{"id":6142,"date":"2014-06-14T00:25:02","date_gmt":"2014-06-14T00:25:02","guid":{"rendered":"https:\/\/rugby.supersportschools.com\/preview-vrystaat-vs-griekwas\/"},"modified":"2014-06-14T00:25:02","modified_gmt":"2014-06-14T00:25:02","slug":"preview-vrystaat-vs-griekwas","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/?p=6142","title":{"rendered":"Preview &#8211; Vrystaat vs. Griekwas"},"content":{"rendered":"<p><span style=\"color: #000000;\">Die o.18-rugbyspanne van Vrystaat en Griekwaland-Wes sal mekaar Saterdag op Grey-kollege se hoofveld mekaar die eerste keer sedert 2007 die stryd aans\u00ea.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Di\u00e9 kragmeting is die hoofwedstryd van die jaarlikse Vrystaatse Bondedag.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><b>Belangrik om krag te meet voor Cravenweek<\/b><\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Hoewel dit nie \u2019n vereiste is om \u2019n suksesvolle Cravenweek te h\u00ea nie, behoort dit die Poubloues goed te doen om hulle krag voor die toernooi behoorlik deur die Vrystaters te laat toets.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Sedert die span nie meer jaarliks voor die toernooi teen Vrystaat bots nie kon hy slegs \u2019n wenpersentasie van 50% op die toernooi handhaaf. Dit terwyl die unie se grootste krag op skolevlak, Ho\u00ebrskool Noord-Kaap, in hierdie tydperk nie in die Kovsiestreek-kompetisie se Shimla-liga geklop is nie. Vrystaat het die kragmeting tussen die twee spanne in 2007 met 39-5 gewen.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><b>Hiers spoed!<\/b><\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Die plaasvervanger-vleuel van die Vrystaat, Llewellyn Hein, sal waarskynlik die vinnigste speler word wat nog ooit op die Cravenweek in aksie was.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Toe hy twee jaar gelede as deel van die Suid-Afrikaanse o.16-oefengroep deur Saru getoets is, het hy die 40\u2009m van \u2019n stilstaande wegspring in \u2019n ongelooflike 4.60 sekondes afgeblits. Dit is vinniger as die vinnigste Springbok, Bryan Habana (4.66) wat ooit getoets is.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Op internasionale vlak is dit slegs Sosene Anesi van Nieu-Seeland wat met \u2019n beter tyd as Hein spog. Hein se vinnigste tyd oor die 100\u2009m en 200\u2009m is onderskeidelik 10.46 en 21.06 sekondes. Daar is wel bronne wat Jongi Nokwe se tyd oor die 40\u2009m as 4.40 sekondes aandui, maar dit kon nie bevestig word nie.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><b>Steenkamp se X-faktor<\/b><\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Die Vrystaters se heelagter, Louwtjie Steenkamp, het vroe\u00ebr vanjaar in twee wedstryde 57 punte aangeteken. Hy het teen Ho\u00ebrskool Klerksdorp en Duineveld onderskeidelik 31 en 26 punte aangeteken.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Steenkamp het verlede jaar vir Griekwas se o.16-span gespeel wat sy teenstanders van vandag Boan Venter, Gerco Nortj\u00e9 en Daniello Huyster ingesluit het.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><b>Andrade vs. Holtzhausen<\/b><\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Die stryd in die middelveld tussen Mike Andrade (Vrystaat) en Gerhard Holthzausen (Griekwas) behoort een van die hoogtepunte te wees.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Andrade wat in 2012 in die nasionale o.16-groep was, speel steeds om sy plek op die bus na die Cravenweek te bevestig. Hy het vanjaar van spelskepper tot \u2019n meer fisieke speler verander.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Holtzhausen het verlede jaar die Poubloues op die Cravenweek in Polokwane as agtsteman verteenwoordig. Hy het vanjaar na senter verskuif en was ook deel van die nasionale skolesewes-groep.<\/span><\/p>\n<p><strong><span style=\"color: #000000;\">Die spanne is:<\/span><\/strong><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><b>Vrystaat:<\/b> Louwtjie Steenkamp, Patrick Mbangi, Niell Stannard, Mike Andrade, Dale Koopman, Dwayne Wessels, Shirwin Cupido, Alex Jonker, Victor Maruping, De Wet Bezuidenhout, Ruben Schoeman, Jurie Burger, Janu Botha, JC Janse van Vuuren, Ruben Terblanche. Plaasvervangers: Greydon Wenn, Gela Khanya, IG Prinsloo, Kian Skippers, Dian Badenhorst, Llewellyn Hein, Jeandr\u00e9 Christian, Julian Jordaan.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><b>Griekwas:<\/b> Wilfred Bowers, Leon Becker, JD Swanepoel, Gerhard Holtzhausen, JP Abrahams, Robbie Petzer, Brandon de Melim, Georg Sieberghagen, Nardus Bosman, Damain van der Bergh, Teubes Brits, Rikus Zwart, FC Swart, Brandon Smith, Boan Venter. Plaasvervangers: Geo Davel, Gloucester Hugo, Ulric Sellar, Ruan Willemse, Gerco Nortj\u00e9, Daniello Huyster, Keaton Gordon.<\/span><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die o.18-rugbyspanne van Vrystaat en Griekwaland-Wes sal mekaar Saterdag op Grey-kollege se hoofveld mekaar die eerste keer sedert 2007 die stryd aans\u00ea. Di\u00e9 kragmeting is die hoofwedstryd van die jaarlikse Vrystaatse Bondedag. Belangrik om krag te meet voor Cravenweek Hoewel dit nie \u2019n vereiste is om \u2019n suksesvolle Cravenweek te h\u00ea nie, behoort dit die [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[1],"tags":[],"class_list":["post-6142","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-uncategorized"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/6142","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=6142"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/6142\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=6142"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=6142"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=6142"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}