{"id":52525,"date":"2024-07-14T07:33:28","date_gmt":"2024-07-14T05:33:28","guid":{"rendered":"https:\/\/ssschoolsplus.co.za\/?p=52525"},"modified":"2024-07-14T07:33:28","modified_gmt":"2024-07-14T05:33:28","slug":"rhinos-sorg-vir-skok-teen-garsfontein-jeppe-weer-monnas-se-baas","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/?p=52525","title":{"rendered":"Rhinos sorg vir skok teen Garsfontein, Jeppe weer Monnas se baas"},"content":{"rendered":"<figure id=\"attachment_52527\" aria-describedby=\"caption-attachment-52527\" style=\"width: 400px\" class=\"wp-caption alignleft\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"size-medium wp-image-52527\" src=\"https:\/\/ssschoolsplus.co.za\/wp-content\/uploads\/2024\/07\/DK-20240713_06601-400x267.jpg\" alt=\"\" width=\"400\" height=\"267\" \/><figcaption id=\"caption-attachment-52527\" class=\"wp-caption-text\">ANDR\u00c9 SMIT (met bal), slot van die Ho\u00ebrskool Nelspruit se Rhinos, storm hier op Garsfontein se Luan Ferreira (links) en Ruan Enslin (links) in die twee spanne se wedstryd in die SDC Noordvaal Cup in Mbombela af. Die Rhinos het die kragmeting met 30-29 gewen om vir die eerste keer sedert 2014 die Turkoois Bere te verslaan. FOTO: Dirk Kotze<\/figcaption><\/figure>\n<p>LEPHALALE. \u2013 Die Ho\u00ebrskool Nelspruit se Rhinos het vir die grootste opskudding van die naweek gesorg toe hy vir Garsfontein met 30-29 in Mbombela uitoorl\u00ea het.<\/p>\n<p>Die Rhinos het teen rustyd \u2018n voorsprong van 16-0 opgebou met sy losskakel, Theuns Meyer, wat met sy skopskoen die telbord aan die rol gehou het. Dit was die eerste keer sedert die Beeldtrofee van 2014 se eindstryd wat die Rhinos daarin kon slaag om die Turkoois Bere om te dop.<\/p>\n<p>In \u2018n senutergende wedstryd waarin Waterkloof en Helpmekaar nie minder as drie keer in die laaste ses minute die voortou verwissel het, was die Klofies uiteindelik danksy \u2018n onderskepdrie deur die linkervleuel, Malcolm George, met 31-29 baas.<\/p>\n<p>Albei spanne se heelagters, Tiaan le Roux (Helpmekaar) en Ronan Bastiaanse (Waterkloof), was vuurwarm.<\/p>\n<p>Jeppe het vir die tweede jaar in \u2018n ry vir Monument (47-31) kaf gedraf.<\/p>\n<p>Die Ho\u00ebrskool Ellisras het op sy tuisveld in Lephalale sy titel as kampioen van Groep 2 in die Limpopo-liga met \u2018n oorwining van 27-19 oor Ben Viljoen van Groblersdal suksesvol verdedig.<\/p>\n<p>Die kampioen se se haker, Hanno Kay, en agtsteman, Funi Simba, was die groot dorings in die besoekers se vlees. Die twee se werksverrigting op die aanval sowel as verdediging het aan hul span die deurslag gegee.<\/p>\n<p>Die Rassies sal nou teen Rob Ferreira van Witrivier in die uitspeelrondes van die SDC Noordvaal Cup te staan kom.<\/p>\n<p>Die verdedigende kampioen van die streekkompetisie, Midstream College, het vir die vierde keer die titel as kampioen van die Blou Bulle verower. Hy het vir HTS John Vorster met 39-19 in die eindstryd geklop.<\/p>\n<p>Oosterlig is die nuwe Valke-kampioen nah y vir Hans Moore met 25-24 getroef het.<\/p>\n<p>Framesby het in Gqeberha vir die derde agtereenvolgende keer daarin geslaag om vir Grey High School om te dop. Hy het met 19-17 as oorwinnaars van die veld gestap.<\/p>\n<p>In die Wesgrow-reeks kan niemand meer vir Diamantveld ontroon as kampioen nie. Die agtsteman, Jayden de Klerk, was uitstaande in die span se oorwinning van 45-7 oor Goudveld-Ho\u00ebrskool.<\/p>\n<p>Die Ho\u00ebrskool Trio het ook vir \u2018n verrassing gesorg deur op sy tuisveld in Kroonstad vir Jim Fouch\u00e9 met 28-26 te klop.<\/p>\n<p><strong>Al die uitslae:\u00a0<\/strong><\/p>\n<p><strong>SDC NOORDVAAL CUP <\/strong><\/p>\n<p><strong>Groep 1 <\/strong><\/p>\n<p><strong>Beker:<\/strong> Ho\u00ebrskool Nelspruit 30, Garsfontein 29; EG Jansen 62, Menlopark 22; Noordheuwel 31, Marais Viljoen 24; Waterkloof 31, Helpmekaar 29. <strong>Plaat:<\/strong> Ho\u00ebrskool Middelburg 40, Kempton Park 7; Ho\u00ebrskool Klerksdorp 23, HTS Middelburg 14; Ligbron Akademie 50, Oos-Moot 41; Montana 15, Zwartkop 14. <strong>Skild:<\/strong> Ben Vorster 25, Secunda 20; Licthenburg 27, Hugenote (Springs) 14; Jeugland 27; Ho\u00ebrskool Pietersburg 24; Die Anker 32, Heidelberg Volkskool 29. <strong>Bowl:<\/strong> Potchefstroom Gimnasium 29, Merensky 24; Eldoraigne 44, Potchefstroom Volkskool 27; Randburg 21, Dr. Malan 18; Ho\u00ebrskool Alberton 29, Wagpos 19.<\/p>\n<p><strong>Groep 2 <\/strong><\/p>\n<p><strong>Blou Bulle:<\/strong> Midstream College 39, HTS John Vorster 19; <strong>Limpopo:<\/strong> Ellisras 27, Ben Viljoen 19. <strong>Valke:<\/strong> Oosterlig 25, Hans Moore 24.<\/p>\n<p><strong>Groep 3 <\/strong><\/p>\n<p><strong>Blou Bulle:<\/strong> Die Wilgers 26, Erasmus 7. <strong>Pumas:<\/strong> Bergvlam 36, Standerton 32. <strong>Valke:<\/strong> Stoffberg 25, John Vorster (Nigel) 6.<\/p>\n<p><strong>Groep 4 <\/strong><strong>\u00a0<\/strong><\/p>\n<p><strong>Goue Leeus:<\/strong> Bekker 47, Carletonville 5. <strong>Valke: <\/strong>Elspark 21, Parys 14.<\/p>\n<p><strong>Groep 5<\/strong><\/p>\n<p><strong>Valke:<\/strong> Heilbron 34, Johan Jurgens 19.<\/p>\n<p><strong>NOORDVAAL<\/strong><\/p>\n<p>King Edward VII 18, Pretoria Boys\u2019 High 23; Jeppe 47, Monument 31; Ho\u00ebrskool Rustenburg 27, Glenwood 24; Affies 39, Maritzburg College 37; Northcliff 20, Dinamika 10.<\/p>\n<p><strong>OOS-KAAP <\/strong><\/p>\n<p>Framesby 19, Grey High School 17; St Andrew\u2019s College 42, Marlow Landbou 14; Selborne College 29, Hudson Park 23; Ithembelihle 33, Humansdorp Sekond\u00ear 23; Queen\u2019s College 48, Ooskus Gimnasium 17; Kingswood College 27, Nico Malan 15; Pearson 17, Graeme College 14; Die Brandwag 38, Muir College 13.<\/p>\n<p><strong>VRYSTAAT\/GRIEKWAS <\/strong><\/p>\n<p>Witteberg 35, Fichardtpark 15; Voortrekker (Bethlehem) 59, Sentraal 12; Diamantveld 45, Goudveld-Ho\u00ebrskool 7; Ho\u00ebrskool Trio 28, Jim Fouch\u00e9 26; Duineveld 32, Landboudal 24; Wilgerivier 62, Bothaville 7; Wessel Maree 24, Hoopstad 19; Curro Kathu 31, Postmasburg 12; St Andrews 50, Sand du Plessis 0; Ficksburg 12, Retief 10; Vrede 15, Paul Erasmus 9; Douglas 13, Hartswater 10.<\/p>\n<p><strong>WES-KAAP <\/strong><\/p>\n<p>SACS 27, Ho\u00ebrskool Bellville 10; Bredasdorp 40, Ho\u00ebrskool Langenhoven 3; Bosmansdam 24, Monument Park 20; HTS Drostdy 41, Hopefield 5.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>LEPHALALE. \u2013 Die Ho\u00ebrskool Nelspruit se Rhinos het vir die grootste opskudding van die naweek gesorg toe hy vir Garsfontein met 30-29 in Mbombela uitoorl\u00ea het. Die Rhinos het teen rustyd \u2018n voorsprong van 16-0 opgebou met sy losskakel, Theuns Meyer, wat met sy skopskoen die telbord aan die rol gehou het. Dit was die [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":52527,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[1],"tags":[],"class_list":["post-52525","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-uncategorized"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/52525","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=52525"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/52525\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=52525"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=52525"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=52525"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}