{"id":5699,"date":"2013-08-19T06:52:45","date_gmt":"2013-08-19T06:52:45","guid":{"rendered":"https:\/\/rugby.supersportschools.com\/hentie-cilliers-die-kampioen-van-die-griffons\/"},"modified":"2013-08-19T06:52:45","modified_gmt":"2013-08-19T06:52:45","slug":"hentie-cilliers-die-kampioen-van-die-griffons","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/?p=5699","title":{"rendered":"Hentie Cilliers die kampioen van die Griffons"},"content":{"rendered":"<p><p><span style=\"color: #000000;\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\" alignleft size-full wp-image-5698\" src=\"https:\/\/rugby.supersportschools.com\/wp-content\/uploads\/2013\/08\/NuusG_JaywinJuries.jpg\" width=\"200\" height=\"133\" alt=\"NuusG JaywinJuries\" style=\"margin: 0px 10px 5px 0px; float: left;\" srcset=\"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/wp-content\/uploads\/2013\/08\/NuusG_JaywinJuries.jpg 1024w, https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/wp-content\/uploads\/2013\/08\/NuusG_JaywinJuries-300x200.jpg 300w, https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/wp-content\/uploads\/2013\/08\/NuusG_JaywinJuries-768x512.jpg 768w\" sizes=\"auto, (max-width: 200px) 100vw, 200px\" \/>DIE eerste rugbyspan van Hentie Cilliers van Virginia het sy titel as Griffon-kampioen behou deur oor die Ho\u00ebrskool Voortrekker van Bethlehem 22-10 in die eindstryd van di\u00e9 liga op die Noordwes-stadion in Welkom koning te kraai. <\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><\/span><span style=\"color: #000000;\">Dit was die eerste keer ooit dat die span van Bethlehem in die eindstryd van die Griffon-liga aan die verloorkant was. Die span se losskakel, Tokkie van Zyl het 14 punte na die pale toe verbrou. Dit het die span deur te staan gekom. <\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><\/span><span style=\"color: #000000;\">Die Trekkers sal nou na Kimberley moet reis om teen die verdedigende kampioen van die Kovsiestreek-kompetisie se Shimla-liga (vir mediumskole), die Ho\u00ebrskool Noord-Kaap in die halfeindstryd van di\u00e9 liga te pak. <\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><\/span><span style=\"color: #000000;\">Hentie Cilliers moet na Bloemfontein reis waar hulle teen die Vrystaatse kampioen, Louis Botha in die ander halfeindstryd sake sal uitspook. <\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><\/span><span style=\"color: #000000;\">Dit was die eerste keer sedert 2010 wat die span van Virginia daarin kon slaag om sy teenstanders van die Oos-Vrystaat ore aan te sit. <\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><\/span><span style=\"color: #000000;\">Die span se agtsteman, Gregan Hull is moeililk grond toe gebring. Hy was weer soos in al sy span se kragmetings tydens die liga \u2018n staatmaker gewees. Henties se kaptein en slot Brandon Kuzatjike het \u2018n groot aantal duikslae uitgevoer. Agterlangs was die senter Rian Pretorius se verdediging rotsvas, terwyl die skrumskakel Jaywin Juries die spel met sy besluitneming dikteer het. Hy het vinnige diens aan sy losskakel Sylvester Lewis verskaf. <\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><\/span><span style=\"color: #000000;\">In die Volksblad-liga (vir o.15-spanne) sal daar eers vandag na \u2018n vergadering besluit word wie die Vrystaat in die streekkompetisie sal verteenwoordig. Fichardtpark en Sentraal het 19-elk gelykop in die eindstryd van die Vrystaatse liga gespeel. <\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><\/span><span style=\"color: #000000;\">Die grondwet van die Vrystaat Ho\u00ebrskole-rugbyvereniging het nie \u2018n bepaling wie in so geval deurdring nie. Fichies behoort die Vrystaat te verteenwoordig indien daar besluit word dat die span wat bo-aan die liga ge\u00ebindig het, tot die streekkompetisie sal deurdring. <\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><\/span><span style=\"color: #000000;\">Di\u00e9 span sal teen Voortrekker van Bethlehem in die halfeindstryd van die Volksblad-liga te staan kom. Die Trekkers moes hard werk om die Afrikaanse Ho\u00ebrskool Kroonstad 12-7 in die eindstryd van die Griffon-liga te klop. Rooiskool sal in die ander halfeindstryd van die streekkompetisie teen Noord-Kaap te staan kom. <\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><\/span><span style=\"color: #000000;\">In die Vrystaatse o.14-liga het Fichardtpark en Sentraal 12-elk gelykop in die eindstryd gespeel. In die Griffon-liga het Rooiskool se tweede span teen Voortrekker 8-10 tweede gekom. <\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><\/span><span style=\"color: #000000;\">In die o.14-eindstryd was Witteberg in \u2018n taai eindstryd teen Welkom-Gimnasium 26-24 baas. Die twee spanne was met die omdraaislag gelykop met die telling op 19-elk. <\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><\/span><strong><span style=\"color: #000000;\">Puntemakers: <\/span><\/strong><\/p>\n<p><strong><span style=\"color: #000000;\"><\/span><\/strong><span style=\"color: #000000;\"><strong>Hentie Cilliers 22 (14) \u2013<\/strong> Drie\u00eb: Jamie Joseph, Jonathan April, Jaywin Juries. Doelskoppe: Ethan Williams (2). Strafdoel: Juries. <strong>Voortrekker 10 (5)<\/strong>.<\/span><\/p><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>DIE eerste rugbyspan van Hentie Cilliers van Virginia het sy titel as Griffon-kampioen behou deur oor die Ho\u00ebrskool Voortrekker van Bethlehem 22-10 in die eindstryd van di\u00e9 liga op die Noordwes-stadion in Welkom koning te kraai. Dit was die eerste keer ooit dat die span van Bethlehem in die eindstryd van die Griffon-liga aan die [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":5698,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[1],"tags":[],"class_list":["post-5699","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-uncategorized"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/5699","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=5699"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/5699\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/5698"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=5699"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=5699"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=5699"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}