat hulle Paarl Girls geklop het, en Ho\u00ebrskool Duineveld, wat vanjaar eerste in die Noord-Kaap ge\u00ebindig het.<\/p>\n<p>Tydens die poelfases sal elke skool mekaar een keer in hul onderskeie poel die stryd aans\u00ea en meeding om die top-twee posisies in hul stroom.<\/p>\n<p>Na die poelfases sal skole in hul strome gerangskik word. Die top-twee skole van beide die Ubuntu- en Botho-stroom sal deur elke poel na die uitspeelrondes deurdring.<\/p>\n<p>In die uitspeelwedstryde sal skole teen ander uit hul eie stroom meeding, met die doel om verder in die kompetisie te vorder. Die skole wat derde in elke stroom eindig, sal in &#8216;n uitspeelwedstryd meeding om hul finale posisies te bepaal.<\/p>\n<p>Poele:<br \/>\nPOEL A: Framesby, Ho\u00ebrskool Klerksdorp, Ben Vorster, Ki Twala, Khombindlela.<br \/>\nPOEL B: Affies, Die Brandwag (Uitenhage), Shayamoya, Lambalati, Kgapamadi.<br \/>\nPOEL C: Menlopark, Duineveld, Joe Slovo, Kwavusumuzi, Mamadibo.<br \/>\nPOEL D: Paarl Girls\u2019 High, Diamantveld, Ho\u00ebrskool Pietersburg, Bulelani, Sikhululekile.<br \/>\nPOEL E: Oranje, Garsfontein, Paarl Gimnasium, Hluvuka, Monwabisi.<br \/>\nPOEL F: Waterkloof, Jim Fouch\u00e9, La Rochelle, Saul Damon, Ntshuxeko.<br \/>\nPOEL G: Ho\u00ebrskool Rustenburg, Secunda, Moshate, Bardale, Ikaheng.<br \/>\nPOEL H: Potchefstroom Gimnasium, St Anne\u2019s DSG, Ho\u00ebrskool Nelspruit, Vosloorus, Manzomthombo<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>&nbsp; Die netbalbane l\u00ea in afwagting vir die nasionale eindronde van die vierde DStv Schools Netball Challenge (DSNC) . By hierdie gesogte byeenkoms, wat by Ho\u00ebrskool Florida in Roodepoort aangebied word, gaan 48 kwalifiserende skole van regoor Suid-Afrika op 12 en 13 Julie saamtrek om mee te ding om die gesogte titel van die land [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":8,"featured_media":52044,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[1],"tags":[],"class_list":["post-52042","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-uncategorized"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/52042","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/8"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=52042"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/52042\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/52044"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=52042"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=52042"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=52042"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}