{"id":6155,"date":"2014-06-20T00:28:55","date_gmt":"2014-06-20T00:28:55","guid":{"rendered":"https:\/\/rugby.supersportschools.com\/menlopark-en-eldoraigne-in-belangrike-beeldtrofee-wedstryd\/"},"modified":"2014-06-20T00:28:55","modified_gmt":"2014-06-20T00:28:55","slug":"menlopark-en-eldoraigne-in-belangrike-beeldtrofee-wedstryd","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/?p=6155","title":{"rendered":"Menlopark en Eldoraigne in belangrike Beeldtrofee-wedstryd"},"content":{"rendered":"<p><span style=\"color: #000000;\">Die kragmeting tussen Menlopark en Eldoraigne se eerste rugbyspanne more op eersgenoemde se tuisveld sal bepaal wie van die twee spanne se deelname om die Beeldtrofee vir Makro-skole kortgeknip sal word. Pennypinchers en Timbercity is medeborge van di\u00e9 reeks.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Di\u00e9 wedstryd is ook die laaste ligawedstryd in die streek van die Blou Bulle. Indien Menlopark die wedstryd wen en meer as drie drie\u00eb druk en met drie of meer punte wen sal hy derde in die Ligbloues se liga eindig. Indien Eldoraigne wen sal hy derde in die liga klaarmaak.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Centurion beklee tans die derde posisie met 14 punte op die puntelys. Eldoraigne en Menlopark het onderskeidelik tien en agt ligapunte tot dusver ingesamel. Spanne kry in die liga \u2019n punt vir deelname, vier punte vir \u2019n wen, \u2019n bonuspunt vir drie of meer drie\u00eb of \u2019n bonuspunt vir \u2019n nederlaag met sewe of minder punte.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Menlopark het op die oomblik \u2019n negatiewe punteverskil van 40 punte, terwyl Centurion \u2019n negatiewe punteverskil van 42 punte het.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Die Afrikaanse Ho\u00ebr Seunskool van Pretoria se onttrekking teen Garsfontein en Menlopark sal waarskynlik Centurion die derde posisie op die puntelys kos. Centurion het sy twee ligapunte in sy naelskraapse nederlaag van 21-20 teen Affies weens die onttrekkings verbeur.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Garsfontein en Waterkloof is reeds verseker van die eerste en tweede posisie in die liga. Die voorste vier spanne van die Bulle dring deur tot die Beeldtrofee.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><span id=\"U310262739289hmG\" style=\"font-family: 'Nasdings';\">)\u2009<\/span>Die eindstryd van die Pumas se Makroskole vind op 26 Julie tussen HTS Middelburg en Ho\u00ebrskool Nelspruit se Rhinos plaas.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><span id=\"U310262739289NZ\" style=\"font-family: 'Nasdings';\">)\u2009<\/span>Die Leeus se eindstryd sou ook op 26 Julie tussen Monument en Florida plaasgevind het. Die twee skole het egter ooreengekom om die wedstryd af te las oor die Suid-Afrikaanse Skole-proewe wat ook op daardie dag in Kemptonpark sal plaasvind.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Monnas sal as die Leeus se voorste span die Beeldtrofee betree, terwyl Florida die tweede span sal wees. Die span van Krugersdorp sal in die kwarteindronde van die kompetisie teen die wenner van die kwalifiserende wedstryd tussen die Pumas se naaswenners en die derde span van die Valke te staan kom.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><span id=\"U310262739289At\" style=\"font-family: 'Nasdings';\">)\u2009<\/span>Die Valke se halfeindstryde vind more op Dr. Malan in Meyerton se velde plaas. EG Jansen s\u00ea om 10:50 vir Vereeniging Gimnasium die stryd aan. Die span van Boksburg het die twee spanne se ligawedstryd op \u2019n drafstap met 84-14 gewen. In die ander halfeindstryd om 14:50 s\u00ea Kemptonpark vir Jeugland die stryd aan.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><span id=\"U310262739289HgG\" style=\"font-family: 'Nasdings';\">)\u2009<\/span>Die Luiperds en Limpopo het elk slegs een skool wat aan die Makro-afdeling deelneem en die twee skole, Ho\u00ebrskool Rustenburg en HTS Tom Naud\u00e9, pak mekaar in \u2019n uitspeelwedstryd later vanjaar. Di\u00e9 wenner sal die vierde gekeurde span van die Blou Bulle op 26 Julie in \u2019n uitspeelwedstryd pak.<\/span><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die kragmeting tussen Menlopark en Eldoraigne se eerste rugbyspanne more op eersgenoemde se tuisveld sal bepaal wie van die twee spanne se deelname om die Beeldtrofee vir Makro-skole kortgeknip sal word. Pennypinchers en Timbercity is medeborge van di\u00e9 reeks. Di\u00e9 wedstryd is ook die laaste ligawedstryd in die streek van die Blou Bulle. Indien Menlopark [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":47427,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[1],"tags":[],"class_list":["post-6155","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-uncategorized"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/6155","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=6155"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/6155\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/47427"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=6155"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=6155"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=6155"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}