{"id":55194,"date":"2024-08-16T14:16:57","date_gmt":"2024-08-16T12:16:57","guid":{"rendered":"https:\/\/ssschoolsplus.co.za\/?p=55194"},"modified":"2024-08-16T14:16:57","modified_gmt":"2024-08-16T12:16:57","slug":"linden-en-riebies-sal-mekaar-nie-weer-in-die-eindstryd-wil-soen-nie","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/?p=55194","title":{"rendered":"Linden en Riebies sal mekaar nie weer in die eindstryd wil soen nie"},"content":{"rendered":"<figure id=\"attachment_55197\" aria-describedby=\"caption-attachment-55197\" style=\"width: 400px\" class=\"wp-caption alignleft\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"size-medium wp-image-55197\" src=\"https:\/\/ssschoolsplus.co.za\/wp-content\/uploads\/2024\/08\/453259594_983211060482447_9209638790442385111_n-400x266.jpg\" alt=\"\" width=\"400\" height=\"266\" \/><figcaption id=\"caption-attachment-55197\" class=\"wp-caption-text\">FOTO: Ho\u00ebrskool Riebeeckrand Facebook<\/figcaption><\/figure>\n<p>Die tafel is gedek in die <strong>SDC Noordvaal Cup<\/strong> se Groep 3 vir &#8216;n eindstryd wat beloof om kliphard te wees en vir hope drama te sorg.<\/p>\n<p>Die <strong>Ho\u00ebrskool Linden<\/strong> en <strong>Ho\u00ebrskool Riebeeckrand<\/strong> se eerstespanne sal mekaar om 13:15 die stryd aans\u00ea. Dit sal die derde keer vanjaar wees dat hierdie twee spanne mekaar Saterdag die stryd aans\u00ea.<\/p>\n<p>Volg al die aksie regstreeks op <strong><a href=\"https:\/\/bit.ly\/LindenvsRiebeeckrand2024\">SuperSport Schools<\/a><\/strong> (<a href=\"https:\/\/bit.ly\/LindenvsRiebeeckrand2024\">www.supersportschools.co.za<\/a>).<\/p>\n<p>Daar was niks tussen die twee spanne in die Leeus-eindstryd met die telling op 25-elk te kies nie. Linden het die Noordvaal-uitspele as die Goue Leeus se voorste span betree, terwyl Riebeeckrand die veel moeiliker pas as die tweede gekeurde span vanuit die Leeus moes betree.<\/p>\n<p>Linden het wel in die ligawedstryd tussen die twee skole met 23-17 as oorwinnaars van die veld gestap. Die span se kaptein en losskakel, <strong>Francois Steyn<\/strong>, se spel Saterdag sal waarskynlik die verskil tussen wen en verloor vir die tuisspan beteken.<\/p>\n<p>Die Riebies het die verdedigende kampioen, die <strong>Ho\u00ebrskool Vryburg<\/strong>, naelskraaps met 26-25 in die halfeindronde uitgeskakel. Die span het boonop ook in die kwarteindronde 2022 se kampioen, <strong>Die Wilgers<\/strong> van Pretoria, met 32-12 die loef afgesteek.<\/p>\n<p>Dit sal Riebeeckrand se eerste verskyning op eerstespanvlak in &#8216;n eindstryd van die Noordvaal-reeks wees. Die Riebies se o.16-span het wel verlede jaar die kroon in Groep 3 gedra na &#8216;n sege van 22-20 oor Vryburg, asook in 2022 met 22-25 teen Linden in die eindstryd van di\u00e9 reeks vasgeval.<\/p>\n<p>Linden is ietwat meer ervare met di\u00e9 skool se eerstespan wat in 1997 as kampioen van die Beeldtrofee vir kleinskole gekroon is. Hy het ook vier jaar in &#8216;n ry tussen 2007 en 2010 elke jaar gesig in die mediumskole-eindstryd gewys. In 2007 en 2008 het Linden die trofee omhoog gehou.<\/p>\n<p>Linden het vanjaar ook &#8216;n hele paar keer bo sy gewigsklas geboks en onder andere vir Wonderboom (29-15) geklop en teen Wagpos (18-25) en Randburg (14-33) meer as sy man gestaan.<\/p>\n<p>In die o.16-eindstryd sal <strong>Hoogenhout<\/strong> van Bethel teen Vryburg sake om die titel uitspook. Die Hoogies se jaargroep het verlede jaar met 7-18 teen Lydenburg in die eindstryd vasgeval.<\/p>\n<p>Di\u00e9 skool se o.15-groep hoop om sy heldedade van 2023 te herhaal met &#8216;n sege oor Fochville in die eindstryd. Die Hoogies het verlede jaar in die o.14-eindstryd teen Overvaal met 36-10 gese\u00ebvier.<\/p>\n<p>In die o.14-eindstryd sal Riebeeckrand and Wolmaransstad sake teen mekaar uitspook.<\/p>\n<p><strong>Die spanne is:\u00a0<\/strong><\/p>\n<p><strong>Ho\u00ebrskool Linden:<\/strong> 15 Zander Fourie, 14 Etienne Fouch\u00e9, 13 Jeandr\u00e9 M\u00fcller, 12 Aidan Mans, 11 Ruben Little, 10 Francois Steyn, 9 Ruan Erasmus, 8 Ayden Davel, 7 Keatin Carlse, 6 Dylan Fourie, 5 Lincoln Engelbrecht, 4 Wouter Toerien, 3 Dylan Pieterse, 2 Zackie Crow, 1 Ryan Nel. <strong>Plaasvervangers:<\/strong> 16 CJ du Toit, 17 Jadon Texeira, 18 Dirk van den Berg, 19 Eric Beyl, 20 Jaydan Griessel, 21 Schuylar van den Berg, 22 Roelof Smit, 23 Sandile Gumede.<\/p>\n<p><strong>Riebeeckrand:<\/strong> 15 Junaid Fortuin, 14 Cayleb Hadebe, 13 Eshihle Sibisi, 12 Peet de Bruin, 11 Mika Seatle, 10 Zac Smit, 9 Freddy Parrott, 8 Luyanda Kubheka, 7 Kobus Malan, 6 Xander Wray, 5 Terry Billa, 4 Dylan Jacobs, 3 Hardus Carew, 2 Zander Viljoen, 1 Reinhard Eloff. <strong>Plaasvervangers:<\/strong> 16 Sibusiso Pitso, 17 Ofentse Kgaje, 18 Henro van Coller, 19 Vuyo Gwenxame, 20 Dean Moolman, 21 Zander Campher, 22 Onthatile Moruledi, 23 Dianko Harmse.<\/p>\n<p><strong>Afskop:<\/strong> 13:15<br \/>\n<strong>Skeidsregter:<\/strong> Desmond van Wyk (Goue Leeus)<\/p>\n<p><strong>Junior Eindstryde | Groep III<\/strong><\/p>\n<p><strong>o.16 &#8211; 11:45 &#8211;<\/strong> Ho\u00ebrskool Vryburg vs Hoogenhout | <strong>Skeidsregter:<\/strong> Justin Alberts (Goue Leeus)<br \/>\n<strong>o.15 &#8211; 09:15 &#8211;<\/strong> Fochville vs Hoogenhout | <strong>Skeidsregter:<\/strong> Smiley Mokoto (Limpopo Blou Bulle)<br \/>\n<strong>o.14 &#8211; 08:00 &#8211;<\/strong> Riebeeckrand vs Wolmaransstad | <strong>Skeidsregter:<\/strong> Riaan Frey (Limpopo Blou Bulle)<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die tafel is gedek in die SDC Noordvaal Cup se Groep 3 vir &#8216;n eindstryd wat beloof om kliphard te wees en vir hope drama te sorg. Die Ho\u00ebrskool Linden en Ho\u00ebrskool Riebeeckrand se eerstespanne sal mekaar om 13:15 die stryd aans\u00ea. Dit sal die derde keer vanjaar wees dat hierdie twee spanne mekaar Saterdag [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":55197,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[1],"tags":[],"class_list":["post-55194","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-uncategorized"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/55194","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=55194"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/55194\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=55194"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=55194"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=55194"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}