{"id":5692,"date":"2013-08-17T08:29:03","date_gmt":"2013-08-17T08:29:03","guid":{"rendered":"https:\/\/rugby.supersportschools.com\/en-noord-kaap-kry-weer-kans-om-sy-titel-te-verdedig-na-appel\/"},"modified":"2013-08-17T08:29:03","modified_gmt":"2013-08-17T08:29:03","slug":"en-noord-kaap-kry-weer-kans-om-sy-titel-te-verdedig-na-appel","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/?p=5692","title":{"rendered":"En Noord-Kaap kry weer kans om sy titel te verdedig na app\u00e9l"},"content":{"rendered":"<p><p><span style=\"color: #000000;\">DIE rugbyspan van Ho\u00ebrskool Noord-Kaap sal na \u2018n suksesvolle app\u00e9lverhoor eergister die kans kry om sy titel as kampioen van die Kovsiestreek-kompetisie se Shimla-liga (vir mediumskole) te verdedig. Volksblad is \u2018n medeborg van die kompetisie. <\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><\/span><span style=\"color: #000000;\">Daar het \u2018n storm in die Kimberley oor die Diamantstad se grootste skolewedstryd uitgebars. Die ENB Classic Clash tussen Ho\u00ebrskool Noord-Kaap en Ho\u00ebrskool Diamantveld wat vooraf as \u2018n versoeningstryd gebrandmerk is, se uitslag is vroe\u00ebr in \u2018n verhoor verander. <\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><\/span><span style=\"color: #000000;\">Noord-Kaap het egter geappeleer en was suksesvol. Die app\u00e9lverhoor wat deur adv. Willem Coetzee, Stephen Adendorff en Phillip Scuocatti hanteer is, het slegs 20 minute geduur voordat hulle in Noord-Kaap se guns beslis het. <\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><\/span><span style=\"color: #000000;\">Northerns het vroe\u00ebr vanjaar die Classic Clash tussen die twee spanne op GWK-park in Kimberley 27-19 gewen.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><\/span><span style=\"color: #000000;\">Die Kimberley subunie het na \u2018n verhoor die \u201cligapunte\u201d aan Diamantveld toegeken. Noord-Kaap gaan die beslissing appelleer. Di\u00e9 beslissing beteken dat Noord-Kaap nie sy titel as kampioen van die Shimla-liga sal kan verdedig nie. Noord-Kaap is die afgelope vier jaar kampioen van die streekliga.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><\/span><span style=\"color: #000000;\">Di\u00e9 dispuut tussen die twee skole gaan oor Noord-Kaap se post-matriek en kaptein, Lehan Muller wat in die kragmeting gespeel het. Die subunie het vroe\u00ebr beslis dat di\u00e9 kragmeting \u2018n liga-wedstryd is, en dat daar nie post-matrieks in die liga mag speel nie.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><\/span><span style=\"color: #000000;\">\u201cOns is baie bly dat ons app\u00e9l geslaag het en dat ons aan die kompetisie kan deelneem,\u201d het Henk Brand, skoolhoof en afrigter van Noord-Kaap ges\u00ea. <\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><\/span><span style=\"color: #000000;\">Muller was vroe\u00ebr vanjaar die Poubloues se o.19-span se kaptein na die jaarlikse Pukke-week in Potchefstroom. \u201cDie uitspraak van die verhoor was in Noord-Kaap se guns. Dit beteken voorts dat hy Griekwas in die Kovsiestreek-kompetisie sal verteenwoordig. Die gronde waarteen die app\u00e9l suksesvol was is die feit dat daar heelwat leemtes in die Griekwaland-Wes Skolerugby-vereniging se grondwet bestaan. Die president (Hennie van der Merwe) het reeds aan al die subunie en verenigings aangedui dat hulle hul grondwet moet hersien en die leemtes uitskakel,\u201d het Kat Swanepoel, skeidsregterbestuurder van Griekwas, ges\u00ea. <\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><\/span><span style=\"color: #000000;\">Die een helfte van die halfeindstryde van die Kovsiestreek-kompetisie sal op GWK-park in Kimberley as voorwedstryde vir die Curriebeker-kragmeting tussen Griekwas en Westelike Provinsie aangebied word.<\/span><\/p><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>DIE rugbyspan van Ho\u00ebrskool Noord-Kaap sal na \u2018n suksesvolle app\u00e9lverhoor eergister die kans kry om sy titel as kampioen van die Kovsiestreek-kompetisie se Shimla-liga (vir mediumskole) te verdedig. Volksblad is \u2018n medeborg van die kompetisie. Daar het \u2018n storm in die Kimberley oor die Diamantstad se grootste skolewedstryd uitgebars. Die ENB Classic Clash tussen Ho\u00ebrskool [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[1],"tags":[],"class_list":["post-5692","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-uncategorized"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/5692","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=5692"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/5692\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=5692"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=5692"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=5692"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}