{"id":5620,"date":"2013-07-17T05:12:26","date_gmt":"2013-07-17T05:12:26","guid":{"rendered":"https:\/\/rugby.supersportschools.com\/perses-se-bezuidenhout-gerat-om-sa-skolespan-te-slyp\/"},"modified":"2013-07-17T05:12:26","modified_gmt":"2013-07-17T05:12:26","slug":"perses-se-bezuidenhout-gerat-om-sa-skolespan-te-slyp","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/?p=5620","title":{"rendered":"Perses se Bezuidenhout gerat om SA Skolespan te slyp"},"content":{"rendered":"<p><span style=\"color: #000000;\">WELKOM. \u2013 Die nuwe afrigter van die Suid-Afrikaanse Skole-rugbyspan, Roean Bezuidenhout is reeds besig om huiswerk op sy span se teenstanders volgende maand te doen. \u201cEk het verlede jaar al voor die onderhoud vir die pos begin om oor die Engelse en Franse spelers inligting in te samel. Ek het na di\u00e9 nuus dat ek vanjaar die geleentheid gaan kry ook weer begin om inligting te bekom,\u201d het Bezuidenhout ges\u00ea.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Hy sou verlede jaar ook soos vanjaar saam met Chris October van die Westelike Provinsie die nasionale skolespan gebrei het. Bezuidenhout kon egter weens logistieke redes nie die pos vul nie. Hy het wel die geleentheid gekry om verlede jaar by die nasionale o.16-oefenkamp sy stempel as afrigter af te druk. \u201cEk sien baie uit na die nuwe uitdaging. Ek het baie by Kassie Kasselman en Jacques Juries geleer. Ek het ook baie respek vir Heyneke Meyer,\u201d het Bezuidenhout oor die uitdaging en sy afrigtings-mentors ges\u00ea.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Die SA Skole-span sal in drie kragmetings teen onderskeidelik Engeland, Frankryk en Wallis in Augustus in aksie wees. <\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Die laaste afrigters uit die sentrale streek wat by die SA Skole-span betrokke was is Griekwas se Ezzard Alexander en Vrystaat se Jaco Swanepoel in 2007. Die span se spanbestuurder Elliot Fana het ook van die Griffons afgekom. <\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Voor Bezuidenhout was die legendariese Dawie Crowther die laaste breier van die Noord-Vrystaat wat by die nasionale skolespan betrokke was. Laasgenoemde het di\u00e9 span van 1992 tot en met 1994 afgerig. <\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Die langsdienende SA Skole-breier is die legend van Grey-kollege wyle Stoney Steenkamp. Hy het die Suid-Afrikaanse Skolespan van 1974 tot 1983 afgerig. Die skolespan is in 1974 die eerste keer na die Cravenweek gekies.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Indien Bezuidenhout se skoolspan Welkom-Gimnasium tot die uitkloprondes van die Griffons-liga deurdring sal sy verpligtinge by die nasionale span verhoed dat hy Gimmies in hierdie belangrike tydperk brei. Hy rig Gimmies saam met Piet van Vuuren af.<\/span><\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>WELKOM. \u2013 Die nuwe afrigter van die Suid-Afrikaanse Skole-rugbyspan, Roean Bezuidenhout is reeds besig om huiswerk op sy span se teenstanders volgende maand te doen. \u201cEk het verlede jaar al voor die onderhoud vir die pos begin om oor die Engelse en Franse spelers inligting in te samel. Ek het na di\u00e9 nuus dat ek [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":47427,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[1],"tags":[],"class_list":["post-5620","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-uncategorized"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/5620","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=5620"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/5620\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/47427"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=5620"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=5620"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=5620"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}