{"id":52138,"date":"2024-07-12T09:23:07","date_gmt":"2024-07-12T07:23:07","guid":{"rendered":"https:\/\/ssschoolsplus.co.za\/?p=52138"},"modified":"2024-07-12T09:23:07","modified_gmt":"2024-07-12T07:23:07","slug":"hugies-hand-wil-terugkeer-na-die-wenpad","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/?p=52138","title":{"rendered":"Hugies, Hand wil terugkeer na die wenpad"},"content":{"rendered":"<figure id=\"attachment_39337\" aria-describedby=\"caption-attachment-39337\" style=\"width: 400px\" class=\"wp-caption alignleft\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"wp-image-39337 size-medium\" src=\"https:\/\/ssschoolsplus.co.za\/wp-content\/uploads\/2024\/03\/WhatsApp-Image-2024-03-25-at-18.32.49-400x262.jpeg\" alt=\"\" width=\"400\" height=\"262\" \/><figcaption id=\"caption-attachment-39337\" class=\"wp-caption-text\">FOTO: Marius Nortje<\/figcaption><\/figure>\n<p>Die Liggies kan hul hande vol h\u00ea wanneer <strong>Ho\u00ebrskool Hugenote<\/strong> van<strong> Springs<\/strong> Saterdag in Lichtenburg kom besoek afl\u00ea.<\/p>\n<p>Beleef al die aksie regstreeks op <strong>SuperSport Schools<\/strong> &#8211; <strong>(www.supersportschools.com)<\/strong><\/p>\n<p>Die Hugies se kookwaterflank en kaptein, <strong>Tyron Hand<\/strong>, en sy span sal weer op alle silinders wil vuur wanneer hulle hierdie naweek weg teen Ho\u00ebrskool Lichtenburg te staan kom in die <strong>SDC Noordvaal Cup<\/strong> se Skild-afdeling.<\/p>\n<p>Hand was een van slegs &#8216;n handjievol spelers van buite Ho\u00ebrskool Dr. EG Jansen wat onlangs vir die Valke by vanjaar se Cravenweek verteenwoordig het.<\/p>\n<p>Die span van Springs het kort voor die skoolvakansie hul eerste nederlaag van die reeks, asook die jaar, gely toe hulle met 7-36 die onderspit teen Ho\u00ebrskool Wesvalia in Klerksdorp gedelf het. Hierdie naweek bied dus &#8216;n nuwe uitdaging en die Hugies is terde\u00eb bewus daarvan dat hulle hard sal moet werk vir &#8216;n sege oor Lichtenburg.<\/p>\n<p>Die besoekers het goeie nuus ontvang met hul staatmaker op regtervleuel, <strong>Ruan van Biljon<\/strong>, wat terugkeer tot die beginspan, terwyl Hand se regterhandman, <strong>Hendrik Eybers<\/strong>, die Akadmieweek ongedeerd deurgemaak het en ook sy posisie op agtsteman inneem.<\/p>\n<p>Die Liggies se hoofbreier, <strong>Michael Bondesio<\/strong>, slaak op sy beurt ook &#8216;n sug van verligting aangesien sy span se verteenwoordigers by die onderskeie provinsiale weke, nes die Hugies s&#8217;n, ongedeerd teruggekeer het.<\/p>\n<p>Slegs die binnesenter, <strong>Benre Pollard<\/strong>, bevind homself nog op die krukkelys en is vir &#8216;n onbekende tydperk buite aksie, met die bevoegde, <strong>Oratile Sekoto<\/strong>, wat hom vervang.<\/p>\n<p>&#8220;Ons het herlaai en die fokus verskuif na die volgende drie wedstryde, aangesien dit \u00e1l drie tuis is. Ons hou by dit wat vir ons werk,&#8221; het Bondesio vandeesweek uitgelig.<\/p>\n<p>In Heidelberg behoort die skote behoorlik te klap wanneer <strong>Heidelberg Volkskool<\/strong> vir <strong>Ho\u00ebrskool Die Anker<\/strong>, van Brakpan, verwelkom. Albei spanne se fisieke spelpeil dui daarop dat daar &#8216;n klompie seer lywe teen die eindfluitjie sal wees.<\/p>\n<p>Die Volkies se Cravenweek-losskakel, <strong>Kayle Venter<\/strong>, sal hoop dat sy voorspelers vroeg reeds die oorhand kan bewerkstellig, wat hom sal in staat stel om die vlugvoetige <strong>Kevin Oormeyer<\/strong> die nodige spasie te gun om die Die Anker se verdedigers te fnuik. Oormeyer draf Saterdag op regtervleuel uit, met <strong>Marco Botha <\/strong>op buitesenter.<\/p>\n<p>Die Anker verwelkom nie minder nie as drie van sy beseerdes terug. <strong>Danie Smit<\/strong> keer terug in die nr. 10-trui, terwyl buitesenter, <strong>Sean Schoeman<\/strong>, en linkervleuel, <strong>Jonathan Jordaan<\/strong>, ook weer in aksie sal wees.<\/p>\n<p>In Secunda wag &#8216;n opdraande stryd op die Buffels van <strong>Ho\u00ebrskool Ben Vorster<\/strong> wanneer die Tzaneeners met die tuisspan, <strong>Ho\u00ebrskool Secunda<\/strong>, swaarde kruis.<\/p>\n<p>Die vername uitdaging sal wees om die tuisspan se middeveld aan bande te l\u00ea. Secunda se buitesenter, <strong>Ryan Erasmus<\/strong>, het &#8216;n uitstekende Cravenweek vir die onoorwonne Pumas beleef en was ver\u00e1l in &#8216;n verwoestende bui teen die Westelike Provinsie se XV-tal.<\/p>\n<p><strong>Ho\u00ebrskool Jeugland<\/strong> durf die lang pad van Kempton Park aan om vir <strong>Ho\u00ebrskool Pietersburg<\/strong> in Limpopo se hoofstad aan te durf. Dit behoort self &#8216;n fisieke stryd af te gee tussen die twee pakke voorspelers.<\/p>\n<p>Die tuisspan se ervare buitesenter, <strong>Hanno van Zyl<\/strong>, sal wil voortbou op sy belowende spelpeil. Van Zyl was een van die uitblinkers vir die teleurstellende Limpopo Blou Bulle by die Cravenweek in Krugersdorp.<\/p>\n<p><strong>Die spanne:\u00a0<\/strong><\/p>\n<p><strong>Ho\u00ebrskool Lichtenburg vs Hugenote van Springs om 13:20 in Lichtenburg<\/strong><\/p>\n<p><strong>Ho\u00ebrskool Lichtenburg:<\/strong> 15 Luan Snyman, 14 Lukie Benson, 13 Dundre Dempers, 12 Oratile Sekoto, 11 Rea Motsusi, 10 Albert Joubert, 8 Abrie Coetzee, 7 Tiaan Booysen, 6 Kgolagano Legodi, 5 John Kleynhans, 4 GJ Malan, 3 JJ Jonker, 2 Juan van Rhyn, 1 Donovan Rosato.<\/p>\n<p><strong>Hugenote (Springs):<\/strong> 15 George Lucas, 14 Ruan van Biljon, 13 Vian van Dyk, 12 Dylan Nel, 11 Musa Mahlangu, 10 Corne Pretorius, 9 Thanyani Mokiri, 8 Hendrik Eybers, 7 Tyron Hand, 6 Arne Marais, 5 Xavier Ungerer, 4 Anthony Smith, 3 Henre Oosthuizen, 2 Luan Pretorius, 1 Franko Neuhoff.<\/p>\n<p><strong>Heidelberg Volkskool t. Die Anker om 12:20 in Heidelberg<\/strong><\/p>\n<p><strong>Heidelberg Volkskool:<\/strong> 15 Theuns van der Merwe, 14 Kevin Oormeyer, 13 Marco Botha, 12 Dean Last, 11 Tiaan Holloway, 10 Kayle Venter, 9 Hein Oelofse, 8 Joshua Munro, 7 Daniel Monro, 6 Pedrie Roets, 5 Christopher Makgongoane, 4 Fourie Jacobs, 3 Botshelo Motsepe, 2 Janco Coetzer, 1 Samukelo Mgwenya.<\/p>\n<p><strong>Die Anker: <\/strong>15 Paul Schutte, 14 Xavier Erasmus, 13 Sean Schoeman, 12 Brandon Crous, 11 Jonathan Jordaan, 10 Danie Smit, 9 Troy Joubert, 8 Ruben Herbst, 7 Xander Fraser, 6 Duvan Booyens, 5 Brendan van Lutterveld, 4 Branden Sauerman, 3 Damian Boshoff, 2 Siya Shongwe, 1 Zander Nell.<\/p>\n<p><strong>Ho\u00ebrskool Secunda t. Ben Vorster om 13:10 in Secunda<\/strong><\/p>\n<p><strong>Ho\u00ebrskool Secunda:<\/strong> 15 Damian de Beer, 14 Martin Pretorius, 13 Ryan Erasmus, 12 Bismarck Jansen, 11 Brink La Grange, 10 EJ Venter, 9 Jarno Haarhoff, 8 Bakkies Bezuidenhout, 7 Zander Scheepers, 6 Zander van der Merwe, 5 Renier Combrink, 4 Zac Loock, 3 Stefan Bezuidenhout, 2 Rico Schoeman, 1 Nathan Erasmus.<\/p>\n<p><strong>Ben Vorster<\/strong> <strong>(moontlik):<\/strong> 15 Caleb Mokgalaotse, 14 Migel Makhubipetsi, 13 Tihandre Reyneke, 12 Aza Mabe, 11 Damian Bye, 10 Pontsho Selowa, 9 Stiaan du Randt, 8 Ewald Kirstein, 7 Joshua van der Mescht, 6 Chifu Banda, 5 Ben Mashele, 4 Raluano Ramano, 3 Makondolele Musekene, 2 Christopher Janse van Vuuren, 1 Thabang Nkuna.<\/p>\n<p><strong>Ho\u00ebrskool Pietersburg t. Ho\u00ebrskool Jeugland in Pietersburg<\/strong><\/p>\n<p><strong>Ho\u00ebrskool Pietersburg (moontlik): <\/strong>15 Celliers van der Merwe, 14 Lerish Duba, 13 Hanno van Zyl, 12 Siya Mahlangu, 11 Brydan Retief, 10 Vincent Luckhoff, 9 Divan Brown, 8 Hardus Otto, 7 Tiaan Vermeulen, 6 Keegan Baker, 5 Juan Jansen van Vuuren, 4 Etienne van Jaarsveldt, 3 Elardus Erasmus, 2 JP Moster, 1 Floris Venter.<\/p>\n<p><strong>Jeugland:\u00a0<\/strong>15 Thando Ngomane, 14 Lehlonolo Somo, 13 Sinenhlanhla Ndlovu, 12 Alec Mohlala, 11 Oregopotse Shilubane, 10 King Agbonzo, 9 Kenneth Morka, 8 Jaden Kleyn, 7 Joseph Ngomo-Ngomo, 6 Letlala Relebohile, 5 Shamma Nsenda, 4 Sharon Nsenda, 3 Khumo Maime, 2 Siyanda Mbanjwa, 1 Lesego Moitse.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Liggies kan hul hande vol h\u00ea wanneer Ho\u00ebrskool Hugenote van Springs Saterdag in Lichtenburg kom besoek afl\u00ea. Beleef al die aksie regstreeks op SuperSport Schools &#8211; (www.supersportschools.com) Die Hugies se kookwaterflank en kaptein, Tyron Hand, en sy span sal weer op alle silinders wil vuur wanneer hulle hierdie naweek weg teen Ho\u00ebrskool Lichtenburg te [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":6,"featured_media":40321,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[1],"tags":[],"class_list":["post-52138","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-uncategorized"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/52138","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/6"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=52138"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/52138\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=52138"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=52138"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=52138"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}