{"id":5956,"date":"2014-03-21T06:25:13","date_gmt":"2014-03-21T06:25:13","guid":{"rendered":"https:\/\/rugby.supersportschools.com\/brackenfell-sportdag-2014\/"},"modified":"2014-03-21T06:25:13","modified_gmt":"2014-03-21T06:25:13","slug":"brackenfell-sportdag-2014","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/?p=5956","title":{"rendered":"Brackenfell Sportdag 2014"},"content":{"rendered":"<p><span style=\"color: #000000;\"><\/p>\n<p>Daar sal vandag op die Ho\u00ebrskool Brackenfell se jaarlikse sportdag uitgevind word of die Donkie se byt of die Kwagga se skop die seerste is. Die groot trekpleister op die dag is ongetwyfeld die stryd tussen die Ho\u00ebrskool Outeniqua (Kwaggas) van George en HTS Drostdty (Donkies) van Worcester.<\/p>\n<p>Veral die tweestryd tussen die Kwaggas se Eduard Zandberg en Drostdy se kaptein Willem Augustyn op slot behoort vir opwinding te sorg. Zandberg staan 2.01m in sy sokkies en laat die skaal op 113kg kreun. Hy is in 2012 in die nasionale o.16-oefengroep opgeneem, terwyl hy ook Suidwestelike Distrikte op verlede jaar se 50ste Cravenweek-toernooi in Polokwane verteenwoordig het.&nbsp;<\/p>\n<p>Augustyn kan nou wel nie met die lengte van Zandberg spog nie, maar is \u2018n fisieke speler wat nie \u2018n millimeter vir die fisieke aspek van die spel terugdeins nie.<\/p>\n<p>Daar is ook heelwat afwagting om te sien wat die voormalige Griekwa-afriger, Abr\u00e9 Minnie as tegniese adviseur met die Kwaggas se agterlyn sover kon uitrig. Die span het in Keenan Tarentaal \u2018n opwindende skrumskakel, terwyl die heelagter Corn\u00e9 de Klerk en vleuel Niven Langdown ook oor hope vermo\u00eb op die aanval beskik.<\/p>\n<p>Drostdy se voorry sal vanjaar sterk aanspraakmakers wees om in dieselfde formasie ook vir Boland op die Cravenweek in Middelburg die skrum te anker. Die vaskopstut Roy Brink, haker Tiaan Smuts en loskopstut Robert Hunt vorm \u2018n gedugte kombinasie. Die span se losskakel Wynand Roets en flank Jurie Fick kan ook problem vir die Kwaggas besorg.<\/p>\n<p>Die span van George se vaskopstut, Wynand de Necker is self \u2018n stewige kragman. Hy weeg 122kg. Die vaste vyf van Outeniqua vir vandag se wedstryd weeg \u2018n allemintige 545kg.<\/p>\n<p>In die hoofwedstryd van die dag sal die loskopstut, Cabous Voges die gasheer op die veld lei teen HTS Bellville. Die wedstryd tussen Tygerberg en DF Malan behoort ook vir hope opwinding te sorg.<\/p>\n<p><strong>Vandag se skolerugby bepalings is: <\/strong><\/p>\n<p><strong>Brackenfell Sportdag \u2013 Pieter Rossouw-veld: 09:40:<\/strong> President t. Fairmont; <strong>10:40:<\/strong> Settlers t. Martin Oosthuizen (Kakamas); <strong>11:40:<\/strong> Strand vs. Piketberg; <strong>12:40:<\/strong> Durbanville t. Jan van Riebeeck; <strong>13:40:<\/strong> Ho\u00ebrskool Bellville t. Milnerton; <strong>14:40:<\/strong> HTS Drostdy t. Outeniqua; <strong>15:50:<\/strong> Tygerberg t. DF Malan; <strong>15:50:<\/strong> Brackenfell t. HTS Bellville<\/p>\n<p><\/span><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Daar sal vandag op die Ho\u00ebrskool Brackenfell se jaarlikse sportdag uitgevind word of die Donkie se byt of die Kwagga se skop die seerste is. Die groot trekpleister op die dag is ongetwyfeld die stryd tussen die Ho\u00ebrskool Outeniqua (Kwaggas) van George en HTS Drostdty (Donkies) van Worcester. Veral die tweestryd tussen die Kwaggas se [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[1],"tags":[],"class_list":["post-5956","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-uncategorized"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/5956","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=5956"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/5956\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=5956"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=5956"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=5956"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}