{"id":6150,"date":"2014-06-18T05:54:45","date_gmt":"2014-06-18T05:54:45","guid":{"rendered":"https:\/\/rugby.supersportschools.com\/noordvaal-bondedag-vanjaar-op-sasolburg\/"},"modified":"2014-06-18T05:54:45","modified_gmt":"2014-06-18T05:54:45","slug":"noordvaal-bondedag-vanjaar-op-sasolburg","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/?p=6150","title":{"rendered":"Noordvaal Bondedag vanjaar op Sasolburg"},"content":{"rendered":"<p><p><span style=\"color: #000000;\">Die helfte van die spanne wat later vanjaar op die 51ste Cravenweek-rugbytoernooi vir ho\u00ebrskole in Middelburg (Mpumalanga) van 14 tot 19 Julie te sien sal wees, sal op Saterdag 28 Junie op die jaarlikse Noordvaal Bondedag in aksie wees. <\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><\/span><span style=\"color: #000000;\">Die Bondedag sal vir die eerste keer sedert 1992 weer in die DP de Villiers-stadion in Sasolburg aangebied word. Di\u00e9 dag is die afgelope vyf jaar deur Impala-rugbyklub in Rustenburg aangebied. Die langdurige staking in die platinumsektor het heel waarskynlik \u2018n aandeel gespeel dat die Bondedag verskuif is. <\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><\/span><span style=\"color: #000000;\">Tien van die 20 spanne wat later vanjaar in Middelburg in aksie sal wees, sal di\u00e9 dag as kleedrepetisie vir die toernooi gebruik. Die Vrystaat en die Blou Bulle speel in die vernaamste voorwedstryd vir die hoofwedstryd van die dag, maar di\u00e9 stryd behoort die wedstryd op die dag te wees om nie mis te loop nie. <\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><\/span><span style=\"color: #000000;\">Die gasheer, die Valke, en die Pumas pak mekaar in die hoofwedstryd van die dag. Die Vrystaatse breintrust van Dirkie Groenewald, Wessel du Plessis en Corn\u00e9 Erasmus behoort egter nie wedstryd tussen die Leeus en KwaZulu-Natal ook met belangstelling dop te hou. Die Leeus en Vrystaat se mekaar op die tweede dag van die Cravenweek mekaar die stryd aan. Die Ligbloues kom op dieselfde dag teen Oostelike Provinsie in sy eerste wedstryd van die toernooi te staan. <\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><\/span><span style=\"color: #000000;\">Die wenners van die twee wedstryde sal mekaar heel waarskynlik op die vierde dag van die toernooi pak. Oostelike Provinsie het verlede week vir Westelike Provinsie (13-0) en Boland (47-0) op die Suidelike Bondedag verslaan.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><\/span><span style=\"color: #000000;\">\u2018n Bonus vir toeskouers sal wees dat hulle vier van die beste heelagters vanjaar op skolevlak op die dag in aksie sal kan sien. Die viertal is Eduan Keyter (Blou Bulle), Louwtjie Steenkamp (Vrystaat), Martin van Wyk (Valke) en Ezrick Alexander (Griffons). <\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><\/span><strong><span style=\"color: #000000;\">Die Noordvaal Bondedag se bepalings is: <\/span><\/strong><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><\/span><span style=\"color: #000000;\"><strong>09:00:<\/strong> Luiperds t. Griekwaland-Wes;<strong> 10:20:<\/strong> Limpopo Blou Bulle t. Griffons;<strong> 11:40:<\/strong> Leeus t. KwaZulu-Natal; <strong>13:00:<\/strong> Blou Bulle t. Vrystaat; <strong>14:20:<\/strong> Valke t. Pumas.<\/span><\/p><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die helfte van die spanne wat later vanjaar op die 51ste Cravenweek-rugbytoernooi vir ho\u00ebrskole in Middelburg (Mpumalanga) van 14 tot 19 Julie te sien sal wees, sal op Saterdag 28 Junie op die jaarlikse Noordvaal Bondedag in aksie wees. Die Bondedag sal vir die eerste keer sedert 1992 weer in die DP de Villiers-stadion in [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[1],"tags":[],"class_list":["post-6150","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-uncategorized"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/6150","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=6150"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/6150\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=6150"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=6150"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=6150"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}