{"id":52326,"date":"2024-07-12T10:00:30","date_gmt":"2024-07-12T08:00:30","guid":{"rendered":"https:\/\/ssschoolsplus.co.za\/?p=52326"},"modified":"2024-07-12T10:00:30","modified_gmt":"2024-07-12T08:00:30","slug":"dstv-challenge-waterkloof-veg-tot-die-einde","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/?p=52326","title":{"rendered":"DStv Challenge: Waterkloof veg tot die einde"},"content":{"rendered":"<p>&nbsp;<\/p>\n<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"alignleft size-medium wp-image-52328\" src=\"https:\/\/ssschoolsplus.co.za\/wp-content\/uploads\/2024\/07\/DSTC-Challenge-Waterkloof-400x300.jpg\" alt=\"\" width=\"400\" height=\"300\" \/><\/p>\n<p>Waterkloof se eerste span het hulle seisoen stadig begin, met \u2018n paar nederlae en die eerste span wat gesukkel het om aan die gang te kom.<\/p>\n<p>Heelwat mense het die span afgeskryf maar die afrigters het bly vertrou, en geweet waartoe die spelers in staat is. Hulle het geglo dat as die spelers beter saamwerk as &#8216;n eenheid, hulle oor die vermo\u00eb beskik om te presteer.<\/p>\n<p>Waterkloof moes in hul liga in die top-drie eindig, wat hulle nie reggekry het nie, maar by Tshwane-uitspele het hulle tweede gekom. By die Gauteng-kampioenskap moes hulle die top-vier haal om deur te dring na die DStv Schools Netball Challenge, en dit het hulle inderdaad vermag.<\/p>\n<p>Die spelers het besef daar is verwagtinge van hulle om beter te vaar, hulle het harder begin werk en ook besef dat die verwagtinge nie onrealisties is omdat hulle dit in hulle het.<\/p>\n<p>Die seisoen het begin draai en die span het hul eie geluk bewerkstellig deur vir Garsfontein te klop met een punt by die Tshwane-uitspele, en met brons te eindig. Dit het hulle in \u2018n poel geplaas wat dit moontlik maak om goed te doen.<\/p>\n<p>Waterkloof, soos enige ander span by die DStv Challenge, sal graag met \u2018n medalje wil wegstap. Alles hang af van hoe die spelers elke wedstryd benader, wanneer hulle moeg raak en wanneer hulle op hul beste gaan speel. Hulle sal tevrede wees om in die top-ses te eindig.<\/p>\n<p>In hulle poel is dit Paarl Girls High wat die strafste kompetisie behoort te bied, en dit is &#8216;n kragmeting waar elke speler meer as 100% sal moet insit.<\/p>\n<p>Daar is drie spelers in die span wat al heelwat wedstryde gespeel het vir die eerstes, naamlik Mia van der Berg (169 wedstryde, 2022-24), Amor\u00e9 Pretorius (105, 2023-24) en Zoey Smit (109, 2022-24).<\/p>\n<p>Die afrigtingspan bestaan uit Lizel van der Walt (hoofafrigter) en\u00a0Marlize Smit (ho\u00eb-prestasie bestuurder).<\/p>\n<p>Die eerste span: Liz\u00e9 Mosterd, Shi\u00e0ne Fouch\u00e9, Tian\u00e9 de Witt, Leah Viljoen, Juan\u00e9 Kruger, Mia van den Berg, Charn\u00e9 Venter, Zoey Smit, Elzen\u00e9 Adendorf.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>&nbsp; Waterkloof se eerste span het hulle seisoen stadig begin, met \u2018n paar nederlae en die eerste span wat gesukkel het om aan die gang te kom. Heelwat mense het die span afgeskryf maar die afrigters het bly vertrou, en geweet waartoe die spelers in staat is. Hulle het geglo dat as die spelers beter [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":52328,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[1],"tags":[],"class_list":["post-52326","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-uncategorized"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/52326","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=52326"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/52326\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=52326"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=52326"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=52326"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}