{"id":5639,"date":"2013-07-27T05:26:57","date_gmt":"2013-07-27T05:26:57","guid":{"rendered":"https:\/\/rugby.supersportschools.com\/dis-derby-tyd-in-kroonstad\/"},"modified":"2013-07-27T05:26:57","modified_gmt":"2013-07-27T05:26:57","slug":"dis-derby-tyd-in-kroonstad","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/?p=5639","title":{"rendered":"Dis derby-tyd in Kroonstad"},"content":{"rendered":"<p><p><span style=\"color: #000000;\">KROONSTAD. \u2013 Die eerste rugbyspan van Ho\u00ebrskool Kroonstad sal vandag met hope durf en waagmoed vorendag moet kom indien hy nie sy grootste loesing nog teen die Afrikaanse Ho\u00ebrskool Kroonstad op sy tuisveld op die lyf wil loop nie. Blouskool het die afgelope drie jaar maer jare. Die span van 2013 het wel beter vertoon as sy voorganger, maar Rooiskool se span van 2013 vaar ook vanjaar beter as sy voorganger.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Rooiskool het verlede jaar in die twee spanne se ENB Classic Clash die grootste oorwinning nog oor sy aartsvyand behaal toe hy 45-0 baas was. <\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><\/span><span style=\"color: #000000;\">Vorige uitslae tussen die twee spanne wys egter dat daar nooit vooraf te gemaklik voorspellings oor die wenner gemaak kan word nie. Dit is heel waarskynlik die 15 000 toeskouers wat die wedstryd jaarliks bywoon en die druk van die wedstryd saam met die verwagtinge van die onderskeie skole wat die spelers op hulle bre\u00eb skouers wat \u2018n invloed op die spelers se spel het. <\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><\/span><span style=\"color: #000000;\">Vir Blouskool sal \u2018n spanpoging deur sy losvoorspelers die kaptein Neels van Schalkwyk en Erlo Kleinhans. <\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><\/span><span style=\"color: #000000;\">Goudveld-Ho\u00ebrskool se losskakel, Shaun Reynolds staan breed in Welkom-Gimnasium se pad in die twee spanne se Classic Clash vandag. Reynolds was die voorste puntemaker op die 50ste Cravenweek-toernooi vir ho\u00ebrskole vroe\u00ebr vanjaar in Polokwane. Hy sal die tuisspan se sleutelspeler vandag wees. <\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><\/span><span style=\"color: #000000;\">Gimmies is egter steeds die gunstelinge om \u2018n sege in die derby te behaal. Die span in die swart truie se haker Brummer Marais en flank Retief Marais se verstandhouding in die lynstane in een van die span se sterkpunte. Marais vorm ook saam met die agtsteman Riaan Vermeulen en die kaptein Albert Brummer \u2018n gedugte lostrio. <\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><\/span><span style=\"color: #000000;\">Reynolds speel gewoontlik op binnesenter vir sy skoolspan, maar die span se losskakel Eric Herbert is beseer. <\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><\/span><strong><span style=\"color: #000000;\">Vandag se bepalings (tuisspanne eerste vermeld): <\/span><\/strong><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><\/span><span style=\"color: #000000;\">13:00: Ho\u00ebrskool Kroonstad t. AHS Kroonstad; 13:00: Goudveld-Ho\u00ebrskool t. Welkom Gimnasium; Noordwes-stadion \u2013 13:00: Bothaville t. Hennenman (Sandveld-eindstryd);<\/span><\/p><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>KROONSTAD. \u2013 Die eerste rugbyspan van Ho\u00ebrskool Kroonstad sal vandag met hope durf en waagmoed vorendag moet kom indien hy nie sy grootste loesing nog teen die Afrikaanse Ho\u00ebrskool Kroonstad op sy tuisveld op die lyf wil loop nie. Blouskool het die afgelope drie jaar maer jare. Die span van 2013 het wel beter vertoon [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[1],"tags":[],"class_list":["post-5639","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-uncategorized"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/5639","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=5639"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/5639\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=5639"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=5639"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=5639"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}