{"id":53374,"date":"2024-07-26T11:57:20","date_gmt":"2024-07-26T09:57:20","guid":{"rendered":"https:\/\/ssschoolsplus.co.za\/?p=53374"},"modified":"2024-07-26T11:57:20","modified_gmt":"2024-07-26T09:57:20","slug":"randburg-n-perd-van-n-ander-kleur-op-tuisbodem","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/?p=53374","title":{"rendered":"Randburg, &#8216;n perd van &#8216;n ander kleur op tuisbodem"},"content":{"rendered":"<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"alignleft size-medium wp-image-44646\" src=\"https:\/\/ssschoolsplus.co.za\/wp-content\/uploads\/2024\/05\/Randburg-400x265.jpg\" alt=\"\" width=\"400\" height=\"265\" \/>Met die vooruitsig om moontlik in hul eerste jaar in die <strong>SDC Noordvaal Cup<\/strong> se Bowl-afdeling reeds vir die halfeindstryd te kwalifiseer, sal dit nie maklik wees om die Randburgers op tuisbodem te stuit nie.<\/p>\n<p>Beleef al die aksie op <strong>SuperSport Schools<\/strong> &#8211; <strong>(www.supersportschools.com)<\/strong><\/p>\n<p><strong>Potchefstroom Volkskool<\/strong> sal beslis sy hande vol h\u00ea Saterdag in Randburg teen die omgekrapte <strong>Ho\u00ebrskool Randburg<\/strong>.<\/p>\n<p>Die Volkies het be\u00efndruk met &#8216;n belangrike sege van 27-10 oor Ho\u00ebrskool Piet Retief, in Piet Retief, verlede naweek.<\/p>\n<p>Di\u00e9 oorwinning het egter teen &#8216;n prys gekom. Die Volkies het die week vantevore hul binnesenter, Ethan Leggat, weens &#8216;n besering verloor en nou lyk dit of hulle heel moontlik ook sonder buitesenter, <strong>Hennie Pretorius<\/strong>, wat teen die Pieties die veld in taamlike pyn verlaat het, sal moet klaarkom. Derhalwe sal heelwat van die verantwoordelikheid agterlangs op staatmaker,<strong> Christoff Nel<\/strong>, se skouers rus.<\/p>\n<p>Nel het verlede week die skuif van steelkantflank na binnesenter gemaak om die beseerde Leggat te vervang. Hy was uitstaande, vernaam op die aanval, en sal hierdie naweek na hoogste versnelling wil oorskakel.<\/p>\n<p>Die tuisspan het ook nie ongedeerd daarvan afgekom nie, met hul staatmaker op agsteman en kaptein,<strong> Duncan Beaven<\/strong>, wat beseer is en deur <strong>Curwin Hill<\/strong> vervang word. Die span van Randburg sal nietemin steeds fokus op dit wat vir hulle gewerk het in hul sege oor Merensky Landbou Akdemie (43-31) verlede naweek.<\/p>\n<p>In Potchefstroom wil <strong>Ho\u00ebrskool Wagpos<\/strong> graag sy naam in ere herstel na die loesing van 13-88 wat hy teen Ho\u00ebrskool Eldoraigne op die lyf geloop het. Dit sal egter geensins maklik wees teen die afdeling se top span, <strong>Potchefstroom Gimnasium<\/strong>, op sy tuisveld nie.<\/p>\n<p>Die Gimmies moes, weens die afwesigheid van spelers wat aan die Noordvaal Hokkie-kampioenskap deelneem, &#8216;n paar taktiese skuiwe aanbring. Die grootste is di\u00e9 van die gevaarlike <strong>David Ndala<\/strong>, wat van linkervleuel na heelagter skuif en heelwat hoofbrekens vir die besoekers kan besorg.<\/p>\n<p>Heelagter, <strong>PC Scutte<\/strong>, skuif na losskakel om <strong>Justin Oosthuizen<\/strong> te vervang en dra verder by tot die bedreiging, aangesien hy dit ook geniet om die opposisie se verdedigingslinie aan te vat.<\/p>\n<p><strong>Ho\u00ebrskool Piet Retief<\/strong> pak die tog Alberton aan om Saterdag vir <strong>Ho\u00ebrskool Alberton<\/strong> aan te durf.<\/p>\n<p>Die span van Piet Retief, wat verlede naweek met 10-27 die knie gebuig het teen Volkies, moes ook noodgedwonge hul loskopstut, <strong>Sfundo Mayisa<\/strong>, na agtsteman skuif, weens &#8216;n besering aan staatmaker, <strong>Chrsitiaan Pienaar<\/strong>.<\/p>\n<p>Die Pieties se afrigter, <strong>Pieter de Waal<\/strong>, sou heelwat aandag aan sy span se verdediging geskenk het, nadat hulle onderpresteer het teen die Volkies in die vorige ronde. Hulle sal ver\u00e1l Alberton se heelagter, <strong>Ayanda Madebane<\/strong>, aan bande moet l\u00ea.<\/p>\n<p>Madebane was gevaarlik op die teenaanval en in gebroke spel in sy span se nederlaag met 7-20 teen Ho\u00ebrskool Dr. Malan in die vorige ronde, terwyl buitesenter, <strong>Sipho Sibonye<\/strong>, met sy kragspel in die middeveld, ook die Pietie-verdedigers vir die volle 70 minute op hul tone sal hou.<\/p>\n<p><strong>Merensky Landbou Akademie<\/strong>, wat steeds gebuk gaan onder &#8216;n string beserings, het in al drie sy vorige uitstappies tweede gekom en sal daarvoor wil vergoed wanneer hulle na Meyerton reis om die onvoorspelbare <strong>Ho\u00ebrskool Dr. Malan<\/strong> aan te durf.<\/p>\n<p>Die silwerrandjie vir die ligbloues is dat hul steelkantflank, <strong>PG Botes<\/strong>, terugkeer na &#8216;n handbesering, maar hulle sal egter sonder oopkantflank, <strong>Corne Swanepoel<\/strong>, moet klaarkom. Dit beteken dat <strong>Blessing Mathebula<\/strong>, wat verlede week Botes se plek op steelkantflank ingeneem het, nou na oopkantflank skuif.<\/p>\n<p>Die grootste terugslag vir die Plasies is egter die afwesigheid van die indrukwekkende <strong>Ruan Marcos<\/strong>. Die haker sal vir &#8216;n ondbepaalde tydperk die aksie vanaf die kantlyn dophou weens &#8216;n besering en laat &#8216;n taamlike leemte in die Plasies se arsenaal.<\/p>\n<p><strong>Die spanne:\u00a0<\/strong><\/p>\n<p><strong>Ho\u00ebrskool Randburg t. Potchefstroom Volkskool om 11:30 in Randburg<\/strong><\/p>\n<p><strong>Ho\u00ebrskool Randburg:<\/strong> 15 Francois Groenewald, 14 Josh Wigget, 13 Hendre Breedt, 12 Zandre Breedt, 11 Shandre Vermaak, 10 Quintin Fillies, 9 Jayden Todd, 8 Curwin Hill, 7 Herman Goosen, 6 Victor van Blerk, 5 Tristen Nel, 4 Willie Lindeque, 3 Waldo Deysel, 2 Diedelof Fourie, 1 Malan van Heerden.<\/p>\n<p><strong>Potchefstroom Volkies (moontlik):<\/strong> 15 Diaan van der Merwe, 14 Wikus van Aswegen, 13 Hennie Pretorius, 12 Christoff Nel, 11 Lorenzo Louw, 10 Johandre Maree, 9 Juhan Geldenhuys, 8 Dewald Groenewald, 7 Marlu du Preez, 6 Henre Nel, 5 Stef Schoeman, 4 Altus de Jager, 3 Jaco van der Merwe, 2 Louis Fourie, 1 Konrad Pretorius.<\/p>\n<p><strong>Potchefstroom Gimnasium t. Wagpos om 12:00 in Potchefstroom<\/strong><\/p>\n<p><strong>Potchefstroom Gimmies:<\/strong> 15 David Ndala, 14 Toks Becker, 13 Lourens Jacobs, 12 Jaap van der Westhuizen, 11 Itumeleng Pheto, 10 PC Schutte, 9 Dian Smith, 8 Elrich Bosch, 7 Morn\u00e9 van Aswegen, 6 Tiardt Vorster, 5 Tobias van Dyk, 4 Bart du Plooy, 3 Jayden Stoffberg, 2 Jaco Nel, 1 Cobus van Rooyen.<\/p>\n<p><strong>Wagpos (moontlik):<\/strong> 15 JG Olckers, 14 Christiaan du Plessis, 13 Frans Burger, 12 Dian Coetzee, 11 Franco Dippenaar, 10 AJ Nieman, 9 Arrie Joubert, 8 David van Breda, 7 Antonio Galvan, 6 Du Toit van Deventer, 5 Nathan Louw, 4 Jean Senekal, 3 Marcelle Gruidelingh, 2 Tristan van der Westhuizen, 1 Armant Botha.<\/p>\n<p><strong>Ho\u00ebrskool Alberton t. Ho\u00ebrskool Piet Retief om 12:20 in Alberton<\/strong><\/p>\n<p><strong>Ho\u00ebrskool Alberton:<\/strong> 15 Ayanda Madebane, 14 Nathen Reicherdt, 13 Sipho Sibanyoni, 12 Ewan Muller, 11 Carlos Majiet, 10 Dewald de Jager, 9 Thando Baloi, 8 Jay-Cee Nienaber, 7 Amogelang Tokwe, 6 Luke Joubert, 5 Herman du Preez, 4 Kay-C Nel, 3 Xander Maree, 2 Xander Schoeman, 1 Levi Louw<\/p>\n<p><strong>Ho\u00ebrskool Piet Retief:<\/strong> 15 Langelighle Ntuli, 14 Masshilo Kgathla, 13 Siphosethu Sibisi, 12 Gilles van der Meulen, 11 Vuyani Tshabalala, 10 Aphiwe Khumalo, 9 Kyle Stock, 8 Sfundo Mayisa, 7 Melo Xulu, 6 SJ van Barneveld, 5 Jaco Klopper, 4 Vusi Nhleko, 3 Louis Grobler, 2 Jandre van Deventer, 1 Uwe Meyer.<\/p>\n<p><strong>Dr. Malan t. Merensky Landbou Akademie om 12:20 in Meyerton<\/strong><\/p>\n<p><strong>Dr. Malan:<\/strong> 15 Luka Pretorius, 14 Flippie Blignaut, 13 Willem Taylor, 12 Dillon Gouws, 11 Dewald Erasmus, 10 Dian van den Berg, 9 Herman du Plessis, 8 Juan Jardin, 7 Anthony Botes, 6 JT Swart, 5 Liam Giacomozzi, 4 Enrico van Zyl, 3 Franco Barns, 2 Bernard Benson, 1 Devan Fouch\u00e9.<\/p>\n<p><strong>Merensky:<\/strong> 15 JD Boshoff, 14 Andreas Honiball, 13 Ulrich Mare, 12 Hardus Terblanche, 11 Leon de Lange, 10 Byron Hendricks, 9 Hendre Theron, 8 Lukas Pieterse, 7 PG Botes, 6 Blessing Mathebula, 5 Franco Badenhorst, 4 Craig Walker, 3 Tirelo Mashapa, 2 JJ Goosen, 1 Ethan Maritz.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Met die vooruitsig om moontlik in hul eerste jaar in die SDC Noordvaal Cup se Bowl-afdeling reeds vir die halfeindstryd te kwalifiseer, sal dit nie maklik wees om die Randburgers op tuisbodem te stuit nie. Beleef al die aksie op SuperSport Schools &#8211; (www.supersportschools.com) Potchefstroom Volkskool sal beslis sy hande vol h\u00ea Saterdag in Randburg [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":6,"featured_media":44646,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[1],"tags":[],"class_list":["post-53374","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-uncategorized"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/53374","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/6"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=53374"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/53374\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=53374"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=53374"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=53374"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}