{"id":5650,"date":"2013-07-29T08:05:20","date_gmt":"2013-07-29T08:05:20","guid":{"rendered":"https:\/\/rugby.supersportschools.com\/landboudal-behaal-seldsame-sege-in-upington\/"},"modified":"2013-07-29T08:05:20","modified_gmt":"2013-07-29T08:05:20","slug":"landboudal-behaal-seldsame-sege-in-upington","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/?p=5650","title":{"rendered":"Landboudal behaal seldsame sege in Upington"},"content":{"rendered":"<p><p><span style=\"color: #000000;\">Landboudal van Jacobsdal se eerste rugbyspan het \u2018n seldsame sege in Upington behaal toe hy Ho\u00ebrskool Upington 29-17 getroef het. Lanties het met die sege ook die vroe\u00eb gunstelinge geword om Griekwas in die Kovsiestreek-kompetisie se Irawa-liga (vir kleinskole) te verteenwoordig. Volksblad is \u2018n medeborg van die kompetisie. <\/span><br \/><span style=\"color: #000000;\">Die span van Jacobsdal kom Saterdag teen Ho\u00ebrskool Kalahari van Kuruman te staan. Di\u00e9 wenner van die kragmeting sal waarskynlik Griekwas in die Irawa-liga verteenwoordig. Lanties is egter nog onoorwonne en Kalahari het onlangs teen Duineveld die knie gebuig. Die Leeus van Kuruman kan egter nog as Griekwa-kampioen gekroon word. Di\u00e9 Griekwa-liga het nie \u2018n eindstryd nie. <\/span><br \/><span style=\"color: #000000;\">Die halfeindstryde van die Kovsiestreek-kompetisie wat deur Griekwas aangebied word sal as voorwedstryde op GWK-park op 24 Augustus vir die Curriebeker-wedstryd tussen Griekwas en Westelike Provinsie gespeel word. <\/span><br \/><span style=\"color: #000000;\">Noord-Kaap sal Griekwas in die Shimla-liga (vir mediumskole) verteenwoordig. Northerns is ook die verdedigende kampioen. <\/span><br \/><span style=\"color: #000000;\">Noord-Kaap het Saterdag op sy tuisveld Pirates vir HTS Dani\u00ebl Pienaar van Uitenhage 40-24 met die kous oor die kop huis toe gestuur. Louis Botha is die vroe\u00eb gunsteling om die Vrystaat in di\u00e9 liga te verteenwoordig. Die Griffons se Voortrekker van Bethlehem en Hentie Cilliers van Virginia is die gunstelinge van die Perses om tot die kompetisie deur te dring. <\/span><br \/><span style=\"color: #000000;\">In die Irawa-liga behoort Wilgerivier van Frankfort en Bothaville die Griffons se verteenwoordigers te wees. Hulle is die gunstelinge om te wen in die Griffons se platteland-liga halfeindstryde. In die Vrystaat is Zastron, President Steyn, Brandfort en St. Andrews nog in met \u2018n kans om tot die Irawa-liga deur te dring. Zastron en Steyners is egter die gunstelinge. <\/span><br \/><span style=\"color: #000000;\">Vanjaar sal daar ook \u2018n nuwe liga tot die kompetisie bygevoeg word. Van die heel kleiner skole sal in die Colt-liga geleentheid kry om as kampioen van die sentrale streek gekroon te word. Bultfontein, Sandveld en Kestell is die vroe\u00eb gunstelinge om vir die Griffons in die liga te kwalifiseer. Die Vrystaatse deelnemer sal die kampioen van die Vrystaatse B2-liga wees. Die Ho\u00ebr Landbouskool Hendrik Potgieter, Martie du Plessis en Koffiefontein is die spanne wat hulle stemme dik in die liga maak.<\/span><\/p><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Landboudal van Jacobsdal se eerste rugbyspan het \u2018n seldsame sege in Upington behaal toe hy Ho\u00ebrskool Upington 29-17 getroef het. Lanties het met die sege ook die vroe\u00eb gunstelinge geword om Griekwas in die Kovsiestreek-kompetisie se Irawa-liga (vir kleinskole) te verteenwoordig. Volksblad is \u2018n medeborg van die kompetisie. Die span van Jacobsdal kom Saterdag teen [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[1],"tags":[],"class_list":["post-5650","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-uncategorized"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/5650","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=5650"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/5650\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=5650"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=5650"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=5650"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}