{"id":5761,"date":"2013-08-30T12:19:02","date_gmt":"2013-08-30T12:19:02","guid":{"rendered":"https:\/\/rugby.supersportschools.com\/wildeklawer-vir-die-volgende-twee-jaar-in-by-diamantveld-gehou\/"},"modified":"2013-08-30T12:19:02","modified_gmt":"2013-08-30T12:19:02","slug":"wildeklawer-vir-die-volgende-twee-jaar-in-by-diamantveld-gehou","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/?p=5761","title":{"rendered":"Wildeklawer vir die volgende twee jaar in by Diamantveld gehou"},"content":{"rendered":"<p><p><span style=\"color: #000000;\">Die 2014-weergawe van die Wildeklawer SuperSkole-toernooi sal heel moontlik die grootste rugby- en netball-toernooi ter wereld vir skole wees. Nie minder as 112 skolespanne sal van 26 tot 30 April volgende jaar in die Diamantstad in aksie wees. <\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><\/span><span style=\"color: #000000;\">In die hoofdis sal 20 van Suid-Afrika se voorste rugbyskole te sien wees. \u201cDaar sal nie baie veranderinge indien enige aan die eersterugby en netbalspanne wee swat vanjaar se toernooi bygewoon het wat volgende jaar weer te sien sal wees nie,\u201d het Cassie Carstens, organiseerder van die toernooi, ges\u00ea. <\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><\/span><span style=\"color: #000000;\">Di\u00e9 toernooi keer terug na Ho\u00ebrskool Diamantveld in Kimberley na dit vroe\u00ebr vanjaar deur Maritzburg-kollege in Pietermaritzburg aangebied is. Diamonds was al voorheen twee keer gasheer. Volgende jaar sal die sesde keer wees wat die toernooi aangebied word. Paarl Gimnasium het dit in 2009 en die Afrikaanse Ho\u00ebr Seunskool in 2010 aangebied. <\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><\/span><span style=\"color: #000000;\">Buiten die eerste spanne sal daar ook op die rugbyveld op o.14-, o.15- en o.16-vlak soos in vorige jare meegeding word. \u2018n Vernuwing aan die toernooi is die o.13-afdeling. \u201cOns het 16 rugbyspanne en netbalspanne in die o.13-afdeling vir volgende jaar. In di\u00e9 afdeling sowel as die o.16-afdeling sal 50 persent van die spanne ontwikkelingspanne wees. Dit is spanne uit die platteland asook spanne van voorheen benadeelde skole. Hierdie is \u2018n toernooi uit die Noord-Kaap vir die Noord-Kaap,\u201d het Carstens ges\u00ea.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><\/span><span style=\"color: #000000;\">Vier eerste rugbyspanne uit die streek Grey-kollege, Diamantveld, Noord-Kaap en Hentie Cilliers van Virginia het vanjaar aan die toernooi deelgeneem. Op die netbalbaan was Sentraal en Diamantveld van die streek in aksie. Die Ho\u00ebr Meisieskool van Oranje was weggelaat vir vanjaar se toernooi, maar sal \u2018n sterk saak kan maak vir herinsluiting na \u2018n uitstekende seisoen. <\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><\/span><span style=\"color: #000000;\">\u201cDaar word met SuperSport onderhandel om die grootste Superrugby uitsending nog vanaf die toernooi volgende jaar te laat realiseer,\u201d het Carstens ges\u00ea. Buiten Diamantveld se velde en bane sal daar ook van Kimberley Boys\u2019 jr., CBC Kimberley, Newton, die Ho\u00ebrskool Staatspresident Swart en AR Abbass se velde gebruik word.<\/span><\/p><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die 2014-weergawe van die Wildeklawer SuperSkole-toernooi sal heel moontlik die grootste rugby- en netball-toernooi ter wereld vir skole wees. Nie minder as 112 skolespanne sal van 26 tot 30 April volgende jaar in die Diamantstad in aksie wees. In die hoofdis sal 20 van Suid-Afrika se voorste rugbyskole te sien wees. \u201cDaar sal nie baie [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":47427,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[1],"tags":[],"class_list":["post-5761","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-uncategorized"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/5761","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=5761"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/5761\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/47427"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=5761"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=5761"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=5761"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}