{"id":617,"date":"2013-05-17T16:01:03","date_gmt":"2013-05-17T16:01:03","guid":{"rendered":"https:\/\/rugby.supersportschools.com\/sannies-en-fichies-belangrike-tweestryd\/"},"modified":"2013-05-17T16:01:03","modified_gmt":"2013-05-17T16:01:03","slug":"sannies-en-fichies-belangrike-tweestryd","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/?p=617","title":{"rendered":"Sannies en Fichies belangrike tweestryd"},"content":{"rendered":"<p>SATERDAG is die belangrikste dag in die rugbyseisoen vir die rugbyspanne van Ho\u00ebrskool Sand du Plessis en Ho\u00ebrskool Fichardtpark. Sannies het vanjaar sy terugkeer tot die Vrystaatse A-liga gemaak en sal op sy tuisveld teen Fichies mik om sy eerste oorwinning en waarskynlik sy enigste in di\u00e9 liga te behaal.<\/p>\n<p>\u2018n Oorwinning in di\u00e9 wedstryd sal egter vir albei skole van uiterste belang wees. Fichies se hulpafrigter, Diaan Neethling was in 2008 kaptein van Sannies se eerstespan. Sy afrigter daardie jaar, Roy Doubell is steeds Sannies se breier, met Chris Kleynhans as sy medeafrigter. Kleynhans het in 2003 Sannies se eerstes aangevoer.<\/p>\n<p>Grey-kollege sal vandag teen Sentraal op laasgenoemde se tuisveld na sy nederlaag verlede week teen Affies van Pretoria wil vergoed. Tralies het verlede week ook teen Jim Fouch\u00e9 tweede gekom, maar die tuisspan sal gewis nie di\u00e9 stryd net gewonne oorgee nie.<\/p>\n<p>In die Noord-Vrystaat is die kragmeting tussen Hentie Cilliers van Virginia en Witteberg van Bethlehem die hoofmaal van vandag. Die wedstryd wat op Virginia beslis word beloof om hope vuurwerk op te lewer.<\/p>\n<p>Witteberg is nog onoorwonne in die liga en Henties, die verdedigende kampioen, het al teen Voortrekker die knie gebuig.<\/p>\n<p>Die wedstryd tussen Riebeeckstad en Hennenman in die Sandveld-liga op eersgenoemde se tuisveld is \u2018n belangrike stryd vir albei spanne. Die wenner sal heel moontlik saam met Bothaville regstreeks tot die halfeindstryd van di\u00e9 liga deurdring, terwyl die verloorder eers \u2018n kwarteindstryd teen die kwalifiseerders van die Sandveldse B-liga sake vir \u2018n plek in die halfeindstryd sal moet uitspook.<\/p>\n<p>Griekwas hou hulle proefwedstryde op Diamantveld in Kimberley vandag. Die Poubloues speel vanjaar die dou van die gras af in die eerste wedstryd van die eerste dag van die Cravenweek vir ho\u00ebrskole in Polokwane.<\/p>\n<p><strong>Vandag se bepalings is (tuisspanne eerste vermeld): <\/strong><\/p>\n<p><strong>10:30:<\/strong> Reitz t. Harrismith; <strong>10:50:<\/strong> Cherries t. Louis Botha; <strong>11:20:<\/strong> Ho\u00ebrskool Bloemfontein t. Zastron; <strong>12:00:<\/strong> Ficksburg t. Vrede; <strong>12:00:<\/strong> Hentie Cilliers t. Witteberg;<strong> 12:15:<\/strong> Riebeeckstad t. Hennenman; <strong>12:15:<\/strong> Theunissen t. Sandveld; <strong>12:20:<\/strong> Bothaville t. Wessel Maree; <strong>12:30:<\/strong> St. Alban-kollege t. St. Andrew; <strong>13:10:<\/strong> Sentraal t. Grey-kollege; <strong>13:10:<\/strong> Sand du Plessis t. Fichardtpark.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>SATERDAG is die belangrikste dag in die rugbyseisoen vir die rugbyspanne van Ho\u00ebrskool Sand du Plessis en Ho\u00ebrskool Fichardtpark. Sannies het vanjaar sy terugkeer tot die Vrystaatse A-liga gemaak en sal op sy tuisveld teen Fichies mik om sy eerste oorwinning en waarskynlik sy enigste in di\u00e9 liga te behaal. \u2018n Oorwinning in di\u00e9 wedstryd [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[1],"tags":[],"class_list":["post-617","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-uncategorized"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/617","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=617"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/617\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=617"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=617"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=617"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}