{"id":5900,"date":"2014-02-17T05:53:28","date_gmt":"2014-02-17T05:53:28","guid":{"rendered":"https:\/\/rugby.supersportschools.com\/middelburg-kampioen-van-voortrekker-sewes-toernooi\/"},"modified":"2014-02-17T05:53:28","modified_gmt":"2014-02-17T05:53:28","slug":"middelburg-kampioen-van-voortrekker-sewes-toernooi","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/?p=5900","title":{"rendered":"Middelburg kampioen van Voortrekker Sewes-toernooi"},"content":{"rendered":"<p><p><span style=\"color: #000000;\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\" alignleft size-full wp-image-5899\" src=\"https:\/\/rugby.supersportschools.com\/wp-content\/uploads\/2014\/02\/NuusG_Koffiefontein.jpg\" width=\"300\" height=\"200\" alt=\"NuusG Koffiefontein\" style=\"margin: 0px 10px 5px 0px; float: left;\" srcset=\"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/wp-content\/uploads\/2014\/02\/NuusG_Koffiefontein.jpg 518w, https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/wp-content\/uploads\/2014\/02\/NuusG_Koffiefontein-300x200.jpg 300w\" sizes=\"auto, (max-width: 300px) 100vw, 300px\" \/>HO\u00cbRSKOOL MIDDELBURG van Mpumalanga is as kampioen van die jaarlikse Voortrekker sewesrugby-toernooi in Bethlehem gekroon. Die kampioen het die gasheer 29-12 in die eindstryd van die Beker-afdeling gekroon. Louis Botha van Bloemfontein was verlede jaar die kampioen van die toernooi. <\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><\/span><span style=\"color: #000000;\">In die Plaat-afdeling het Ben Vorster van Tzaneen koning gekraai. Die kampioen van die Bowl-afdeling, Ho\u00ebrskool Wilgerivier van Frankfort kon met \u2018n veel beter posisie gespog het indien sy loting meer gunstig was. <\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><\/span><span style=\"color: #000000;\">Wilgerivier was saam met Voortrekker en Middelburg in dieselfde groep geloot. Die span van Frankfort was teen die uiteindelike kampioen 14-12 voor teen die omdraaislag. Hy het twee keer daarin geslaag om in die tweede helfte oor die doellyn te kom maar die skeidsregter het nie die drie\u00eb toegeken nie. Middelburg het die enigste punte in die tweede helfte aangeteken om 19-14 as oorwinnaars van die veldt e stap. <\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><\/span><span style=\"color: #000000;\">Teen die Trekkers was die telling 0-elk met lemoentyd. Die gasheer het egter in die tweede helfte die oorhand gekry en 24-0 gewen. Wilgerivier het sy laaste groepwedstryd teen Witteberg van Bethlehem 24-12 gewen. In die halfeindstryd het die span vir Voortrekker se tweede span 21-0 en in die eindstryd vir Witteberg (41-14) verslaan. Gerrie Muller het vier drie\u00eb in die eindstryd gedruk. <\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><\/span><span style=\"color: #000000;\">In die Skild-afdeling het Sarel Cilliers van Koppies die kroon gedra. <\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><\/span><span style=\"color: #000000;\">Ho\u00ebrskool Koffiefontein se jaarlikse sewestoernooi is Saterdag deur Kimberley Boys\u2019 High gewen. Die gasheer het in sy eerste wedstryd van die toernooi teen die span van die Diamantstad vasgeval. Koffiefontein het as gevolg van die nederlaag in die Plaat-afdeling gespeel en het di\u00e9 afdeling oorheers. Die span het Ho\u00ebrskool Ol\u00ebn in die eindstryd 33-0 afgeransel. <\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><\/span><span style=\"color: #000000;\">Die twee onoorwonne spanne Kimberley Boys\u2019 High en die Ho\u00ebr Landbouskool Hendrik Potgieter van Reddersburg het mekaar in die eindstryd van die Beker-afdeling ontmoet. Die span van Reddersburg het as gunsteling op die veld gedraf en vroeg gaan druk om 7-0 voor te loop. Boys\u2019 High se sterspeler Diego Segalo het met sy vinnige voetwerk Reddersberg se verdediging twee maal oop gekloof om agter die pale te gaan kuier. Die span van die Diamantstad het die spannende wedstryd 22-12 gewen. <\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><\/span><span style=\"color: #000000;\">In die o.16-afdeling het Reddersburg vir Ho\u00ebrskool Boshof in die eindstryd geklop om as kampioen gekroon te word. In die Plaat-afdeling van die o.16-spanne het Martie du Plessis van Bloemfontein vir Kimberley Boys\u2019 High in die eindstryd geklop.<\/span><\/p><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>HO\u00cbRSKOOL MIDDELBURG van Mpumalanga is as kampioen van die jaarlikse Voortrekker sewesrugby-toernooi in Bethlehem gekroon. Die kampioen het die gasheer 29-12 in die eindstryd van die Beker-afdeling gekroon. Louis Botha van Bloemfontein was verlede jaar die kampioen van die toernooi. In die Plaat-afdeling het Ben Vorster van Tzaneen koning gekraai. Die kampioen van die Bowl-afdeling, [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":5899,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[1],"tags":[],"class_list":["post-5900","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-uncategorized"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/5900","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=5900"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/5900\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/5899"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=5900"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=5900"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=5900"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}