{"id":5832,"date":"2013-10-19T05:47:37","date_gmt":"2013-10-19T05:47:37","guid":{"rendered":"https:\/\/rugby.supersportschools.com\/sa-skole-kies-drie-nuwe-keurders-vir-2014\/"},"modified":"2013-10-19T05:47:37","modified_gmt":"2013-10-19T05:47:37","slug":"sa-skole-kies-drie-nuwe-keurders-vir-2014","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/?p=5832","title":{"rendered":"SA Skole kies drie nuwe keurders vir 2014"},"content":{"rendered":"<p><span style=\"color: #000000;\"><\/p>\n<p>DIE Vrystaatse Cravenweek-span vir 2014 sal \u2018n nuwe breier vir die toernooi vir ho\u00ebrskole in Middelburg h\u00ea. Die span is vanjaar deur Roelf Meyer en Dirkie Groenewald afgerig. Meyer van Grey-kollege is vroe\u00ebr di\u00e9 week as een van die nuwe Suid-Afrikaanse Skole-keurders verkies.<\/p>\n<p>Die sentrale streek se twee SA Skole-keurders, Johan Vorster (Sentraal) en Andr\u00e9 Vorster (Hentie Cilliers) het vanjaar die tuig neergel\u00ea. Di\u00e9 streek het egter steeds twee keurders op die panel. Danie Slabbert van Dani\u00eblskuil is ook tot die nuwe keurkomitee verkies. Slabbert is ook Griekwaland-Wes se ho\u00ebrskole vereniging se voorsitter.<\/p>\n<p>Meyer sal weens sy verkiesing nie die Vrystaatse Cravenweek-span volgende jaar kan brei nie. Nog \u2018n Vrystater Josie O\u2019Brian is as addisionele lid tot die Suid-Afrikaanse Skole-rugbyvereniging (SASRV) verkies. Die SASRV se voorsitter Thys Bezuidenhout van die Leeus in onbestrede herkies.<\/p>\n<p>Die Vrystaatse Ho\u00ebrskole-rugbyvereniging (VHSRV) se jaarvergadering vind op 29 Oktober plaas. Die vereniging se voorsitter, Michael Barker sal onbestrede in sy pos herkies word.<\/p>\n<p>Die grootste verandering wat moontlik op skolerugby in Suid-Afrika vir 2014 wag is dat spanne 23 spelers na die nasionale weke sal neem. Die spanne sal \u2018n volle voorry op die plaasvervangersbank moet kies sowel as \u2018n speler wat slot ook kan speel. Die SASRV sal die besluit nog met die Suid-Afrikaanse Rugby-unie bespreek om die ekstra kostes aan die besluit te bespreek.<\/p>\n<p>Die Vrystaat sal volgende jaar teen die Leeus in sy eerste wedstryd van die Cravenweek te staan kom. Die Cravenweek-span sowel as die Akademie-week se span is vierde in die land gegradeer. Die Akademie-span sal teen die Westelike Provinsie in sy eerste wedstryd op die nasionale week sake uitspook.<\/p>\n<p><strong>Die Suid-Afrikaanse Skole-komitee vir die volgende ampstermyn:<\/strong> <br \/><strong>Voorsitter \u2013<\/strong> Thys Bezuidenhout (Leeus);<strong> Onder-voorsitter (ho\u00ebrskole) \u2013<\/strong> No\u00ebl Ingle (KwaZulu-Natal); <strong>Onder-voorsitter (laerskole) \u2013<\/strong> Gerald Njengele; Tesourier \u2013 Jackie Tredoux (Blou Bulle); <strong>Sekretaris \u2013<\/strong> Hendrik Janse van Rensburg (Oostelike Provinsie);<strong> Addisionele Lede \u2013<\/strong> Joshua du Plessis (LSOB), Josie O\u2019Brian (Vrystaat), Katiso Mosiuoa (Grens), Granville Joseph (SWD), Gerrit Rudolph (SWD). <strong>Keurders \u2013<\/strong> Henkie Green (Boland, sameroeper), Roelf Meyer (Vrystaat), Nollie de Beer (Pumas), Dennis Karelse (SWD), Danie Slabbert (Griekwas), Johan Calitz (Limpopo Blou Bulle).<\/p>\n<p><\/span><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>DIE Vrystaatse Cravenweek-span vir 2014 sal \u2018n nuwe breier vir die toernooi vir ho\u00ebrskole in Middelburg h\u00ea. Die span is vanjaar deur Roelf Meyer en Dirkie Groenewald afgerig. Meyer van Grey-kollege is vroe\u00ebr di\u00e9 week as een van die nuwe Suid-Afrikaanse Skole-keurders verkies. Die sentrale streek se twee SA Skole-keurders, Johan Vorster (Sentraal) en Andr\u00e9 [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[1],"tags":[],"class_list":["post-5832","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-uncategorized"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/5832","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=5832"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/5832\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=5832"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=5832"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=5832"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}