{"id":6037,"date":"2014-04-27T10:16:33","date_gmt":"2014-04-27T10:16:33","guid":{"rendered":"https:\/\/rugby.supersportschools.com\/sa-skolerugby-talent-blom-die-week-in-kimberley\/"},"modified":"2014-04-27T10:16:33","modified_gmt":"2014-04-27T10:16:33","slug":"sa-skolerugby-talent-blom-die-week-in-kimberley","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/?p=6037","title":{"rendered":"SA Skolerugby-talent blom die week in Kimberley"},"content":{"rendered":"<p><span style=\"color: #000000;\"><\/p>\n<p>BYKANS 60 persent van verlede jaar se Suid-Afrikaanse Skole-span was op die Wildeklawer-toernooi van 2013 in aksie wat in Pietermaritzburg aangebied was. Daar kan dus verwag word dat die meerderheid van Suid-Afrika se skolerugby-talent van more af op die Ho\u00ebrskool Diamantveld in Kimberley op vanjaar se toernooi op skou sal wees.<\/p>\n<p>Al die agente, spelerwerwers van die onderskeie unies en nasionale skolekeurders sal die wedstryde met valko\u00eb dophou. Al die wedstryde op die A-veld word buiten die kragmeting tussen Monument en Boland Landbou word regstreeks op SuperSport gebeeldsend.<\/p>\n<p>Vanjaar sal twee spanne, King Edward VII en Selborne-kollege vir die eerste keer op die toernooi in aksie wees en met hulle teenwoordigheid \u2018n ander geur verskaf. Framesby en die Ho\u00ebr Jongenskool Paarl is die spanne wat plek vir die bogenoemde spanne gemaak het. Boishaai behoort egter volgende jaar terug te wees. Hy verteenwoordig Suid-Afrika op Sanix se internasionale toernooi in Japan.<\/p>\n<p>Grey-kollege en Glenwood is die enigste Suid-Afrikaanse spanne wat nog daarin kon slag om die toernooi te wen.<\/p>\n<p>Gepraat van die span van Bloemfontein hy is die enigste span wat nog met \u2018n onoorwonne rekord spog sedert die toernooi in 2009 begin is. Grey kry in sy eerste wedstryd teen Outeniqua die kans om die bordjies te verhang na hy verlede jaar teen die Kwaggas op Kearsney-kollege se Paas-toernooi die knie gebuig het.<\/p>\n<p>Die uitnodigingspan wat vanjaar aan die toernooi deelneem is deur SA Rugby gekies uit skole uit die Wes-Kaap. Klein Nederburg van die Paarl wat ook spelers in die span het, het be\u00efdruk met hulle spel op die St. John-kollege Paastoernooi. Die span van SA Rugby gee ook aan spelers uit voorheen benadeelde gemeenskappe \u2018n geleentheid op \u2018n hoer vlak.<\/p>\n<p>Die Springbok-breier, Heynecke Meyer se seun Vic sal aan die kant van Affies se skrum sak. Die voormalige Springbok-vleuel en Vrystaatse legende, Chris Badenhorst se seun Dian sal op skrumskakel vir Grey-kollege in aksie wees.<\/p>\n<p><strong>School of Rugby<\/strong> se tien spelers om dop te hou tydens Wildeklawer 2014 is, Henry Immelman (Grey-kollege), Tinus de Beer (Waterkloof), Eduan Keyter (Affies), JT Jackson (Oakdale Landbou), Koos Tredoux (Glenwood), Dylan Vermaak (Grey PE), Julian Jordaan (Grey-kollege), Gavin Delport (Monument), Marcel Coetzee (Maritzburg-kollege), Curwin Bosch (Grey PE).<\/p>\n<p><strong>Die volledige bepalings: <\/strong><\/p>\n<p><strong>More, 28 April \u2013 07:30:<\/strong> Monument t. Boland Landbou; <strong>08:40:<\/strong> Grey PE t. EG Jansen; <strong>09:50:<\/strong> HTS Drostdy t. Selborne-kollege; <strong>11:00:<\/strong> Noord-Kaap t. Oakdale Landbou; <strong>12:10:<\/strong> Paul Roos Gimnasium t. King Edward VII; <strong>13:20:<\/strong> Affies t. Paarl Gimnasium; <strong>14:30:<\/strong> Maritzburg-kollege t. Uitnodiging-span; <strong>15:40:<\/strong> Grey-kollege t. Outeniqua; <strong>16:50:<\/strong> Diamantveld t. HTS Middelburg.<strong> B-veld \u2013 14:30:<\/strong> Glenwood t. Waterkloof.<\/p>\n<p><strong>Woensdag, 30 April \u2013 07:30:<\/strong> Boland Landbou t. HTS Middelburg; <strong>08:40:<\/strong> Outeniqua t. Glenwood; <strong>09:50:<\/strong> Paul Roos t. EG Jansen; <strong>11:00:<\/strong> Maritzburrg-kollege t. Diamantveld;<strong> 12:10:<\/strong> Affies t. Oakdale Landbou; <strong>13:20:<\/strong> Waterkloof t. Grey PE; <strong>14:30:<\/strong> King Edward VII t. Noord-Kaap; <strong>15:40:<\/strong> Monument t. Selborne-kollege;<strong> 16:50:<\/strong> Grey-kollege t. Paarl Gimnasium. <strong>B-veld \u2013 11:00:<\/strong> HTS Drostdy t. Uitnodigingspan.<\/p>\n<p><\/span><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>BYKANS 60 persent van verlede jaar se Suid-Afrikaanse Skole-span was op die Wildeklawer-toernooi van 2013 in aksie wat in Pietermaritzburg aangebied was. Daar kan dus verwag word dat die meerderheid van Suid-Afrika se skolerugby-talent van more af op die Ho\u00ebrskool Diamantveld in Kimberley op vanjaar se toernooi op skou sal wees. Al die agente, spelerwerwers [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[1],"tags":[],"class_list":["post-6037","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-uncategorized"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/6037","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=6037"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/6037\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=6037"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=6037"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=6037"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}