{"id":53360,"date":"2024-07-25T18:20:43","date_gmt":"2024-07-25T16:20:43","guid":{"rendered":"https:\/\/ssschoolsplus.co.za\/?p=53360"},"modified":"2024-07-25T18:20:43","modified_gmt":"2024-07-25T16:20:43","slug":"gekweste-kloof-soek-silwerrandjie-teen-nories","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/?p=53360","title":{"rendered":"Gekweste Kloof soek silwerrandjie teen Nories"},"content":{"rendered":"<figure id=\"attachment_46819\" aria-describedby=\"caption-attachment-46819\" style=\"width: 400px\" class=\"wp-caption alignleft\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"size-medium wp-image-46819\" src=\"https:\/\/ssschoolsplus.co.za\/wp-content\/uploads\/2024\/05\/Waterkloof-vs-Rustenburg-400x341.jpg\" alt=\"\" width=\"400\" height=\"341\" \/><figcaption id=\"caption-attachment-46819\" class=\"wp-caption-text\">FOTO: Marius Nortj\u00e9<\/figcaption><\/figure>\n<p>Beter uitvoering en kalmte sal aan die orde van die dag wees wanneer Klofies hul veldtog in <strong>SDC Noordvaal Cup<\/strong> se Beker-afdeling hervat.<\/p>\n<p>Beleef al die aksie regstreeks op <strong>SuperSport Schools<\/strong> &#8211; <a href=\"https:\/\/bit.ly\/KlofiesvsNories2024\"><strong>(www.supersportschools.com)<\/strong><\/a><\/p>\n<p><strong>Ho\u00ebrskool Waterkloof<\/strong> wil terugkeer na dit wat hom s\u00f3 suksesvol vanjaar gemaak het wanneer hy Saterdag op tuisbodem teen <strong>Ho\u00ebrskool Noordheuwel<\/strong> in die &#8220;Kloof&#8221; te staan kom.<\/p>\n<p>Die Blou Tornado se nederlaag van 28-43 teen die Afrikaanse Ho\u00ebr Seunskool was slegs sy tweede vir die seisoen en hy is steeds onoorwonne in die SDC Noordvaal Cup.<\/p>\n<p>Die Pretorianers se fisiekheid teen Affies was uit die boonste rakke en afrigter, <strong>Cobus van Dyk<\/strong>, vereis meer van dieselfde hierdie Saterdag.<\/p>\n<p>&#8220;Ons was tevrede met hoe fisiek ons teen Affies was,&#8221; het Van Dyk ges\u00ea. &#8220;Daar was heelwat dinge wat buite karakter was; die plan was reg, maar ons uitvoering daarvan nie op standaard nie.&#8221;<\/p>\n<p>Die tuispan sou ook hard aan hul lynstane geskaaf het, aangesien dit hul grootste tekortkoming teen die Wit Bulle was, en &#8216;n area waar die Nories, danksy voorspelerafrigter, <strong>Ian Joubert<\/strong>, uiters gevaarlik is. Die span van Krugersdorp het in hul vorige rondomtalie-wedstryd teen Ho\u00ebrskool Garsfontein se Bere puik vertoon, maar moes uiteindelik met 37-44 die knie buig.<\/p>\n<p>Losskakel,<strong> Juandre Uithaler<\/strong>, het uitgestaan met sy korrelwerk pale toe om deurgaans sy span in die wedloop te hou. Hy het in besonder &#8216;n waarskuwing gerig met die aantal strafdoele wat hy vanuit uit sy eie helfte oorgeklits het, dus sal die Klofies moet let op hul dissipline.<\/p>\n<p><strong>Cheswill Jooste<\/strong>, wat vir die grootste gedeelte van die seisoen op buitensenter in aksie was, keer uiteindelik terug na sy gunstelingposisie op heelagter. Jooste, wat vanjaar weer vir die SA Skolespan verteenwoordig het, het verlede jaar sy merk in die nr. 15-trui gemaak.<\/p>\n<p>Die tuisspan sal sonder hul harde man op slot, <strong>Stefan de Beer<\/strong>, wat &#8216;n ligte besering in die stryd teen Affies opgedoen, moet klaarkom. Hy sal deur <strong>Leander van der Westhuizen<\/strong> of <strong>Codi Binneman<\/strong>\u00a0in die beginspan vervang word.<\/p>\n<p>Die Nories moet die tuisspan se middeveld fyn dophou, met ver\u00e1l die binnesenter, <strong>Happy Makate<\/strong>, wat die besoekers se verdedigers sal besig hou. Makate het van krag tot krag gegaan vanjaar as een van sy span se grootste wapens op sowel die aanval as verdediging.<\/p>\n<p>&#8216;n Gekweste <strong>Helpmekaar Kollege<\/strong> wil sy laaste twee wedstryde op tuisbodem op &#8216;n ho\u00eb noot afsluit, met &#8216;n oorwinning Saterdag oor <strong>Ho\u00ebrskool Marais Viljoen<\/strong> eerste op die agenda.<\/p>\n<p>Volg die aksie regstreeks op <strong>SuperSport Schools<\/strong> &#8211; <a href=\"https:\/\/bit.ly\/HelpiesvsMaraisViljoen2024\"><strong>(www.supersportschools.com)<\/strong><\/a><\/p>\n<p>Die Helpies lek nog wonde na hul skoknederlaag teen Ho\u00ebrskool Rustenburg verlede naweek. Om verdere sout in die Johannesburgers se wonde te vryf hang daar vraagtekens oor van hul groot name, soos binnesenter, <strong>Clinton Cloete<\/strong>, en vaskopstut, <strong>Ulrich van der Merwe<\/strong>,\u00a0wat moontlik Saterdag se stryd kan misloop<\/p>\n<p>Van der Merwe het verlede naweek sy terugkeer vanaf die bank gemaak, maar dit was dalk t\u00e9 gou.<\/p>\n<p>In teenstelling hiermee sal die span van Marais Viljoen oorgehaal wees vir die stryd, na &#8216;n belowende vertoning teen Ho\u00ebrskool Menlopark in die vorige ronde. Hulle is wel steeds op soek na &#8216;n eerste oorwinning in die reeks en sal wil jag maak op die gekweste Helpies.<\/p>\n<p>Dit was ver\u00e1l buitesenter, <strong>Brandon Els<\/strong>, wat na hoogste versnelling oorgeskakel het, en met sy bedrieglike vaart en uitstekende voetwerk behoort hy die tuisspan vir die volle 70 minute besig te hou.<\/p>\n<p><strong>Die spanne:\u00a0<\/strong><\/p>\n<p><strong>Ho\u00ebrskool Waterkloof t. Ho\u00ebrskool Noordheuwel om 12:30 in Pretoria<\/strong><\/p>\n<p><strong>Waterkloof:<\/strong> 15 Ronan Bastiaanse, 14 Malcolm George, 13 Riwan van Aswegen, 12 Happy Makate, 11 Jaiden Badenhorst, 10 Dennis Obi, 9 Migael Prinsloo, 8 Dawid Prinsloo, 7 Lendrey Janse van Vuuren, 6 Divan Botha, 5 Alrich Uys, 4 Stephan de Beer, 3 Jedri Swart, 2 Ruan Jacobs, 1 Juan Gouws.<\/p>\n<p><strong>Noordheuwel:<\/strong> 15 Cheswill Jooste, 14 Jeremo Luiters, 13 Francois Venter, 12 Jared Coetzee, 11 Lindsey Jansen, 10 Jeandre Uithaler, 9 Ignatius Jantjies, 8 Juandre de Villiers, 7 Andrew Lambert, 6 Meyer Opperman, 5 Xander Buitendag, 4 Alex Greeff, 3 Martin Nel, 2 Clinton Agu, 1 Ruben Botes.<\/p>\n<p><strong>Skeidsregter:<\/strong> Hanru van Rooyen<\/p>\n<p><strong>Helpmekaar Kollege t. Ho\u00ebrskool Marais Viljoen om 12:30 in Johannesburg<\/strong><\/p>\n<p><strong>Helpmekaar Kollege:<\/strong> 15 Tiaan le Roux, 14 Delano Maritz, 13 Ty Ax, 12 Clinton Cloete, 11 Pieter Moller, 10 Michael Benzien, 9 Tristan van Niekerk, 8 Motlatsi Moloi, 7 Darius Haasbroek, 6 Zaiden Krige, 5 JP Lombaard, 4 Christiaan Tonkin, 3 Ulrich van der Merwe, 2 Gustav Grotius, 1 Liam Devenier.<\/p>\n<p><strong>Marais Viljoen:<\/strong> 15 Tyron Bouw, 14 Tiaan Joubert, 13 Brandon Els, 12 Claude de Couto, 11 Ethan Weideman, 10 Recce Gerber, 9 Weon van der Vyver, 8 Rio Tshimalanga, 7 Dian Scheepers, 6 Bjorn Pieterse, 5 JD Labuschagne, 4 Beyers van Nieker, 3 Ruben Mans, 2 Sifiso Shongwe, 1 Clayton Gagiano.<\/p>\n<p><strong>Skeidsregter:<\/strong> Ruan Benadie<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Beter uitvoering en kalmte sal aan die orde van die dag wees wanneer Klofies hul veldtog in SDC Noordvaal Cup se Beker-afdeling hervat. Beleef al die aksie regstreeks op SuperSport Schools &#8211; (www.supersportschools.com) Ho\u00ebrskool Waterkloof wil terugkeer na dit wat hom s\u00f3 suksesvol vanjaar gemaak het wanneer hy Saterdag op tuisbodem teen Ho\u00ebrskool Noordheuwel in [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":6,"featured_media":46819,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[1],"tags":[],"class_list":["post-53360","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-uncategorized"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/53360","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/6"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=53360"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/53360\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=53360"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=53360"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=53360"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}