{"id":56931,"date":"2024-09-12T11:12:52","date_gmt":"2024-09-12T09:12:52","guid":{"rendered":"https:\/\/ssschoolsplus.co.za\/?p=56931"},"modified":"2024-09-12T11:12:52","modified_gmt":"2024-09-12T09:12:52","slug":"helpies-se-heymans-die-blinkste-ster-tydens-die-egoli-byeenkoms","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/?p=56931","title":{"rendered":"Helpies se Heymans die blinkste ster tydens die Egoli-byeenkoms"},"content":{"rendered":"<figure id=\"attachment_56933\" aria-describedby=\"caption-attachment-56933\" style=\"width: 333px\" class=\"wp-caption alignleft\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"size-medium wp-image-56933\" src=\"https:\/\/ssschoolsplus.co.za\/wp-content\/uploads\/2024\/09\/IMG_0691-333x500.jpg\" alt=\"\" width=\"333\" height=\"500\" \/><figcaption id=\"caption-attachment-56933\" class=\"wp-caption-text\">JAN-HENDRIK HEYMANS (o.17) spiesgooier van Helpmekaar Kollege het vir die beste vertoning tydens die jaarlikse Bestmed Egoli-byeenkoms gesorg. Hy het die spies 73.12m ver geslinger. GOTO Marius Nortj\u00e9<\/p>\n<p><\/figcaption><\/figure>\n<p>Helpmekaar Kollege se spiesgooier <strong>Jan-Hendrik Heymans<\/strong> het vir die hoogtepunt van die jaarlikse <strong>Bestmed Egoli-byeenkoms<\/strong> in die UJ-stadion in Johannesburg gesorg.<\/p>\n<p>Dit is wel vroeg in die seisoen, maar Heymans (o.17) het die blikassegaai &#8216;n allemintige 73.12 meter gegooi. Dit is ook natuurlik die redelik nuwe byeenkoms se rekord vir di\u00e9 nommer. Di\u00e9 byeenkoms is verlede jaar vir die eerste keer aangebied.<\/p>\n<p>Heymans het verlede jaar die o.16-rekord met &#8216;n gooi van 60.63m opgestel. Sy poging op vanjaar se byeenkoms was die enigste vertoning wat &#8216;n volle 1 000 punte verdien het.<\/p>\n<p>Helpies se <strong>Hanro van den Berg<\/strong> (o.16) het ook &#8216;n skitterende vertoning in di\u00e9 nommer gelewer. Hy het die spiesgooi vir seuns o.16 met &#8216;n poging van 60.19m gewen.<\/p>\n<p><strong>Darius Botha<\/strong> van Dr. Malan het die seisoen ook op &#8216;n ho\u00eb noot begin. Hy het in die gewigstoot asook diksus vir seuns o.14 koning gekraai. Botha het die gewigstoot met &#8216;n poging van 17.90m gewen, terwyl hy die diskus 53.79m ver gegooi het.<\/p>\n<p>King Edward VII se <strong>Chinedu Amadi<\/strong> was in &#8216;n hewige tweestryd in die gewigstoot vir seuns o.17 met die Ho\u00ebrskool Klerksdorp se <strong>Hanro Nel<\/strong> gewikkel. Amadi het goud met &#8216;n poging van 17.45m verower, terwyl Nel (17.33m) met silwer tevrede moes wees.<\/p>\n<p>Amadi het ook in die diskus met &#8216;n poging van 45.79m gewen.<\/p>\n<p>Die beste vertoning op die baan is deur Jeppe se <strong>Kgoputso Manaleng<\/strong> (o.15) in die 100-hekkies opgedis. Hy het die nommer in &#8216;n nuwe rekordtyd van 12.54 sekondes gewen.<\/p>\n<p>Jeppe se naelloper <strong>Mukona Manavhela<\/strong> het ook &#8216;n goeie dag op die baan beleef. Hy het die 200m vir seuns o.16 in net 21.35 sekondes voltooi. Die 100m het hy in 10.51 sekondes afgeblits vir nog &#8216;n goue medalje.<\/p>\n<p>King Edward VII se verspringer <strong>Joshua Wilkinson<\/strong> spog nou met die enigste verspring-rekord van di\u00e9 byeenkoms. Hy het die nommer vir seuns o.16 met &#8216;n sprong van 7.07m gewen.<\/p>\n<p>Wilkinson het verlede jaar ook in die o.15-afdeling met &#8216;n sprong van 6.87m gewen.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Helpmekaar Kollege se spiesgooier Jan-Hendrik Heymans het vir die hoogtepunt van die jaarlikse Bestmed Egoli-byeenkoms in die UJ-stadion in Johannesburg gesorg. Dit is wel vroeg in die seisoen, maar Heymans (o.17) het die blikassegaai &#8216;n allemintige 73.12 meter gegooi. Dit is ook natuurlik die redelik nuwe byeenkoms se rekord vir di\u00e9 nommer. Di\u00e9 byeenkoms is [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":56934,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[1],"tags":[],"class_list":["post-56931","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-uncategorized"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/56931","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=56931"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/56931\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=56931"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=56931"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=56931"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}