{"id":5949,"date":"2014-03-17T07:57:51","date_gmt":"2014-03-17T07:57:51","guid":{"rendered":"https:\/\/rugby.supersportschools.com\/diamantveld-baas-op-sportdag\/"},"modified":"2014-03-17T07:57:51","modified_gmt":"2014-03-17T07:57:51","slug":"diamantveld-baas-op-sportdag","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/?p=5949","title":{"rendered":"Diamantveld baas op sportdag"},"content":{"rendered":"<p><span style=\"color: #000000;\"><\/p>\n<p>GERCO NORTJ\u00c9 se skopskoen het die meeste van die praatwerk in Ho\u00ebrskool Diamantveld se rugbyspan se sege van 27-6 oor Landboudal van Jacobsdal in die hoofwedstryd van sy jaarlikse sportdag in Kimberley. <br \/>Nortj\u00e9 het vyf strafdoele tussen die pale deurgejaag en ook een van sy span se twee drie\u00eb verdoel vir \u2018n persoonlike bydrae van 17 punte.<\/p>\n<p>Noord-Kaap se rugbyspan het \u2018n klinkende sege van 43-6 oor Ho\u00ebrskool Upington behaal. Northerns se losskakel Robbie Petzer het 18 van sy span se punte aangeteken. Hy was verlede jaar nog vir die Afrikaanse Ho\u00ebrskool Kroonstad in aksie en sou \u2018n sterk aanspraakmaker op \u2018n plek in die Griffons se Cravenweek-span gewees het. Petzer het sy 18 punte met \u2018n drie, vyf doelskoppe en \u2018n strafdoel aangeteken. Hy het in Northerns se eerste twee wedstryde op binnesenter uitgedraf.<\/p>\n<p>Die span se afrigter, Shaun Huygen het sy agsteman en kaptein Gerhard Holtzhausen op binnesenter vir die wedstryd ingespan. Holtzhausen is deel van die nasionale o.18-sewesgroep. Holtzhausen het een van Noord-Kaap se drie\u00eb gedruk. Die span se linkervleuel, Austen Jooste het twee keer agter Uppies se doellyn gaan kuier.<\/p>\n<p>Duineveld van Upington het hom teen Helpmekaar van Johannesburg 10-50 vasgeloop. Hopetown het \u2018n goeie sege van 41-12 oor NJ Heyns behaal. Adamantia was bo 10-5 in sy kragmeting teen Koffiefontein. <br \/>Diamantveld se netbalspan het in sy eerste wedstryd op die sportdag teen Eunice van Bloemfontein 24-27 vasgeval. Die span het daarna egter goeie seges oor Jim Fouch\u00e9 (25-17) en Ho\u00ebr Meisieskool Oranje (7-5) behaal. Die span sal egter nie tevrede met sy vertoning teen die Afrikaanse Ho\u00ebr Meisieskool Pretoria wees nie. Die span van die Jakarandastad was wel die voorste span in die land verlede jaar, maar die nederlaag van 11-49 sal nie die span van Kimberley tevrede laat nie.<\/p>\n<p>Noord-Kaap wat verlede jaar as kampioene van die Noord-Kaap gekroon is, het 11-24 teen Affies die knie gebuig. Die span het ook seges oor Ho\u00ebrskool Upington (25-13) en Oranje (29-19) behaal.<\/p>\n<p><strong><span style=\"color: #000000;\">Puntemakers:&nbsp;<\/span><\/strong><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><span style=\"color: #000000;\"><\/p>\n<p><strong>Diamantveld 27 \u2013<\/strong> Drie\u00eb: JD Fourie, Etdeon Greyvenstein. Doelskop: Gerco Nortj\u00e9. Strafdoele: Nortj\u00e9 (5). <strong>Landboudal 6<\/strong>.<\/p>\n<p><strong>Noord-Kaap 43 \u2013<\/strong> Drie\u00eb: Austen Jooste (2), Gerhard Holtzhausen, Leon Becker, Wilfred Bowers, Robbie Petzer. Doelskoppe: Petzer (5). Strafdoel: Petzer. <strong>Ho\u00ebrskool Upington 6<\/strong>.<\/p>\n<p><\/span><\/span><\/p>\n<p><\/span><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>GERCO NORTJ\u00c9 se skopskoen het die meeste van die praatwerk in Ho\u00ebrskool Diamantveld se rugbyspan se sege van 27-6 oor Landboudal van Jacobsdal in die hoofwedstryd van sy jaarlikse sportdag in Kimberley. Nortj\u00e9 het vyf strafdoele tussen die pale deurgejaag en ook een van sy span se twee drie\u00eb verdoel vir \u2018n persoonlike bydrae van [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[1],"tags":[],"class_list":["post-5949","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-uncategorized"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/5949","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=5949"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/5949\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=5949"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=5949"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=5949"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}