{"id":5923,"date":"2014-02-24T07:11:29","date_gmt":"2014-02-24T07:11:29","guid":{"rendered":"https:\/\/rugby.supersportschools.com\/steyners-kampioen-van-die-bultfontein-sewes\/"},"modified":"2014-02-24T07:11:29","modified_gmt":"2014-02-24T07:11:29","slug":"steyners-kampioen-van-die-bultfontein-sewes","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/?p=5923","title":{"rendered":"Steyners kampioen van die Bultfontein-sewes"},"content":{"rendered":"<p><span style=\"color: #000000;\"><\/p>\n<p>PRESIDENT STEYN se rugbyspan het sy titel as kampioen van die Bultfontein sewes-toernooi suksesvol verdedig. Die span van Bainsvlei net buitekant Bloemfontein het die gasheer Ho\u00ebrskool Bultfontein 28-10 in die eindstryd verslaan. Die Steyners het verlede jaar vir Bothaville 14-10 in die eindstryd uitoorl\u00ea.<\/p>\n<p>Die Steyners het sy groepwedstryde op \u2018n drafstap gewen. Hulle het St. Dominic-kollege van Welkom (48-0), Welkom Sekond\u00ear (33-0) en Hoopstad (36-7) kafgedraf. Die Steyners het toe teen hulle tweede span in die halfeindstryd te staan gekom en gemaklik 44-0 as oorwinnaars van die veld gestap.<\/p>\n<p>Die gasheer het Steyners se tweede span 28-10 en Salomon Senekal van Viljoenskroon 33-0 in sy twee oorwinnings in sy groepwedstryde geklop. Die span se kragmeting teen Hennenman het 7-elk gelykop ge\u00ebindig.<\/p>\n<p>Bultfontein was in die ander halfeindstryd te sterk vir Hoopstad en het 36-0 koning gekraai.<\/p>\n<p>Die Steyners se staatmakers in die toernooi was Lee-hane Ontong, Abraham Mkuku, Kobus van Tonder en Craigan Floris. Vir Bultfontein verdien Erik Helm, Arno Taljaard en GJ van Eeden hulle voorste spelers. <br \/>Theunissen het met \u2018n oorwinning van 14-10 oor Hennenman verhoed dat laasgenoemde tot die halfeindstryd deurdring. Hennenman het vroe\u00ebr die dag \u2018n kragmeting teen Theunissen 28-24 gewen.<\/p>\n<p>Theunissen het in sy ander twee wedstryde teen President Steyn se tweede span 12-19 vasgeval en was teen Salomon Senekal 28-7 aan die wenkant. Teen die Steyners het die span van die Sandveld op \u2018n stadium 12-0 voorgeloop. Die Steyners se tweede span het in sy ander wedstryd vir Salomon Senekal 40-0 verslaan.<\/p>\n<p>Ho\u00ebrskool Vrede se eerste rugbyspan het op die 49ste jaarlikse sportdag wat deur die Ho\u00ebrskool Sarel Cilliers op Glencoe aangebied word vir Empangeni met 24-10 geklop. Die span se senter, JS de Villiers het twee keer agter die KwaZulu-Natallers se doellyn gaan kuier. Hy was ook dan een van sy span se uitblinkers. Die speler van die wedstryd was die wenspan se agtsteman, Michael Podgess. Vrede se volgende wedstryd is op 6 Maart teen Morgenzon Landbou.<\/p>\n<p><strong>Puntemakers: <\/strong><\/p>\n<p><strong>Vrede 24 (14) \u2013<\/strong> Drie\u00eb: JS de Villiers (2), Juanovive Pienaar, JP Burger. Doelskoppe: Johan Loock (2). <strong>Empangeni 10 (0)<\/strong>.<\/p>\n<p><\/span><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>PRESIDENT STEYN se rugbyspan het sy titel as kampioen van die Bultfontein sewes-toernooi suksesvol verdedig. Die span van Bainsvlei net buitekant Bloemfontein het die gasheer Ho\u00ebrskool Bultfontein 28-10 in die eindstryd verslaan. Die Steyners het verlede jaar vir Bothaville 14-10 in die eindstryd uitoorl\u00ea. Die Steyners het sy groepwedstryde op \u2018n drafstap gewen. Hulle het [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[1],"tags":[],"class_list":["post-5923","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-uncategorized"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/5923","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=5923"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/5923\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=5923"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=5923"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=5923"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}