{"id":5621,"date":"2013-07-18T05:21:06","date_gmt":"2013-07-18T05:21:06","guid":{"rendered":"https:\/\/rugby.supersportschools.com\/preview-oos-vrystaat-halfeindstryde\/"},"modified":"2013-07-18T05:21:06","modified_gmt":"2013-07-18T05:21:06","slug":"preview-oos-vrystaat-halfeindstryde","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/?p=5621","title":{"rendered":"Preview &#8211; Oos-Vrystaat halfeindstryde"},"content":{"rendered":"<p><p>FRANKFORT. \u2013 Die verdedigende kampioene van die Kovsiestreek-kompetisie se Irawa-liga (vir kleinskole), die Ho\u00ebrskool Wilgerivier behoort vandag hier op sy tuisveld \u2018n tree nader te staan om sy titel as kampioen van die Oos-Vrystaat te verdedig. Volksblad is \u2018n medeborg van die Kovsiestreek-kompetisie.<\/p>\n<p>Die Oos-Vrystaatse halfeindstryde word vandag op Frankfort beslis. Die gasheer kom om 16:15 teen Ho\u00ebrskool Reitz te staan. Hy is sover nog onoorwonne vanjaar en het net volle liga-wedstryde teen die ander twee spanne wat sake in die ander halfeindstryd uitspook Vrede (52-12) en Paul Erasmus van Senekal (43-17) voltooi. Al die ander kragmetings in die liga teen Harrismith (55-0), Ficksburg (54-0), Ladybrand (59-3) en Reitz (52-0) is voortydig gestop. \u201cHoewel ons sover \u2018n goeie seisoen beleef, kan ons nie teen Reitz oorgerus wees nie,\u201d het Frans Crous, afrigter van die span ges\u00ea. Die span van Frankfort het dus 315 punte in sy ses liga-wedstryde aangeteken en \u2018n skamele 32 punte afgestaan.<\/p>\n<p>Wilgerivier se agtsteman Dewet Ungerer, flank Gerrie Muller, die slot Eric Bibbey en stut Dana Janse van Rensburg was almal deel van die Griffons se plattelandse span wat na die nasionale Akademie-week in Durban was. Reitz se vleuel, NP Linde was ook \u2018n lid van die bogenoemde span.<\/p>\n<p>Reitz het buiten die reeds reuse taak wat op hulle wag ses beseerde spelers wat nie in die wedstryd in aksie sal wees nie.<\/p>\n<p>Vrede en Paul Erasmus s\u00ea mekaar om 15:00 die stryd aan. Laasgenoemde was in \u2018n taai kragmeting tussen die twee spanne 12-7 vroe\u00ebr vanjaar baas.<\/p>\n<p>Die twee spanne wat tot die eindstryd van die Oos-Vrystaatse liga deurdring sal ook vir die halfeindstryd van die Griffons se plattelandse liga kwalifiseer. Die ander twee spanne vir die Griffons-halfeindstryde sal die kampioen en naaswenner van die Sandveld-liga wees. Bothaville en Riebeeckstad is die vroe\u00eb gunstelinge. Die twee spanne wat mekaar in die plattelandse eindstryd pak sal vanjaar albei tot die uitkloprondes van die Irawa-liga deurdring. Ho\u00ebrskool Kalahari van Kuruman en Ho\u00ebrskool Zastron is die ander twee vroe\u00eb gunstelinge om vir hulle plekke in die Irawa-liga te bespreek.<\/p>\n<p><strong>Die spanne is:<\/strong> &nbsp;<\/p>\n<\/p>\n<p><strong>Wilgerivier:<\/strong> 15 Brian Piek, 14 Phillip du Pisanie, 13 Jacques van Rensburg, 12 SF Meyer, 11 Ricardo Frade, 10 Pieter Duminy, 9 Gerhard van Rensburg, 8 De Wet Ungerer, 7 Gerrie Muller, 6 Manie Swart, 5 Eric Bibbey, 4 MJ Lourens, 3 Dana Janse van Rensburg, 2 Fanna Venter, 1 Guillaume Strydom.&nbsp;<\/p>\n<p><strong>Reitz:<\/strong> 15 Jaco Pretorius, 14 Johan van der Westhuizen, 13 Hannes Aucamp (kaptein), 12 NP Linde, 11 JD Muller, 10 Francois de Jager, 9 Pieter Henn, 8 Pierre Davis, 7 Ruan Jacobs, 6 Albert Potgieter, 5 Christiaan Fouch\u00e9, 4 Thys Smalberger, 3 Marius Barnard, 2 Johan Rossouw, 1 Jayson Booysen.&nbsp;<\/p>\n<p><strong>Vrede:<\/strong> 15 Stefan de Villiers, 14 Marius Broodryk, 13 Johan Esterhuizen, 12 Mark Cockroft, 11 Athur Longuera, 10 Johan Loock, 9 Abrie Wessels, 8 Tabas Podges, 7 Jason Bloem, 6 Heinn Lombard, 5 JP Burger, 4 Charl du Toit, 3 JS de Villiers, 2 Koos Prinsloo, 1 Keanu Waters.&nbsp;<\/p>\n<p><strong>Paul Erasmus (Senekal):<\/strong> 15 Bello Lebone, 14 Tubatsi Moloi, 13 Jerry Leseka, 12 Edwin Gower, 11 Reoratile Mosia, 10 Katleho Moahloli, 9 Bernard de Klerk, 8 Rualt Keulder, 7 Retsepile Rammoko, 6 Lawrence Jooste, 5 Kabous Maree, 4 Gerrie van der Merwe (kaptein), 3 Thaba Lekoro, 2 Michael Brown, 1 RJ Nel.&nbsp;<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>FRANKFORT. \u2013 Die verdedigende kampioene van die Kovsiestreek-kompetisie se Irawa-liga (vir kleinskole), die Ho\u00ebrskool Wilgerivier behoort vandag hier op sy tuisveld \u2018n tree nader te staan om sy titel as kampioen van die Oos-Vrystaat te verdedig. Volksblad is \u2018n medeborg van die Kovsiestreek-kompetisie. Die Oos-Vrystaatse halfeindstryde word vandag op Frankfort beslis. Die gasheer kom om [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[1],"tags":[],"class_list":["post-5621","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-uncategorized"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/5621","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=5621"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/5621\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=5621"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=5621"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=5621"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}