{"id":52728,"date":"2024-07-19T11:46:45","date_gmt":"2024-07-19T09:46:45","guid":{"rendered":"https:\/\/ssschoolsplus.co.za\/?p=52728"},"modified":"2024-07-19T11:46:45","modified_gmt":"2024-07-19T09:46:45","slug":"tuishalfeind-wink-vir-transvalia","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/?p=52728","title":{"rendered":"Tuishalfeind wink vir Transvalia"},"content":{"rendered":"<figure id=\"attachment_52809\" aria-describedby=\"caption-attachment-52809\" style=\"width: 400px\" class=\"wp-caption alignleft\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"size-medium wp-image-52809\" src=\"https:\/\/ssschoolsplus.co.za\/wp-content\/uploads\/2024\/07\/Valia-rugby-2-400x336.jpg\" alt=\"\" width=\"400\" height=\"336\" \/><figcaption id=\"caption-attachment-52809\" class=\"wp-caption-text\">FOTO: Riaan de Bruyn<\/figcaption><\/figure>\n<p><strong>Ho\u00ebrskool Transvalia<\/strong> kan reeds hierdie naweek &#8216;n plek in die uitspeelrondes van die <strong>SDC Noordvaal Cup<\/strong> se Plaat-afdeling bespreek.<\/p>\n<p>Beleef al die aksie regstreeks op <strong>SuperSport Schools<\/strong> &#8211; <strong>(<a href=\"http:\/\/bit.ly\/supersportschools\">www.supersportschools.com<\/a>)<\/strong><\/p>\n<p>Die span vanuit Vanderbijlpark bevind hulself tans boaan die Plaat-afdeling se puntelys, maar sal momentum moet behou wanneer hulle Saterdag teen <strong>Ho\u00ebrskool Montana<\/strong> in Pretoria te staan kom.<\/p>\n<p>Dit is die besoekers se eerste kragmeting, na die skoolvakansie, wat kan beteken dat hulle moontlik effens verroes is.<\/p>\n<p>In teenstelling hiermee, het die Monties reeds hul wedloop voortgesit met &#8216;n naelskraapse tuissege van 15-14 oor Ho\u00ebrskool Zwartkop verlede naweek.<\/p>\n<p>Die besoekers betree die kragmeting met bykans al hul staatmakers. Die Cravenweek-binnesenter, <strong>Brandonlee Smit<\/strong>, neem sy plek in die middeveld in, terwyl die gevaarlike heelagter, <strong>Siyabonge Khambule<\/strong>, ook vir die Montie-agterlyn inwag.<\/p>\n<p>Voorlangs moes hoofafrigter, <strong>AJ le Roux<\/strong>, noodgedwonge &#8216;n verandering op slot maak met die staatmaker, <strong>Christiaan Liebenberg<\/strong>, wat tydens die voorbereiding vir die Akademieweek &#8216;n enkelbesering opgedoen het. Dit gee aan <strong>Vincent Brits<\/strong> die geleentheid om die Monties voor aan te vat.<\/p>\n<p>Die boodskap uit die Monties se kamp is dat daar die afgelope week hard aan verdediging gewerk is, iets wat van kardinale belang teen Transvalia sal wees.<\/p>\n<p>Die puntemasjien op linkervleuel, <strong>Sam Schoeman<\/strong>, bevind homself steeds op die krukkelys, wat beteken dat <strong>Dirk Coetzee<\/strong> weer &#8216;n geleentheid kry om sy stempel af te druk. Die losskakel-generaal, <strong>Ruwald Goosen<\/strong>, is ook steeds buite aksie, met Tyron van Rooyen wat by hom oorneem op nr. 10.<\/p>\n<p>In Klerksdorp verwelkom <strong>Ho\u00ebrskool Klerksdorp<\/strong> vir die gevaarlike Ligbron Akademie. Albei hierdie spanne het in die afdeling se vorige ronde gesorg vir opskuddings.<\/p>\n<p>Die Klerksdorpers het verras met &#8216;n uitstaande vertoning om die Rooi Bulle van Middelburg met &#8216;n telling van 23-14 te gaffel, terwyl die Liggies in &#8216;n drie\u00ebfees met 50-41 teen Ho\u00ebrskool Oos-Moot gese\u00ebvier het.<\/p>\n<p>Die span van Ermelo se afrigtingspan het vertroue in die suksevolle span behou en durf die besoekers van Klerksdorp met &#8216;n onveranderde span aan.<\/p>\n<p>Aan die kant van die tuisspan maak die sneller, <strong>Tyron Masango<\/strong>, sy terugkeer op regtervleuel, wat beteken dat Winton Abrahams weer sy gunstelingplek op heelagter inneem en Cohen Witbooi op losskakel diens doen.<\/p>\n<p><strong>Ho\u00ebrskool Zwartkop<\/strong> het &#8216;n reuse taak op hande wanneer hy teen &#8216;n sterk en goed afgerigte span van <strong>Ho\u00ebrskool Middelburg<\/strong> te staan kom. Om sake te bemoeilik, het die beseringspook ook in Centurion kom draai.<\/p>\n<p>Die Zwarries moes noodgedwonge &#8216;n aantal veranderinge aanbring met vleuel, <strong>Denilson Metcalfe<\/strong>, en steelkantflank, <strong>Leonard Lotriet<\/strong>, wat se seisoene kortgeknip is. Boonop gaan slot, <strong>Logan Knott<\/strong>, ook hierdie wedstryd misloop weens griep, met <strong>Justin Herbst<\/strong> wat hom vervang.<\/p>\n<p><strong>Ho\u00ebrskool Kempton Park<\/strong> is oorgehaal om tuisveldvoordeel optimaal te benut wanneer hulle Saterdag gasheer speel vir &#8216;n gekweste Rooi Bul-span van <strong>HTS Middelburg<\/strong>. Albei spanne het nederlae gely in die vorige ronde, en die Kempies is steeds opsoek na &#8216;n eerste sege in vanjaar se kompetisie.<\/p>\n<p>Dit is ook &#8216;n uiters belangrike kragmeting vir die Rooi Bulle, met die oog op &#8216;n plek in die uitspeelrondes en &#8216;n moontlike halfeindstryd op tuisbodem.<\/p>\n<p><strong>Die spanne:<\/strong><\/p>\n<p><strong>Ho\u00ebrskool Montana t. Ho\u00ebrskool Transvalia om 12:25 in Pretoria<\/strong><\/p>\n<p><strong>Montana:<\/strong> 15 Marq de Villiers, 14 Ryan Nel, 13 Hendrew Schoeman, 12 JF Venter, 11 Dirk Coetzee, 10 Tyron van Rooyen, 9 Daelin Ludick, 8 Devan van der Merwe, 7 Kyle Bronkhorst, 6 Dieter Scheepers, 5 Justin Herbst, 4 Martin Venter, 3 Marcell Gouws, 2 Luhan Theunissen, 1 Marinus Oberholzer.<\/p>\n<p><strong>Transvalia:<\/strong> 15 Siyabonga Khambule, 14 Dihan Crause, 13 Tshepo Molakeng, 12 Brandonlee Smit, 11 Tumi Moloi, 10 Dylan Steynman, 9 Anro Nagel, 8 Wynand Stols, 7 Daniel Kazambu, 6 Juan Bishoff, 5 Breyton Kruger, 4 Vincent Brits, 3 Arne Botes, 2 Jayden McPearson, 1 Dylan Booth.<\/p>\n<p><strong>Ho\u00ebrskool Klerksdorp t. Ligbron Akademie om 12:30 in Klerksdorp<\/strong><\/p>\n<p><strong>Ho\u00ebrskool Klerksdorp:<\/strong> 15 Winton Abrahams, 14 Tyron Masasngo, 13 Asif Sumara, 12 Diwan Labuschagne, 11 Louis Vorster, 10 Cohan Witbooi, 9 Jared van Staden, 8 GJ Steenberg, 7 Bokamoso Mabeleng, 6 Tiaan Koen, 5 Heinrich Hovener, 4 Abrie Esterhuizen, 3 Liam Pretorius, 2 Janu du Wet, 1 De Wet le Roux.<\/p>\n<p><strong>Ligbron Akademie:<\/strong> 15 Anele Ngwenya, 14 Neo Zwane, 13 Siyanda Dennison, 12 Lethi Ngwenya, 11 Bandile Thanjekwayo, 10 Divan van Jaarsveld, 9 Renier van Staden, 8 Janco Claasen, 7 Jurgens Bezuidenhout, 6 Tiaan Botha, 5 Jaco van Wyk, 4 Thamisanqa Lamula, 3 Devan Scheepers, 2 Marnus Marx, 1 Sabelo Nhlapo.<\/p>\n<p><strong>Ho\u00ebrskool Zwartkop t. Ho\u00ebrskool Middelburg in Centurion<\/strong><\/p>\n<p><strong>Zwartkop:<\/strong> 15 Justin Julies, 14 Milton Naude, 13 Kyle Blinaut, 12 Luan Williams, 11 Zulu Mona, 10 Luhardt Booyens, 9 Neil Gous, 8 Brian Smith, 7 Cj Barnard, 6 Adriaan Janse van Vuuren, 5 Bradley Cronje, 4 Ettiene van Niekerk, 3 Brogan Ackerman, 2 Migael Kindeque, 1 Julian Lubbe.<\/p>\n<p><strong>Ho\u00ebrskool Middelburg (moontlik):<\/strong> 15 Andile Mahlangu, 14 Kefilwe Phamotse, 13 Eckard Marx, 12 Lungelo Maseko, 11 Sihle Mkhatshwa, 10 Matthew Abbey, 9 Keabetswe Nkgadema, 8 Jabu Mathebule, 7 Khensani Buthelezi, 6 CW Hanekom, 5 Enrico Thompsom, 4 Rogan van der Walt, 3 Wandisa Mthombeni, 2 Roux Grobler, 1 Wian Olwagen.<\/p>\n<p><strong>Ho\u00ebrskool Kempton Park t. HTS Middelburg om 12:25 in Kempton Park<\/strong><\/p>\n<p><strong>Ho\u00ebrskool Kempton Park (moontlik):<\/strong> 15 Joshua Meyer, 14 Ettienne Stroebel, 13 Tian Aucamp, 12 Tiaan Delport, 11 Christiaan Kloppers, 10 Stian de Villiers, 9 Ryan Smith, 8 Armand le Roux, 7 JP Barnard, 6 Eric Steele, 5 Lourens van der Merwe, 4 Louis Mouton, 3 Zander Luckay, 2 Deon Mulligan, 1 Aiden Nepgen.<\/p>\n<p><strong>HTS Middelburg:<\/strong> 15 Jaque Stassen, 14 WJ Enslin, 13 Luhan Graaf, 12 Johnny dos Santos, 11 CJ Muller, 10 Gerry Gendall, 9 Ruben Erasmus, 8 Tertius Bezuidenhout, 7 Kayden Wessels, 6 Toy Engelbrecht, 5 Sam Ndwandwe, 4 Janco Aucamp, 3 Kagiso Gumbi, 2 Hanru Terblanche, 1 Dirk du Plooy.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Ho\u00ebrskool Transvalia kan reeds hierdie naweek &#8216;n plek in die uitspeelrondes van die SDC Noordvaal Cup se Plaat-afdeling bespreek. Beleef al die aksie regstreeks op SuperSport Schools &#8211; (www.supersportschools.com) Die span vanuit Vanderbijlpark bevind hulself tans boaan die Plaat-afdeling se puntelys, maar sal momentum moet behou wanneer hulle Saterdag teen Ho\u00ebrskool Montana in Pretoria te [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":6,"featured_media":52809,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[1],"tags":[],"class_list":["post-52728","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-uncategorized"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/52728","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/6"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=52728"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/52728\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=52728"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=52728"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=52728"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}