{"id":6106,"date":"2014-05-26T08:28:21","date_gmt":"2014-05-26T08:28:21","guid":{"rendered":"https:\/\/rugby.supersportschools.com\/henties-en-rooiskool-vertewig-kanse-vir-uitspeelrondes\/"},"modified":"2014-05-26T08:28:21","modified_gmt":"2014-05-26T08:28:21","slug":"henties-en-rooiskool-vertewig-kanse-vir-uitspeelrondes","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/?p=6106","title":{"rendered":"Henties en Rooiskool vertewig kanse vir uitspeelrondes"},"content":{"rendered":"<p><span style=\"color: #000000;\">DIE Afrikaanse Ho\u00ebrskool Kroonstad en Hentie Cilliers van Virginia het albei Saterdag met seges hulle aanspraak versterk om die uitkloprondes van die Griffon-liga te haal.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Rooiskool het Goudveld-Ho\u00ebrskool met 25-18 die loef afgesteek. Dit was \u2019n klipharde wedstryd en die wenspan het slegs die druk beter as sy teenstanders verwerk.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Vir die span van Kroonstad het Francois Stemmet op buitesenter sy stempel op die kragmeting afgedruk. Voorlangs het die flank Henry Searle, agtsteman Johan Steyn en slot Erik Knoetze met hulle inklimspel be\u00efndruk.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Gouties se senter Carlton Coeries, skrumskakel Albert Bezuidenhout en slot Pietman Kotze het goeie vertonings vir hul span gelewer.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><span id=\"U3101475273458OB\" style=\"font-family: 'Nasdings';\">)\u2009<\/span>Hentie Cilliers se agtsteman, Nathan Kemp, was die sleutelspeler in sy span se sege van 38-29 oor Witteberg in Bethlehem.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Die span van Virginia het na Bethlehem gereis met die hoop om te minste \u2019n bonuspunt-sege te behaal, wat hy ook vermag het.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Kemp was rotsvas op die verdediging en het ook elke keer as hy die bal onder die arm vasgeknyp het meters ver veld vir sy span gewen.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Die kantman Damain May het sy fisieke teenwoordig by die afbreekpunte, sowel as op die aanval, laat geld.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Die span se losskakel, Luan James, verdien ook lof. Hy het as spelskepper verskeie geleenthede op die aanval geskep en sy spanmaats in gapings gesit.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><span id=\"U310147527345ILF\" style=\"font-family: 'Nasdings';\">)\u2009<\/span>Daar is geen keer aan Ho\u00ebrskool Voortrekker van Bethlehem in vanjaar se liga nie.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Die Trekkers het die Ho\u00ebrskool Kroonstad 71-3 gestoomroller.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Die eerste helfte van die wedstryd was slegs 21 minute lank, terwyl die eindfluitjie na net 24 minute se spel in die tweede helfte geblaas het.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Die Trekkers se losskakel, Tokkie van Zyl, stapel die punte behoorlik in die liga op. Hy het Saterdag weer 21 punte tot sy span se sege bygedra. Hy het deurgedraf vir \u2019n drie, asook agt doelskoppe oorgeklits.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Die slot Henko Naud\u00e9, vaskopstut Niel Janse van Rensburg en agtsteman Junior Oosthuizen het voorlangs die grondslag vir die sege gel\u00ea.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><span id=\"U310147527345saD\" style=\"font-family: 'Nasdings';\">)\u2009<\/span>Welkom-Gimnasium was in \u2019n minder aanskoulike kragmeting teen HTS Welkom met 34-0 baas.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Die Tekkies het Gimmies by die afbreekpunte probleme besorg.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Die wenspan se agtsteman, SJ Malherbe, was uitmuntend op die verdediging. Gimmies was rustyd net 12-0 voor.<\/span><\/p>\n<p><strong><span style=\"color: #000000;\">Puntemakers:<\/span><\/strong><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><b>Voortrekker 71 \u2013<\/b> Drie\u00eb: Junior Oosthuizen (2), Lethole Mokoena (2), Tiisetso Madonsela, Apin Odendaal, Edrich Victor, Etienne Becker, Tokkie van Zyl, Donovan Bouwer. Doelskoppe: Van Zyl (8). <b>Ho\u00ebrskool Kroonstad 3 \u2013<\/b> Strafdoel: Reinhardt Kleinhans.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><b>Hentie Cilliers 38 \u2013 <\/b>Drie\u00eb: Benji Muller (2), Siyamamkela Nxgesha (2), Ezrick Alexander. Doelskoppe: Jaywinn Juries (4), Luan James. Strafdoel: Juries. <b>Witteberg 29<\/b>.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><b>AHS Kroonstad 25 (10) \u2013<\/b> Drie\u00eb: Herholdt Hills, Francois Stemmet, Louis Steyn. Doelskoppe: Ruben Aucamp (2). Strafdoele: Aucamp (2). <b>Goudveld-Ho\u00ebrskool 18 (10) \u2013<\/b> Drie\u00eb: Carlton Coeries, Pietman Kotze. Doelskop: Malcolm Britz. Strafdoele: Britz (2).<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><b>Welkom-Gimnasium 34 \u2013<\/b> Drie\u00eb: Nick Fortuin, Richard Earle, Morena Mofokeng, SJ Malherbe, Nazo Nkala, Tristan Rothman. Doelskoppe: JL Carry-Smith (2).<\/span> <b>HTS Welkom 0<\/b>.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>DIE Afrikaanse Ho\u00ebrskool Kroonstad en Hentie Cilliers van Virginia het albei Saterdag met seges hulle aanspraak versterk om die uitkloprondes van die Griffon-liga te haal. Rooiskool het Goudveld-Ho\u00ebrskool met 25-18 die loef afgesteek. Dit was \u2019n klipharde wedstryd en die wenspan het slegs die druk beter as sy teenstanders verwerk. Vir die span van Kroonstad [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[1],"tags":[],"class_list":["post-6106","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-uncategorized"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/6106","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=6106"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/6106\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=6106"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=6106"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=6106"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}