{"id":6140,"date":"2014-06-14T00:17:19","date_gmt":"2014-06-14T00:17:19","guid":{"rendered":"https:\/\/rugby.supersportschools.com\/preview-vrystaat-kiewiete-vs-oos-vrystaat\/"},"modified":"2014-06-14T00:17:19","modified_gmt":"2014-06-14T00:17:19","slug":"preview-vrystaat-kiewiete-vs-oos-vrystaat","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/?p=6140","title":{"rendered":"Preview &#8211; Vrystaat Kiewiete vs. Oos-Vrystaat"},"content":{"rendered":"<p><span style=\"color: #000000;\">Die Vrystaatse Kiewiete behoort vanjaar weer \u2019n sterk aanspraakmaker op die titel as kampioen op die jaarlikse VKB-rugbyweek op Reitz te wees.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Die Kiewiete kom vandag op die Vrystaatse Bondedag teen die gasheer van die week, Oos-Vrystaat op Grey-kollege te staan.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Die Kiewiete word aangevoer deur die haastige vleuel, Lee-heane Ontong, wat vanjaar een van die voorste driedrukkers op skolevlak in Suid-Afrika is. Hy het vanjaar reeds 13 drie\u00eb in die Vrystaatse B1-liga gedruk.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Ontong het verlede jaar na afloop van die week op Reitz die sogenaamde \u201cSuid-Afrikaanse Platteland-span\u201d gehaal wat op die week gekies word. Ontong was ook in 2012 goed genoeg na die eerste Cravenweek-proewe van die Vrystaat geag om die unie se Cravenweek-span te haal. Hy het egter later uitgeval. Ontong is ook sy skool, President Steyn, se onderhoofseun.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Hy en die Steyners se heelagter, Abraham Nkuku, sal hulle kombinasie in die agterste driehoek saam met Henco Pieterse van Brandfort voortbou. Nkuku en Ontong het vanjaar verskeie spanne probleme op die verdediging besorg wanneer hulle besluit het om met die bal te hardloop.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Die losskakel, Eugene Strydom, behoort die agterhoede glad weg te stuur.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Soos die Sandveld staan die Oos-Vrystaat ook baie van sy spelers aan die Griffons se plattelandse Akademie-span af. Veral Reitz se twee senters, Hannes Aucamp en NP Linde, saam met Wilgerivier van Frankfort se flank Gerrie Muller kon \u2019n reuse verskil in die span gemaak het. Muller staan nog \u2019n kans om die Griffons se Cravenweek-span te maak indien hy \u2019n stewige vertoning vandag vir die Perses se Akademie-span teen die Akademie-span van Griekwa-platteland kan inkry. Verder speel Vrede se losskakel, Johan Esterhuizen vir die Perses se o.19-span.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Vir Oos-Vrystaat behoort ervare eerstespan spelers soos die heelagter, Edwin Gower en vleuel Ricardo Frade sleutelspelers te wees.<\/span><\/p>\n<p><strong><span style=\"color: #000000;\">Die spanne is:<\/span><\/strong><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><b>Vrystaat Kiewiete:<\/b> Abraham Nkuku, Henco Pieterse, Zandr\u00e9 Groenewald, Chris de Jager, Lee-heane Ontong, Eugene Strydom, Berto van Rensburg, Kobus van Tonder, Fanie Griesel, Coenie Bezuidenhout, Janco Nel, Willie van Rensburg, Gideon Hendriks, BD van der Vyfer, Anthony Senekal. Plaasvervangers: Andr\u00e9 Nienaber, Barend Alexander, Marco van der Westhuizen, Juan Human, Hendrie van Dyk, Henco de Wet, Lukas Smith, Donovan Pretorius.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><b>Oos-Vrystaat: <\/b>Edwin Gower, Stean Marais, Willem Buys, Gavin Wolmarans, Ricardo Frade, JJ Dekker, GJ Janse van Rensburg, Rualt Keulder, Sean Herbst, Lourens Jooste, MJ Lourens, Drian Scheepers, Shantz de Waal, Johan Rossouw, Chris Meyer. Plaasvervangers: Willie Kruger, Jayson Booysen, Marius Barnard, Gerrie van der Merwe, Paul Terblanch\u00e9, Jaco Pretorius, Morn\u00e9 Spies, Keegan Christians.<\/span><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Vrystaatse Kiewiete behoort vanjaar weer \u2019n sterk aanspraakmaker op die titel as kampioen op die jaarlikse VKB-rugbyweek op Reitz te wees. Die Kiewiete kom vandag op die Vrystaatse Bondedag teen die gasheer van die week, Oos-Vrystaat op Grey-kollege te staan. Die Kiewiete word aangevoer deur die haastige vleuel, Lee-heane Ontong, wat vanjaar een van [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[1],"tags":[],"class_list":["post-6140","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-uncategorized"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/6140","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=6140"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/6140\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=6140"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=6140"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=6140"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}