{"id":52133,"date":"2024-07-11T17:24:46","date_gmt":"2024-07-11T15:24:46","guid":{"rendered":"https:\/\/ssschoolsplus.co.za\/?p=52133"},"modified":"2024-07-11T17:24:46","modified_gmt":"2024-07-11T15:24:46","slug":"ongedeerde-ligbron-pak-die-groot-moot","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/?p=52133","title":{"rendered":"Ongedeerde Ligbron pak die &#8220;Groot-Moot&#8221;"},"content":{"rendered":"<p><strong><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"alignleft size-medium wp-image-52179\" src=\"https:\/\/ssschoolsplus.co.za\/wp-content\/uploads\/2024\/07\/Ligbron-Rugby-400x239.jpg\" alt=\"\" width=\"400\" height=\"239\" \/>Ligbron Akademie<\/strong> sal sy immuniteit teen die beseringspook waardeer op die vooraand van &#8216;n uiters taai stryd wat in Pretoria wag.<\/p>\n<p>Volg al die aksie regstreeks op <strong>SuperSport Schools<\/strong> &#8211; <strong>(www.supersportschools)<\/strong><\/p>\n<p>Die span van Ermelo het ongedeerd afgekom van die skoolvakansie en onderskeie provinsiale weke, en kan derhalwe hul stryd teen <strong>Ho\u00ebrskool Oos-Moot<\/strong> in die <strong>SDC Noordvaal Cup<\/strong> se Plaat-afdeling Saterdag met &#8216;n volsterkte span aanpak.<\/p>\n<p>&#8220;Ons is gelukkig om geen beserings te h\u00ea nie; die seuns lyk almal goed na die vakansie,&#8221; het <strong>Herman Schlebusch<\/strong>, die Liggies se breier ges\u00ea. &#8220;Dis altyd moeilik om in die Moot te gaan speel, maar ons sien uit vir &#8216;n harde kragmeting wat voorl\u00ea.&#8221;<\/p>\n<p>Die Liggies is een van die min spanne in die afdeling wat die breek sonder enige beserings deurgemaak het, \u00e1l het hulle &#8216;n aantal verteenwoordigers by die onderskeie provinsiale weke gehad.<\/p>\n<p><strong>Anele Ngwemya<\/strong>, wat op heelagter vir die onoorwonne Pumas by die Cravenweek uitgedraf het, sal in die dieselfde posisie vir die Liggies in aksie en op sy gevaarlikste wees. <strong>Siyanda Dennison<\/strong>, wat ook in Krugersdorp diens gedoen, maak sy terugkeer op buitesenter.<\/p>\n<p><strong>Lethi Ngwenya<\/strong>, wat vir die Pumas by vanjaar se Akademieweek gespeel het, sluit by Dennison aan op binnesenter, terwyl <strong>Bandile Thanyekwayo<\/strong>, n\u00f3g &#8216;n Akademieweek-verteenwoordiger, die viertal gevaarmanne agterlangs op linkervleuel voltooi.<\/p>\n<p>Die Oosies, op hul beurt, is ietwat deur die beseringspook gery, maar verwelkom terselftertyd vir die sneller, <strong>Tapiwa Rwafa<\/strong>, terug op linkervleuel. Rwafa het die Blou Bulle se Akademieweek-span in Johannesburg verteenwoordig en aangedui dat hy ten volle van die besering, wat hom &#8216;n ruk op die krukkelys gehou het, herstel het. Sy tweestryd met Thanyekwayo beloof om vir heelwat opwinding te sorg.<\/p>\n<p>Voorlangs is daar asems opgehou oor die staatmaker, <strong>Deon Badenhorst<\/strong>, wat in die Oosies se laaste wedstryd met &#8216;n ontwrigde vinger die veld moes verlaat. Hy is egter in die Pretorianers se beginspan ingesluit vir Saterdag, wat die Liggie-afrigters regop sal laat sit.<\/p>\n<p>Oorkant die bult wag daar nog &#8216;n interessante stryd wanneer <strong>Ho\u00ebrskool Montana<\/strong> en <strong>Ho\u00ebrskool Zwartkop<\/strong> in Montana swaarde kruis. Die tuisspan het &#8216;n swaar eerste helfte in die kompetisie beleef, maar is vasberade om die Zwarries vir die volle 70 minute te toets.<\/p>\n<p>Die Monties het &#8216;n aantal veranderinge aangebring, met die insluiting van <strong>Dirk Coetzee<\/strong> en <strong>JF Venter<\/strong>, wat onderskeidelik op buite- en binnesenter diens doen. <strong>Daelen Ludick<\/strong> skuif na skrumskakel met <strong>Jacques Greyling<\/strong> wat sy plek in die nr. 10-trui opneem.<\/p>\n<p>Die Zwarries sal sonder hul puntemasjien en ervare linkervleuel, Denilson Metcalfe, vir di\u00e9 stryd moet klaarkom. Metcalfe word deur die blitsige <strong>Zulu Mona<\/strong> vervang.<\/p>\n<p>&#8220;Dit is altyd moeilik om weg te speel teen Montana, maar ons gaan bykans volsterkte in. Ek glo ons is gereed vir die volgende vyf wedstryde wat voorl\u00ea in die Plaat,&#8221; het <strong>David Gouws<\/strong>, die Zwarries se afrigter ges\u00ea.<\/p>\n<p><strong>Ho\u00ebr Tegniese Skool Middelburg<\/strong> mik om sy onoorwonne status in Klerksdorp voort te sit, waar die Rooi Bulle Saterdag teen <strong>Ho\u00ebrskool Klerksdorp<\/strong> te staan kom. Oopkantflank en kaptein, <strong>Toy Engelbrecht<\/strong>, en die res van sy pak sal oorgehaal wees om &#8216;n soliede platform te bied vir die agterlyn, met die uitstaande <strong>Johnny dos Santos<\/strong> op binnesenter, om op loop te sit.<\/p>\n<p><strong>Ho\u00ebrskool Kempton Park<\/strong> se paadjie raak nie makliker nie en hulle reis Saterdag na Middelburg om &#8216;n kookwater <strong>Matthew Abbey<\/strong> en <strong>Ho\u00ebrskool Middelburg<\/strong> die stryd aan te s\u00ea. Die Kempies sal die wedstryd moet wen om in die wedloop vir die uitspele te bly.<\/p>\n<p><strong>Die spanne:<\/strong><\/p>\n<p><strong>Oos-Moot t. Ligbron Akdemie om 12:30 in Pretoria<\/strong><\/p>\n<p><strong>Oos-Moot:<\/strong> 15 Franco O&#8217;Neal, 14 Nick Venter, 13 Drew Williams, 12 Dewron Aford, 11 Tapiwa Rwafa, 10 Ruwan Allen, 9 David Joubert, 8 Deon Badenhorst, 7 Wade Williams, 6 Bertus van Dyk, 5 Jaydon Botha, 4 Connor de Jager, 3 Christian Smith, 2 Jaydrian Jacobs, 1 Henry Meiring.<\/p>\n<p><strong>Ligbron Akademie:<\/strong> 15 Anele Ngwenya, 14 Neo Zwane, 13 Siyanda Dennison, 12 Lethi Ngwenya, 11 Bandile Thanjekwayo, 10 Divan van Jaarsveld, 9 Renier van Staden, 8 Janco Claasen, 7 Jurgens Bezuidenhout, 6 Tiaan Botha, 5 Jaco van Wyk, 4 Thamisanqa Lamula, 3 Devan Scheepers, 2 Marnus Marx, 1 Sabelo Nhlapo.<\/p>\n<p><strong>Ho\u00ebrskool Montana t. Ho\u00ebrskool Zwartkop om 12:25 in Pretoria<\/strong><\/p>\n<p><strong>Montana:<\/strong> 15 Marq de Villiers, 14 Ryan Nel, 13 Dirk Coetzee, 12 JF Venter, 11 Keagan van der Merwe, 10 Jacques Greyling, 9 Daelin Ludick, 8 Devan van der Merwe, 7 Justin Herbst, 6 Dieter Scheepers, 5 Kyle Bronkhorst, 4 Martin Venter, 3 Ruan Louw, 2 Luhan Theunissen, 1 Marinus Oberholzer.<\/p>\n<p><strong>Zwartkop:<\/strong> 15 Justin Julies, 14 Denilson Metcalfe, 13 Kyle Blinaut, 12 Luan Williams, 11 Milton Naude, 10 Luhardt Booyens, 9 Neil Gous, 8 Brian Smith, 7 Leonard Lotriet, 6 Adriaan Janse van Vuuren, 5 Logan Knott, 4 Ettiene van Niekerk, 3 Brogan Ackerman, 2 Dirco la Marque, 1 Julian Lubbe.<\/p>\n<p><strong>Ander wedstryde:\u00a0<\/strong><\/p>\n<p><strong>Ho\u00ebrskool Klerksdorp t. Ho\u00ebr Tegniese Skool Middelburg om 12:00 in Klerksdorp<\/strong><\/p>\n<p><strong>Ho\u00ebrskool Klerksdorp:<\/strong> 15 Cohan Witbooi, 14 Winton Abrahams, 13 Asif Sumara, 12 Dewald Labuschagne, 11 Louis Vorster, 10 Deacon Loots, 9 Jared van Staden, 8 GJ Steenberg, 7 Bokamoso Mabeleng, 6 Tiaan Koen, 5 Heinrich Hovener, 4 Abrie Esterhuizen, 3 Liam Pretorius, 2 Janu du Wet, 1 De Wet le Roux.<\/p>\n<p><strong>HTS Middelburg:<\/strong> 15 Jaque Stassen, 14 WJ Enslin, 13 Luhan Graaf, 12 Johnny dos Santos, 11 CJ Muller, 10 Gerry Gendall, 9 Ruben Erasmus, 8 Tertius Bezuidenhout, 7 Kayden Wessels, 6 Toy Engelbrecht, 5 Sam Ndwandwe, 4 Janco Aucamp, 3 Kagiso Gumbi, 2 Hanru Terblanche, 1 Dirk du Plooy.<\/p>\n<p><strong>Ho\u00ebrskool Middelburg t. Ho\u00ebrskool Kempton Park in Middelburg<\/strong><\/p>\n<p><strong>Hoerskool Middelburg:<\/strong> 15 Andile Mahlangu, 14 Kefilwe Phamotse, 13 Eckard Marx, 12 Lungelo Maseko, 11 Sihle Mkhatshwa, 10 Matthew Abbey, 9 Keabetswe Nkgadema, 8 Jabu Mathebule, 7 Khensani Buthelezi, 6 CW Hanekom, 5 Enrico Thompsom, 4 Rogan van der Walt, 3 Wandisa Mthombeni, 2 Roux Grobler, 1 Wian Olwagen.<\/p>\n<p><strong>Ho\u00ebrskool Kempton Park:<\/strong> 15 Joshua Meyer, 14 Ettienne Stroebel, 13 Tian Aucamp, 12 Tiaan Delport, 11 Christiaan Kloppers, 10 Stian de Villiers, 9 Ryan Smith, 8 Armand le Roux, 7 JP Barnard, 6 Eric Steele, 5 Lourens van der Merwe, 4 Louis Mouton, 3 Zander Luckay, 2 Deon Mulligan, 1 Aiden Nepgen.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Ligbron Akademie sal sy immuniteit teen die beseringspook waardeer op die vooraand van &#8216;n uiters taai stryd wat in Pretoria wag. Volg al die aksie regstreeks op SuperSport Schools &#8211; (www.supersportschools) Die span van Ermelo het ongedeerd afgekom van die skoolvakansie en onderskeie provinsiale weke, en kan derhalwe hul stryd teen Ho\u00ebrskool Oos-Moot in die [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":6,"featured_media":52179,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[1],"tags":[],"class_list":["post-52133","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-uncategorized"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/52133","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/6"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=52133"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/52133\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=52133"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=52133"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=52133"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}