{"id":52542,"date":"2024-07-14T15:23:32","date_gmt":"2024-07-14T13:23:32","guid":{"rendered":"https:\/\/ssschoolsplus.co.za\/?p=52542"},"modified":"2024-07-14T15:23:32","modified_gmt":"2024-07-14T13:23:32","slug":"prinse-van-potch-baas-in-die-bulkraal","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/?p=52542","title":{"rendered":"Prinse van Potch baas in die Bulkraal"},"content":{"rendered":"<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"alignleft size-medium wp-image-52555\" src=\"https:\/\/ssschoolsplus.co.za\/wp-content\/uploads\/2024\/07\/Gimmies-rugby-3-400x267.jpg\" alt=\"\" width=\"400\" height=\"267\" \/>Die heen-en-weer rit van bykans nege uur wat <strong>Potchefstroom Gimnasium<\/strong> na Tzaneen moes aanpak was die moeite werd.<\/p>\n<p>Herleef al die aksie op <strong>SuperSport Schools<\/strong> &#8211; (<strong>www.supersportschools.com<\/strong>)<\/p>\n<p>Die Prinse van Potch het die tuisspan, <strong>Merensky Landbou Akademie<\/strong>, met &#8216;n telling van 29-24 in die Bulkraal verslaan.<\/p>\n<p>Dit is die Plasies se tweede agtereenvolgende nederlaag teen &#8216;n span van Potchefstroom, nadat hulle kort voor die skoolvakansie met 22-24 teen Potchefstroom Volkskool vasgeval het.<\/p>\n<p>Die tuisspan het nietemin &#8216;n effense oorhand geniet in die eerste helfte om met 14-10 voor te loop teen rustyd. In die tweede helfte het die besoekers egter hul ritme gevind.<\/p>\n<p>Haker, <strong>Jaco Nel<\/strong>, was oudergewoonte woelig in die vastelos en gebroke spel, en het die bal met mening gedra om die ligbloues deurgaans besig te hou. Die Gimmies het agterlangs ook spasie begin vind en heelagter, <strong>PC Schutte<\/strong>, en linkervleuel, <strong>David Ndlala<\/strong>, het die geleenthede aangegryp om elk agter die Plasies se doellyn te\u00a0gaan kuier.<\/p>\n<p>Die tuisspan se buitesenter, <strong>Ulrich Mare<\/strong>, het sy terugkeer tot die speelveld gevier deur twee keer deur te bars vir drie\u00eb, terwyl <strong>Franco Badenhorst<\/strong> voorlangs uitstaande was vir die tuisspan. Die oopkanflank het dikwels die lewe moeilik gemaak vir die besoekers en in kritieke stadiums omgekeerde balbesit bewerkstellig.<\/p>\n<p>Negentien punte deur die besoekers in die tweede helfte was egter net t\u00e9 veel vir die Plasies om in te haal, en die Tzaneeners keer terug na die tekenbord voor hul volgende drie belangrike wedstryde.<\/p>\n<p><strong>Ho\u00ebrskool Eldoraigne<\/strong> se Drake het uiteindelik die spelpeil bereik waaroor almal gepraat het aan die begin van die seisoen. Die Pretorianers het &#8216;n reuse tweede helfte aanmekaargeslaan om <strong>Potchefstroom Volkskool<\/strong> met 44-27 af te stof.<\/p>\n<p>Die Drake se skrumskakel, <strong>Darren Bruwer<\/strong>, is besig om van krag tot krag te gaan. Die graad 11-knaap het &#8216;n uiters behendige vertoning vir iemand van sy jong ouderdom gelewer, en sy taktiese skopwerk en breekslae om die afbreekpunte maak van hom &#8216;n reuse bate.<\/p>\n<p>Sy skakelmaat, <strong>JP Meyer<\/strong>, was oudergewoonte in beheer van sake agterlangs en beskik eenvoudig oor hope tyd om sy snellers telkens op die voorvoet te plaas. Meyer se stelskopwerk was weer uit die boonste rakke en hy het met vier doelskoppe en twee strafdoele geslaag om by sy drie te voeg.<\/p>\n<p>In Randburg was twee belangrike doelskoppe deur die tuisspan se buitesenter, <strong>Quintin Fillies<\/strong>, genoeg om aan <strong>Ho\u00ebrskool Randburg<\/strong> &#8216;n naelskraapse sege van 21-18 oor <strong>Ho\u00ebrskool Dr. Malan <\/strong>te verseker. Die Randburgers se oorwinning hou hulle beslis in die wedloop vir &#8216;n plek in die uitspeelrondes.<\/p>\n<p><strong>Ho\u00ebrskool Alberton<\/strong> het waarskynlik sy beste vertoning van die kompetisie gelewer om <strong>Ho\u00ebrskool Wagpos<\/strong> in Brits met 29-19 te troef. Heelagter, <strong>Jaydon Mostert<\/strong>, was die span van Alberton se uitblinker met &#8216;n drie en twee doelskoppe.<\/p>\n<p><strong>Puntemakers:\u00a0<\/strong><\/p>\n<p><strong>Potchefstroom Gimnasium 29 (10)<\/strong> &#8211; Drie\u00eb: Jaco Nel, David Ndlala, Morne van Aswegen, PC Schutte, Jaap van der Westhuizen. Doelskoppe: Justin Oosthuizen, David Ndlala. <strong>Merensky 24 (14)<\/strong> &#8211; Drie\u00eb: Ulrich Mare (2), Byron Hendricks. Doelskoppe: Byron Hendricks (3). Strafdoel: Hendricks.<\/p>\n<p><strong>Eldoraigne 44 (11)<\/strong> &#8211; Drie\u00eb: Darren Bruwer (2), Manie Buitendagh, Tristan Lee, Rikus Rheeder, JP Meyer. Doelskoppe: JP Meyer (4). Strafdoele: Meyer (2). <strong>Potchefstroom Volkskool 27 (17)<\/strong> &#8211; Drie\u00eb: Christoff Nel (2), Henre Nel, Diaan van der Merwe. Doelskoppe: Johandre Maree (2). Strafdoel: Maree.<\/p>\n<p><strong>Ho\u00ebrskool Randburg 21 (21)<\/strong> &#8211; Drie\u00eb: Curwin Hill, Duncan Beaven, Diedlof Fourie. Doelskoppe: Quintin Fillies (2). <strong>Dr. Malan 18 (13)<\/strong>.<\/p>\n<p><strong>Ho\u00ebrskool Alberton 29<\/strong> &#8211; Drie\u00eb: Dewald de Jager, Ewan Muller, Sipho Sibonye, Jaydon Mostert. Doelskoppe: Jaydon Moster (2). <strong>Wagpos 19<\/strong>.<\/p>\n<p><strong>Ander spanne:\u00a0<\/strong><\/p>\n<p><strong>o.16:\u00a0<\/strong>Potchefstroom Gimnasium 39, Merensky 27; Potchefstroom Volkskool 47, Eldoraigne 7; Ho\u00ebrskool Randburg 50, Dr Malan 11; Wagpos 24, Ho\u00ebrskool Alberton 8.<\/p>\n<p><strong>o.15:\u00a0<\/strong>Merensky 57, Potchefstroom Gimnasium 7; Potchefstroom Volkskool 33, Eldoraigne 5; Dr Malan 14, Ho\u00ebrskool Randburg 0; Wagpos 25, Ho\u00ebrskool Alberton 7.<\/p>\n<p><strong>o.14:<\/strong> Potchefstroom Gimnasium 26, Merensky 20; Eldoraigne 25, Potchefstroom Volkskool 17; Dr Malan 21, Ho\u00ebrskool Randburg 5; Wagpos 24, Ho\u00ebrskool Alberton 10.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die heen-en-weer rit van bykans nege uur wat Potchefstroom Gimnasium na Tzaneen moes aanpak was die moeite werd. Herleef al die aksie op SuperSport Schools &#8211; (www.supersportschools.com) Die Prinse van Potch het die tuisspan, Merensky Landbou Akademie, met &#8216;n telling van 29-24 in die Bulkraal verslaan. Dit is die Plasies se tweede agtereenvolgende nederlaag teen [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":6,"featured_media":52555,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[1],"tags":[],"class_list":["post-52542","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-uncategorized"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/52542","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/6"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=52542"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/52542\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=52542"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=52542"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=52542"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}