{"id":5667,"date":"2013-08-10T06:24:15","date_gmt":"2013-08-10T06:24:15","guid":{"rendered":"https:\/\/rugby.supersportschools.com\/noord-kaap-weet-nie-wat-om-van-kwaggas-te-verwag\/"},"modified":"2013-08-10T06:24:15","modified_gmt":"2013-08-10T06:24:15","slug":"noord-kaap-weet-nie-wat-om-van-kwaggas-te-verwag","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/?p=5667","title":{"rendered":"Noord-Kaap weet nie wat om van Kwaggas te verwag"},"content":{"rendered":"<p><p>DIE Ho\u00ebrskool Outeniqua is of besig met kopspeletjies voor sy kragmeting vandag teen die Ho\u00ebrskool Noord-Kaap ter viering van sy 90ste bestaansjaar of \u2018n die skool het per ongeluk die verkeerde spanlys aan die organiseerders en die media uitgestuur.<\/p>\n<p>Die Kwaggas sal op George vandag om 13:05 gasheer van die span van die Diamantstad wees. Die gasheer het vanjaar al vir Grey-kollege (22-20) geklop word gereken as die derde beste skolespan in Suid-Afrika vanjaar. Die spanlys wat uitgestuur is het nie een van die Kwaggas se vier SA Skole-spelers, nege Cravenweek-spelers en sewe Akademie-week spelers in die groep van 22 spelers gehad nie. \u201cOns sal maar speel wat teen ons opdraf. Ons weet in elk geval nie veel van hulle as span af nie. So ons gaan net ons spel probeer speel,\u201d het Henk Brand, afrigter van Noord-Kaap ges\u00ea.<\/p>\n<p>Die span sal wel sonder sy vier Suid-Afrikaanse Skoles-speler die vleuel Duhan van der Merwe, senter Warrick Gelant, losskakel Dewald Human en skrumskakel Remu Malan in die kragmeting ingaan. Die ander spelers sal almal wel speel volgens hulle afrigter Jacques Wolvaardt. Sy mede-afrigter, Piet Cloete het destyds vir Ho\u00ebrskool Sarel Cilliers op Koppies gebrei.<\/p>\n<p>Die kragmeting tussen Northerns en die Kwaggas sal regstreek op SuperSport gebeeldsend word. Die gasheer se kaptein en flank Geor Malan was een van die uitstaande spelers op die Cravenweek, terwyl daar vir die slot Eduard Zandberg ook \u2018n blink toekoms voorspel word.<\/p>\n<p>Northens se Tieties sal aan die spits van Northerns se aanslag wees om die Kwaggas agterlangs uit te buit met di\u00e9 dat hulle hier sonder hul vier beste spelers moet klaarkom.<\/p>\n<p>Grey-kollege was gister veels te sterk vir Glenwood en het gemaklik 68-7 as oorwinnaars van die veld gestap. Grey se heelagter, Henry Immelman het gewys dat hy EW Viljoen se skoene kan volstaan, terwyl Luan Reynders voorlangs vir die wenspan uitstaande was.<\/p><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>DIE Ho\u00ebrskool Outeniqua is of besig met kopspeletjies voor sy kragmeting vandag teen die Ho\u00ebrskool Noord-Kaap ter viering van sy 90ste bestaansjaar of \u2018n die skool het per ongeluk die verkeerde spanlys aan die organiseerders en die media uitgestuur. Die Kwaggas sal op George vandag om 13:05 gasheer van die span van die Diamantstad wees. [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[1],"tags":[],"class_list":["post-5667","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-uncategorized"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/5667","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=5667"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/5667\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=5667"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=5667"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=5667"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}