{"id":6154,"date":"2014-06-20T00:26:32","date_gmt":"2014-06-20T00:26:32","guid":{"rendered":"https:\/\/rugby.supersportschools.com\/sake-begin-nou-besigheid-se-kant-toe-staan-in-die-beeldtrofee\/"},"modified":"2014-06-20T00:26:32","modified_gmt":"2014-06-20T00:26:32","slug":"sake-begin-nou-besigheid-se-kant-toe-staan-in-die-beeldtrofee","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/?p=6154","title":{"rendered":"Sake begin nou besigheid se kant toe staan in die Beeldtrofee"},"content":{"rendered":"<p><span style=\"color: #000000;\">Sake begin nou in die verskillende streke van die Beeldtrofee se Groot skole-ligas na \u2019n punt toe te kom.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Al die streke se halfeindstryde, buiten di\u00e9 van die Luiperds en Pumas, word more gespeel. Pennypinchers en Timbercity is medeborge van di\u00e9 reeks.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">In die Limpopo-halfeindstryde by HTS Tom Naud\u00e9 <!--se velde--> kom Frikkie Meyer om 14:00 teen Ben Vorster te staan. Laasgenoemde was verlede jaar die Beeldtrofee se mediumskole-kampioen.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">In die ander halfeindstryd sal Ho\u00ebrskool Pietersburg en Piet Potgieter sake uitspook.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">In die afdeling vir mediumskole sal die wenner van die kragmeting tussen Ben Viljoen en Eric Louw tot die eindstryd van die streek deurdring.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><span id=\"U310262739859qxH\" style=\"font-family: 'Nasdings';\">)\u2009<\/span>In die Leeus-streek pak die groot skole mekaar more in die halfeindstryde op Ho\u00ebrskool Linden se veld. Die gasheer s\u00ea Bastion in die hoofwedstryd van die dag om 13:45 die stryd aan. Linden het die twee spanne se ligawedstryd met 38-24 gewen.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Ho\u00ebrskool Randburg het \u2019n tawwer taak wat op hom wag om die eindstryd te haal. Die span pak die gedugte Helpmekaar om 12:20 wat een van die vroe\u00eb gunstelinge is om die Beeldtrofee in te palm.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><span id=\"U310262739859K3B\" style=\"font-family: 'Nasdings';\">)\u2009<\/span>In die Valke-streek vind die halfeindstryde van die Groot skole more op Dr. Malan in Meyerton se velde plaas. Transvalia en Driehoek speel in die eerste halfeindstryd om 12:15 teen mekaar, terwyl Hugenote van Benoni en Heidelberg Volkskool in die ander halfeindstryd om 13:30 slaags sal wees.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Di\u00e9 streek se Medium- en Middel-skole se halfeindstryde word op die Ho\u00ebrskool Stoffberg in Brakpan beslis. In die Middel-skole veg Voortrekker van Boksburg en Parys sake om 09:55 vir \u2019n plek in die eindstryd uit. Die ander halfeindstryd word om 11:20 tussen Primrose en Belvedere beslis.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">In die hoofwedstryd van die dag om 14:10 s\u00ea die gasheer vir Ho\u00ebrskool Sasolburg die stryd aan, terwyl Brandwag van Benoni en HTS Sasolburg in die ander halfeindstryd van die Medium-skole slaags is.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Heilbron is deur tot die eindstryd van die Klein-skole na Noorderlig onttrek het.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><span id=\"U310262739859pVH\" style=\"font-family: 'Nasdings';\">)\u2009<\/span>Die Blou Bulle se halfeindstryde van die Groot skole word ook more beslis. Die wedstryde word op Ho\u00ebrskool Oos-Moot gespeel.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Pretoria-Noord speel teen Ho\u00ebrskool Tuine in die eerste halfeindstryd om 11:40: Pretoria-Noord het in die spannende liga-wedstryd tussen die twee spanne verlede week 23-17 as oorwinnaars van die veld gestap. In die ander halfeindstryd om 13:10 pak Oos-Moot en Overkruin mekaar.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><span id=\"U310262739859XrF\" style=\"font-family: 'Nasdings';\">)\u2009<\/span>In die Puma-streek sal die kwarteindstryde van die Groot skole more in Ermelo beslis word.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Op Ligbron se velde kom die gasheer om 13:20 teen Oosterland in die een kwarteindstryd te staan, terwyl Standerton om 12:00 \u2019n aanslag van Hoogenhout moet afweer om tot die halfeindstryde deur te dring.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Op Ho\u00ebrskool Ermelo se hoofveld behoort die wedstryd tussen die gasheer en Secunda om 13:20 \u2019n riller uitklopstryd te wees. Piet Retief en Volksrust speel om 12:00 in die ander kwarteindstryd op die veld.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><span id=\"U310262739859GsD\" style=\"font-family: 'Nasdings';\">)\u2009<\/span>Ho\u00ebrskool Vryburg speel in die eindstryd van die Luiperds se Medium skole teen Ho\u00ebrskool Wesvalia more om 12:30 op sy tuisveld.<\/span><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Sake begin nou in die verskillende streke van die Beeldtrofee se Groot skole-ligas na \u2019n punt toe te kom. Al die streke se halfeindstryde, buiten di\u00e9 van die Luiperds en Pumas, word more gespeel. Pennypinchers en Timbercity is medeborge van di\u00e9 reeks. In die Limpopo-halfeindstryde by HTS Tom Naud\u00e9 kom Frikkie Meyer om 14:00 teen [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[1],"tags":[],"class_list":["post-6154","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-uncategorized"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/6154","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=6154"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/6154\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=6154"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=6154"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=6154"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}