{"id":5843,"date":"2013-11-16T15:06:33","date_gmt":"2013-11-16T15:06:33","guid":{"rendered":"https:\/\/rugby.supersportschools.com\/huygen-en-stemmet-lei-nuwe-era-in-die-diamantstad-in\/"},"modified":"2013-11-16T15:06:33","modified_gmt":"2013-11-16T15:06:33","slug":"huygen-en-stemmet-lei-nuwe-era-in-die-diamantstad-in","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/?p=5843","title":{"rendered":"Huygen en Stemmet lei nuwe era in die Diamantstad in"},"content":{"rendered":"<p><span style=\"color: #000000;\">DIE tweestryd tussen die Ho\u00ebrskool Diamantveld en Ho\u00ebrskool Noord-Kaap sal in 2014 \u2018n nuwe era betree. Albei skole het nuwe breiers vir die komende seisoen aangestel, met albei wat oor die vermo\u00eb beskik om di\u00e9 spanne in \u2018n nuwe era in te vat. <\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Noord-Kaap het Shaun Huygen aangestel wat tans in Itali\u00eb die klubspan Modena afrig. Huygen het die span van die derde liga na die premier liga in Itali\u00eb geneem. Hy sluit hom in Februarie by Northerns aan. Hy het is \u2018n deurwinterde afrigter wat al die by die Universiteit van Stellenbosch die Victoriane en Maties gebrei het. Hy het die Maties saam met die voormalige Springbok en Bok-breier, Ian Kirkpatrick afgerig. <\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Hy was ook in sy loopbaan as breier by Paul Roos Gimnasium en die Ho\u00ebrskool Oosterlig betrokke. Hy is &#8216;n produk van die Afrikaanse Ho\u00ebrskool Kroonstad.\u00a0<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Diamonds het die Griekwa-senter, Jean Stemmet as sy hoofafrigter vir volgende jaar aangestel. Stemmet was Paarl Gimnasium se hoofseun in 2004 toe di\u00e9 skool as die land se voorste skool op ENB se jaarlikse ranglys gereken is. Hy was die onderkaptein van daardie span met die gewese Springbok-agtsteman Ashley Johnson wat die kaptein is. <\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Die belangrikste aspek van Stemmet se aanstelling wat tot di\u00e9 nuwe era sal bydra is die feit dat hy weet hoe om die druk van die grootste skole-derby ter wereld te hanteer. Die interskole tussen Paarl Gimnasium en die Ho\u00ebr Jongenskool Paarl word as die grootste ter wereld gereken. Di\u00e9 twee skole baie respek vir mekaar en daar is \u2018n verstandhouding dat die een nie sonder die ander die derby \u2018n sukses kan maak nie. <\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Indien Stemmet dieselfde kultuur kan help skep sal dit vir Griekwas se skolerugby en heel moontlik ook sy seniorspan van onskatbare waarde wees. Hy behou boonop vir Bok Markram wat self sterk voel om Griekwas se Cravenweekspan weer tot op sy gloriejare van vroe\u00ebr jare te help. <\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Northerns het ook die dienste van die Poubloues se fiksheidskundige, Leon van Blerk bekom. Van Blerk sluit hom voltyds in 2014 by Noord-Kaap aan en sal al die sportsoorte se fiksheidsprogramme hanteer.<\/span><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>DIE tweestryd tussen die Ho\u00ebrskool Diamantveld en Ho\u00ebrskool Noord-Kaap sal in 2014 \u2018n nuwe era betree. Albei skole het nuwe breiers vir die komende seisoen aangestel, met albei wat oor die vermo\u00eb beskik om di\u00e9 spanne in \u2018n nuwe era in te vat. Noord-Kaap het Shaun Huygen aangestel wat tans in Itali\u00eb die klubspan Modena [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":240,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[1],"tags":[],"class_list":["post-5843","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-uncategorized"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/5843","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=5843"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/5843\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/240"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=5843"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=5843"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=5843"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}