{"id":55612,"date":"2024-08-22T17:09:06","date_gmt":"2024-08-22T15:09:06","guid":{"rendered":"https:\/\/ssschoolsplus.co.za\/?p=55612"},"modified":"2024-08-22T17:09:06","modified_gmt":"2024-08-22T15:09:06","slug":"wesvalia-op-drumpel-van-noordvaal-geskiedenis","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/?p=55612","title":{"rendered":"Wesvalia op drumpel van Noordvaal-geskiedenis"},"content":{"rendered":"<figure id=\"attachment_55656\" aria-describedby=\"caption-attachment-55656\" style=\"width: 400px\" class=\"wp-caption alignleft\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"wp-image-55656 size-medium\" src=\"https:\/\/ssschoolsplus.co.za\/wp-content\/uploads\/2024\/08\/Hanre-Venter-vs-Secunda-400x267.jpg\" alt=\"\" width=\"400\" height=\"267\" \/><figcaption id=\"caption-attachment-55656\" class=\"wp-caption-text\">FOTO: Verskaf deur Wesvalia se Facebook blad.<\/figcaption><\/figure>\n<p>Klerksdorp gons op die vooraand van <strong>Ho\u00ebrskool Wesvalia<\/strong> se eerste verskyning in die eindstryd van die <strong>SDC Noordvaal Cup<\/strong> se Skild-afdeling.<\/p>\n<p>Volg al die Noordvaal Skild-aksie op<strong> SuperSport Schools<\/strong> &#8211; <a href=\"https:\/\/bit.ly\/ValiavsLiggies2024\">(www.supersportschools.com)<\/a><\/p>\n<p>Die Wessies kom as nuweling in di\u00e9 afdeling op hul tuisveld teen <strong>Ho\u00ebrskool Lichtenburg<\/strong> te staan.<\/p>\n<p>Dit is die tweede agtereenvolgende jaar wat die span van Klerksdorp in &#8216;n eindstryd te siene is. Hulle het verlede jaar in die Bowl-afdeling se eindstryd teen Ho\u00ebrskool Die Anker met 28-37 vasgeval.<\/p>\n<p>Indien hulle Saterdag as oorwinnaar uit die stryd tree sal dit die eerste Noordvaal-titel in Wesvalia se geskiedenis wees, wat taamlike vet op die vuur gooi.<\/p>\n<p>Die Lichtenburgers beleef self &#8216;n lang droogte, met hul laaste titel in 1988 toe hulle vir Ho\u00ebrskool Merensky met 14-7 verslaan het in die eindstryd van die destydse Direkteurstrofee.<\/p>\n<p>In di\u00e9 opsig is Saterdag &#8216;n uiters spesiale dag vir die Dempers-gesin, aangesien <strong>Dundre Dempers<\/strong>, die Liggies se buitesenter, se pa, <strong>Christo Dempers<\/strong>, in 1988 vir Lichtenburg op haker diens gedoen het en ook onderkaptein van die span was.<\/p>\n<p>Die Lichtenburgers het sedertdien in &#8216;n verdere drie eindstryde teen onderskeidelik Ho\u00ebrskool Randburg (1990), Potchefstroom Volkskool (2011) en Helpmekaar Kollege (2016) te staan gekom, maar elke slag die knie gebuig.<\/p>\n<p>Soos enige rugbywedstryd behoort hierdie een ook voor te begin en te eindig, met albei pakke wat uitgehonger is vir die stryd. Die Lichtenburgers se vaskopstut, <strong>JJ Jonker<\/strong>, een van sy span se voorste driedrukkers, sal moeilik in toom gehou word naby die doellyn terwyl sy skrumwerk ook van ho\u00eb gehalte is.<\/p>\n<p>Slot en kaptein,<strong> John Kleynhans<\/strong>, het verlede naweek in die halfeindronde, met speeltyd verstreke, oorgebars om sy span in die eindstryd te kry en sal weer van voor lei.<\/p>\n<p>&#8220;Ons fokus net op ons prosesse, wat ons tot hier gebring het,&#8221; het <strong>Willem van der Sandt<\/strong>, Wesvalia se afrigter ges\u00ea. &#8220;Ons glo die resultate sal kom as ons die basiese aspekte baie goed uitvoer.&#8221;<\/p>\n<p>Hy skryf ook die span se onoorwonne status in vanjaar se reeks aan die senior spelers in sy span toe. &#8220;Ons twee kapteins, agsteman, <strong>Hanre Venter<\/strong>, en skrumskakel, <strong>Chad Hofmeyer<\/strong>, het &#8216;n groot rol in ons sukses gespeel.&#8221;<\/p>\n<p>Haker, <strong>Junior Kuhn<\/strong>, en oopkantflank, <strong>Francois Dumond<\/strong>, het ook &#8216;n reuse bydrae gelewer. Kuhn se driekuns in die halfeindstryd teen Ho\u00ebrskool Secunda het sy seisoen uitstekend opgesom, terwyl Dumond se blote teenwoordigheid koue rillings langs heelparty opponente se ruggrate afstuur.<\/p>\n<p><strong>Die spanne:\u00a0<\/strong><\/p>\n<p><strong>Ho\u00ebrskool Wesvalia t. Ho\u00ebrskool Lichtenburg om 12:45 in Klerksdorp<\/strong><\/p>\n<p><strong>Wesvalia:<\/strong> 15 Rickardt van Heerden, 14 Justin Adams, 13 Jeandre Snyman, 12 Philip Janse van Rensburg, 11 Fafa Calitz, 10 Eduard Dreyer, 9 Chad Hofmeyer, 8 Hanre Venter, 7 Francois Dumond, 6 Franco Dumond, 5 Aiden Jacobz, 4 Wessel Sewenster, 3 Bernard Swanepoel, 2 Junior Kuhn, 1 Ulrigh du Preez<\/p>\n<p><strong>Lichtenburg:<\/strong> 15 Rea Motsusi, 14 Lukie Benson, 13 Dundre Dempers, 12 Oratile Sekoto, 11 Tyrell Schalkwyk, 10 Luan Snyman, 9 Willem van Niekerk, 8 Abrie Coetzee, 7 Tiaan Booysen, 6 Kgolagano Legodi, 5 John Kleynhans, 4 GJ Malan, 3 JJ Jonker, 2 Juan van Rhyn, 1 Donovan Rosato.<\/p>\n<p><strong>Skeidsregter:<\/strong> Johann Steyn (Luiperds)<\/p>\n<p><strong>Ander spanne:<\/strong><\/p>\n<p><strong>o.16<\/strong><\/p>\n<p><strong>11:20<\/strong> &#8211; Heidelberg Volkskool vs Ho\u00ebrskool Pietersburg<\/p>\n<p><strong>o.15<\/strong><\/p>\n<p><strong>10:10<\/strong> &#8211; Wesvalia vs Ben Vorster<\/p>\n<p><strong>o.14<\/strong><\/p>\n<p><strong>09:00<\/strong> &#8211; Wesvalia vs Ben Vorster<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Klerksdorp gons op die vooraand van Ho\u00ebrskool Wesvalia se eerste verskyning in die eindstryd van die SDC Noordvaal Cup se Skild-afdeling. Volg al die Noordvaal Skild-aksie op SuperSport Schools &#8211; (www.supersportschools.com) Die Wessies kom as nuweling in di\u00e9 afdeling op hul tuisveld teen Ho\u00ebrskool Lichtenburg te staan. Dit is die tweede agtereenvolgende jaar wat die [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":6,"featured_media":55656,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[1],"tags":[],"class_list":["post-55612","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-uncategorized"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/55612","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/6"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=55612"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/55612\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=55612"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=55612"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=55612"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}