{"id":6104,"date":"2014-05-26T08:25:45","date_gmt":"2014-05-26T08:25:45","guid":{"rendered":"https:\/\/rugby.supersportschools.com\/swanepoel-held-in-diamantveld-sege\/"},"modified":"2014-05-26T08:25:45","modified_gmt":"2014-05-26T08:25:45","slug":"swanepoel-held-in-diamantveld-sege","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/?p=6104","title":{"rendered":"Swanepoel held in Diamantveld-sege"},"content":{"rendered":"<p><span style=\"color: #000000;\">DIAMANTVELD se rugbyspan se senter, JD Swanepoel, was met sy driekuns aan drie\u00eb sy span se held in sy sege van 52-26 oor Ho\u00ebrskool Upington in Kimberley.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Swanepoel se drie Saterdag kort voor rustyd het die gang van die wedstryd in sy span se guns geswaai. Die besoekers van Upington het ondanks die drie rustyd met 9-7 voorgeloop. Uppies het egter in die eerste helfte met die wind van agter gespeel.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Diamonds se losskakel, Gerco Nortj\u00e9, het sy skopskoene aangehad en sy span op die voorvoet met die wind van agter gehou. Die tuisspan het in die tweede helfte 45 punte, wat ses drie\u00eb insluit, ingeryg.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><span id=\"U3101478776213mH\" style=\"font-family: 'Nasdings';\">)\u2009<\/span>Landboudal van Jacobsdal se losskakel, Guillaume Oberholster was Saterdag teen Kathu in \u2019n klas van sy eie.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Hy het 21 punte in sy span se sege van 59-17 oor Kathu aangeteken. Hy het self een van sy span se agt drie\u00eb gedruk en nie een stelskop pale toe verbrou nie.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Die wenspan se lostrio Michael Pienaar, Jean Bezuidenhout en Chritopher Menezes was puik.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Die skrumskakel, CD Wilke het ook floreer agter sy pak wat op die voorvoet was. Agterlangs verdien die senters, Erick Reinecke ek Kat Mabaleng, elk ook \u2019n klop op die skouer.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><span id=\"U310147877621ByD\" style=\"font-family: 'Nasdings';\">)\u2009<\/span>Riebeekstad se sege van 15-13 in die doodsnikke oor Hennenman in die Sandveld-liga beteken dat laasgenoemde eers vir Wessel Maree moet troef indien hy Saterdag teen Bothaville in die eindstryd wil uitdraf.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Riebies se vleuel, Solly Seeta, het in die hoek met die laaste beweging van die wedstryd gaan druk om die telling 13-elk gelyk te maak. Die span se flank, Zander Bester, het met die moeilike doelskop geslaag om sy span se kanse om die eindstryd te haal lewend te hou.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Vir Riebies was die stut Morn\u00e9 Botha, Bester en die slot Wessel Loggenberg voorlangs staatmakers. Agterlangs verdien die senterpaar, Antonio Jurack en Johan Engelbrecht, saam met die heelagter Kgomotso Kuitsi lof vir hulle spel.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Bothaville se senter en onderkaptein, Derek Beeslaar, was vernietigend op die aanval in sy span se sege van 64-7 oor Wessel Maree.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Beeslaar het vier keer die span van Odendaalsrus se doellyn oorgesteek. Die wenspan het ook daarin geslaag om sy struktuur tydens die kragmeting te behou, wat vir die afrigters voor die eindstryd \u2019n goeie teken is.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Bothaville se uitblinkers was die haker Rikus Alkema, slot Marnus Cronj\u00e9 en flank Drikus Klopper.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><span id=\"U310147877621v7D\" style=\"font-family: 'Nasdings';\">)\u2009<\/span>In die Oos-Vrystaat het Ficksburg met \u2019n naelskraap-sege van 18-17 oor Paul Erasmus van Senekal die sake in die liga behoorlik deurmekaar gekrap.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Vir die wenspan was die senter Boeta du Preez en agtsteman Doors Smit uitstaande.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><span id=\"U310147877621yKC\" style=\"font-family: 'Nasdings';\">)\u2009<\/span>Bultfontein se losskakel, Bernard Fourie, het 26 punte in sy span se sege van 61-3 oor Theunissen aangeteken.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Hy het twee keer gedruk en ook agt drie\u00eb verdoel.<\/span><\/p>\n<p><strong><span style=\"color: #000000;\">Puntemakers:<\/span><\/strong><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">&gt;<b>Bothaville 64 (33) \u2013<\/b> Drie\u00eb: Derek Beeslaar (4), WJ Crous (2), Sakkie Bester, Merwe Snyman, Thato Mojaki, Duncan Holiday. Doelskoppe: Crous (7). <b>Wessel Maree 7 (0) \u2013<\/b> Drie: Chris Norton. Doelskop: Pierre van der Walt.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><b>Riebeeckstad 15 (3) \u2013 <\/b>Drie\u00eb: Antonio Jurack, Solly Seeta. Doelskop: Zander Bester. Strafdoel: Bester. <b>Hennenman 13 (0) \u2013<\/b> Drie: Stefan Smit. Doelskop: Angelo Pienaar. Strafdoele: Pienaar (2).<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><b>Ficksburg 18 \u2013<\/b> Drie\u00eb: Thato Lieta, Attie Michau, Christo Schuld. Strafdoel: Lionel Pietersen.<b> Paul Erasmus 17.<\/b><\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><b>Vrede 15 \u2013<\/b> Drie\u00eb: Michael Podges (2), Charl du Toit. <b>Reitz 5 \u2013 <\/b>Drie: Jaco Pretorius.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><b>Bultfontein 61 \u2013 <\/b>Drie\u00eb: Bernard Fourie (2), Frikkie du Plessis, Jano Smit, Guilliam Viljoen, Etien Botha, Erik Helm, Jopie Taljaard, Arno Taljaard. Doelskoppe: Fourie (8). <b>Theunissen 3 \u2013<\/b> Strafdoel: Sylvester Seseane.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><b>Hoopstad 55 \u2013<\/b> Drie\u00eb: MJ de Bruin (2), Adriaan Meintjes, Janus Venter, Stefan Roos, Andries van Zyl, Gerrit Smit, R\u00e9nard van Jaarsveld, Mar-Jean Victor. Doelskoppe: Franco Schoonraad (3), MJ Griessel (2). <b>Harmony High 0<\/b>.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><b>Hoopstad 33 \u2013<\/b> Drie\u00eb: Mar-Jean Victor, Stefan Roos, Frasn-Willem van Beeck, Dirk Smit, Estean Smit. Doelskoppe: Franco Schoonraad (4). <b>Salomon Senekal 0<\/b>.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><b>Sandveld 49 (26) \u2013<\/b> Drie\u00eb: Michael Fulton (3), Jaco Groenewald, Wian le Roux, Johan Fick, Edward Jordaan. Doelskoppe: Fick (4), Lucky Bob (3). <b>Harmony High 12 (0)<\/b>.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><span id=\"U310146838973bU\" style=\"font-family: 'Nasdings';\">)\u2009<\/span><b>GRIEKWAS<\/b><\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><b>Diamantveld 52 (7) \u2013<\/b> Drie\u00eb: JD Swanepoel (3), JP Abrahams (2), Janco Cloete, Nico Roets, Nardus Bosman. Doelskoppe: Gerco Nortj\u00e9 (7). <b>Ho\u00ebrskool Upington 26 (9). <\/b><\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><b>Landboudal 59 \u2013<\/b> Drie\u00eb: Erik Reinecke (2), Gideon Kriel, FC Swart, Teubes Brits, Jean Bezuidenhout, Guillaume Oberholster, Kat Mabaleng. Doelskoppe: Oberholster (8). Strafdoel: Oberholster.<\/span> <b>Kathu 17<\/b>.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>DIAMANTVELD se rugbyspan se senter, JD Swanepoel, was met sy driekuns aan drie\u00eb sy span se held in sy sege van 52-26 oor Ho\u00ebrskool Upington in Kimberley. Swanepoel se drie Saterdag kort voor rustyd het die gang van die wedstryd in sy span se guns geswaai. Die besoekers van Upington het ondanks die drie rustyd [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[1],"tags":[],"class_list":["post-6104","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-uncategorized"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/6104","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=6104"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/6104\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=6104"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=6104"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=6104"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}