{"id":6135,"date":"2014-06-12T06:38:53","date_gmt":"2014-06-12T06:38:53","guid":{"rendered":"https:\/\/rugby.supersportschools.com\/afrika-kampioen-deel-van-vrystaatse-afrigtingspan\/"},"modified":"2014-06-12T06:38:53","modified_gmt":"2014-06-12T06:38:53","slug":"afrika-kampioen-deel-van-vrystaatse-afrigtingspan","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/?p=6135","title":{"rendered":"Afrika-kampioen deel van Vrystaatse afrigtingspan"},"content":{"rendered":"<p><span style=\"color: #000000;\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\" alignleft size-full wp-image-6134\" src=\"https:\/\/rugby.supersportschools.com\/wp-content\/uploads\/2014\/06\/VS_afrigters.jpg\" width=\"300\" height=\"204\" alt=\"VS afrigters\" style=\"margin: 0px 10px 5px 0px; float: left;\" srcset=\"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/wp-content\/uploads\/2014\/06\/VS_afrigters.jpg 1024w, https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/wp-content\/uploads\/2014\/06\/VS_afrigters-300x204.jpg 300w, https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/wp-content\/uploads\/2014\/06\/VS_afrigters-768x522.jpg 768w\" sizes=\"auto, (max-width: 300px) 100vw, 300px\" \/>Die Vrystaatse Cravenweek-rugbyspan vir ho\u00ebrskole se agterlyn word vanjaar deur \u2019n voormalige Afrika-stoeikampioen Corn\u00e9 Erasmus afgerig.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Hy is ook die breier van Louis Botha se eerste span en het in 2003 die Afrika-titel in Kairo, Egipte verower.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Erasmus en Grey-kollege se Wessel du Plessis sal vanjaar onderskeidelik as agter- en voorspeler-breier by die Vrystaatse o.18-span betrokke wees.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Erasmus het in sy stoeiloopbaan ook \u2019n derde plek op 2005 se Statebondspele behaal. Hy rig al vier jaar Louis Botha se eerstespan af, waarvan die laaste twee jaar as hoofafrigter is.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Dirkie Groenewald, wie aanvanklik Erasmus se hoofafrigter by Louis Botha was, is vanjaar die Vrystaters se hoofafrigter by die nasionale week wat in Middelburg plaasvind.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Groenewald is al die afgelope vyf jaar by die Vrystaatse Cravenweek-span se afrigting betrokke en is \u2019n gewese Vrystaat-voorryman.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Erasmus en Du Plessis neem die plek van Roelf Meyer in wat verlede jaar as \u2019n Suid-Afrikaanse Skole-keurder verkies is.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Hy mag nie meer by die afrigting van die Vrystaatse span betrokke wees nie. Erasmus het die vorige drie jaar die Vrystaatse Akademie-span afgerig.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">\u201cDit is \u2019n hoogtepunt as skoleafrigter om na die Cravenweek te gaan,\u201d het Erasmus ges\u00ea.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Du Plessis sal vanjaar vir die eerste keer amptelik by \u2019n verteenwoordigende afrigtingspan betrokke wees wat \u2019n nasionale toernooi bywoon.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Hy was as speler lid van die Vrystaatse Cravenweek-span wat in 2002 teen die Westelike Provinsie in die hoofwedstryd van die toernooi met 16-31 die knie gebuig het.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Springbokke soos Bismarck du Plessis, Ruan Pienaar, Andries Strauss en Morn\u00e9 Steyn was saam met Du Plessis in daardie span.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Wessel rig al die afgelope twee jaar Grey se eerste span af.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">\u201cEk sien baie uit na die Cravenweek. Dit is maar \u2019n leerproses. Ek dink dit is \u2019n baie goeie geleentheid vir die spelers,\u201d het Du Plessis ges\u00ea.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Groenewald het self vir die Vrystaat op die gesogte toernooi uitgedraf. Hy was lid van die span na die toernooi in 1989 en 1990.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Hy rig die afgelope twee jaar Ho\u00ebrskool Fichardtpark se span af.<\/span><\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Vrystaatse Cravenweek-rugbyspan vir ho\u00ebrskole se agterlyn word vanjaar deur \u2019n voormalige Afrika-stoeikampioen Corn\u00e9 Erasmus afgerig. Hy is ook die breier van Louis Botha se eerste span en het in 2003 die Afrika-titel in Kairo, Egipte verower. Erasmus en Grey-kollege se Wessel du Plessis sal vanjaar onderskeidelik as agter- en voorspeler-breier by die Vrystaatse o.18-span [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":6134,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[1],"tags":[],"class_list":["post-6135","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-uncategorized"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/6135","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=6135"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/6135\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/6134"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=6135"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=6135"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=6135"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}