{"id":5666,"date":"2013-08-09T05:32:36","date_gmt":"2013-08-09T05:32:36","guid":{"rendered":"https:\/\/rugby.supersportschools.com\/grey-pak-glenwood-vandag-sonder-ew-ruan-en-stephen\/"},"modified":"2013-08-09T05:32:36","modified_gmt":"2013-08-09T05:32:36","slug":"grey-pak-glenwood-vandag-sonder-ew-ruan-en-stephen","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/?p=5666","title":{"rendered":"Grey pak Glenwood vandag sonder EW, Ruan en Stephen"},"content":{"rendered":"<p><p><span style=\"color: #000000;\">GREY-KOLLEGE se eerste rugbyspan draf vandag vir die laaste keer om 13:00 in Bloemfontein uit. Die span van die Rosestad kom teen Glenwood van Durban te staan. Dit is die besoekers se laaste kragmeting van di\u00e9 seisoen, terwyl Grey nog vir Paul Roos Gimnasium in Stellenbosch die stryd moet gaan aans\u00ea.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><\/span><span style=\"color: #000000;\">Grey sal die kragmeting en die een teen Paul Roos sonder sy twee Suid-Afrikaanse Skole-speler die heelagter EW Viljoen en Ruan Kramer moet klaarkom. Viljoen en Kramer sal albei more vir die nasionale skole-span in Kaapstad teen sy eweknie van Engeland op die veld draf.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><\/span><span style=\"color: #000000;\">Glenwood sal met \u2018n volsterkte span opdraf, maar die span se laaste twee wedstryde teen die onoorwonne Affies van Pretoria en Maritzburg-kollege was albei fisieke wedstryde. \u201cOns gaan in di\u00e9 wedstryd in met die gedagte om ons laaste wedstryd saam te geniet. Dit beteken glad nie dat ons nie vir die wen gaan nie, maar daar is nie druk op ons outjies om vandag om \u2018n oorwinning te behaal nie. Hulle moet dit net geniet die res sal van self kom,\u201d het Sean Erasmus, afrigter van Glenwood, ges\u00ea.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><\/span><span style=\"color: #000000;\">Grey behoort die kragmeting te wen indien hy sy strukture kan behou. Die span sal boonop ook sonder sy senter Stephen Rautenbach moet klaarkom. Hy beleef sedert die Cravenweek sy beste spelpeil vanjaar, maar sal die wedstryd weens \u2018n besering misloop.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><\/span><span style=\"color: #000000;\">Glenwood se agterspelers hou daarvan om die bal lug te gee en veral die heelagter Corn\u00e9 Vermaak, vleuel Morn\u00e9 Joubert en senter Nkululeko Mcuma is bekend vir hulle sterk lopies op die aanval. Grey se kaptein en flank Marius Louw sal sy pak voorspelers aanvuur.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><\/span><span style=\"color: #000000;\">Grey het laas in 2006 in Durban teen Glenwood die knie gebuig. Intussen het Grey se haker Martin Wipplinger ook bekend gemaak dat hy sy loopbaan volgende jaar by Westelike Provinsie sal voortsit. Hy was ook lid van die Vrystaatse Cravenweek-span na die 50ste Cravenweek-toernooi vir ho\u00ebrskole vroe\u00ebr vanjaar in Polokwane.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><\/span><strong><span style=\"color: #000000;\">Die spanne is:<\/span><\/strong><\/p>\n<p><strong><span style=\"color: #000000;\"><\/span><\/strong><span style=\"color: #000000;\"><strong>Grey-kollege:<\/strong> Henry Immelman, Charl Pretorius, Johan Nel, Carel Durow, Theo Ferreira, Andr\u00e9 Swarts, Heinrich Sander, Alex Jonker, Marius Louw (k), Luan Reynders, De Wet Bezuidenhout, Casper Fourie, Callie Janse van Vuuren, Martin Wipplinger, Andrew du Plessis.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><\/span><span style=\"color: #000000;\"><strong>Glenwood:<\/strong> Corn\u00e9 Vermaak, Morn\u00e9 Joubert, Nkululeko Mcuma, Akhona Nela, Sphamandla Ngcobo, Curtis Jonas, Kwazi Khanyile, Jaco Coetzee, Mzwandile Mazibuko (k), Waylen Hippolite, Ntokozo Vidima, Seth van den Heever, Koos Tredoux, Kieran van Vuuren, Percy Mngadi.<\/span><\/p><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>GREY-KOLLEGE se eerste rugbyspan draf vandag vir die laaste keer om 13:00 in Bloemfontein uit. Die span van die Rosestad kom teen Glenwood van Durban te staan. Dit is die besoekers se laaste kragmeting van di\u00e9 seisoen, terwyl Grey nog vir Paul Roos Gimnasium in Stellenbosch die stryd moet gaan aans\u00ea. Grey sal die kragmeting [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[1],"tags":[],"class_list":["post-5666","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-uncategorized"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/5666","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=5666"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/5666\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=5666"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=5666"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=5666"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}