{"id":6182,"date":"2014-06-30T08:24:51","date_gmt":"2014-06-30T08:24:51","guid":{"rendered":"https:\/\/rugby.supersportschools.com\/vkb-week-results-day-1-2014\/"},"modified":"2014-06-30T08:24:51","modified_gmt":"2014-06-30T08:24:51","slug":"vkb-week-results-day-1-2014","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/?p=6182","title":{"rendered":"VKB Week Results &#8211; Day 1 (2014)"},"content":{"rendered":"<p><span style=\"color: #000000;\">REITZ. \u2013 Die Valke is gister na die eerste dag van die 17de VKB-week op Piet Geyer-park hier die gunsteling om sy titel as kampioen van die toernooi te behou.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Die span het vir Suid-Vrystaat met 60-22 die loef afgesteek. Die span het teen rustyd reeds met 36-3 voorgeloop. Die wenspan se haker, Martin Terblanche, se vertoning was waarskynlik die beste deur \u2019n speler op di\u00e9 dag.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Die span se agterhoede was ook op sy stukke in die wedstryd met veral die losskakel Jeandr\u00e9 Nel en<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">heelagter Ruan Coetzee wat be\u00efndruk het. Die verdedigende kampioen word deur die voormalige flank van Oos-Transvaal, Trevor Greyvenstein gebrei.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Die Vrystaatse Kiewiete sal die sentrale streek se vaandel verder dra na hy die Luiperds met 33-25 geklop het. Die span se losskakel Henco \u201cRambo\u201d de Wet was met sy skopskoen en breekslae \u2019n doring in die Luiperds se vlees.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Die verskil tussen die twee spanne was egter Vlam Groenewald wat eers op buitesenter en daarna as skrumskakel skitterende spel vir die Kiewiete gelewer het. Die Luiperds se stut, Radi Burger, het vir sy span uitgetroon.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">In die hoofwedstryd van die dag tussen die Dubai Exiles, wie se span uit agt nasionaliteite bestaan, en die gasheer Oos-Vrysaat was die besoekers met 28-15 baas.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Noord-Natal het self be\u00efndruk met hul oortuigende sege van 38-6 oor die Rooikatte wat uit Pretoria se privaatskole saamgestel word. Die span se skrumskakel, Ryan van der Westhuizen en flank JD Earle het waardevolle bydraes tot die oorwinning gelewer.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Suid-Natal het die Cobras met 28-5 getroef.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Sandveld se losskakel, WJ Crous, kon net nie genoeg doen om sy span tot \u2019n sege oor Lynx-Suid te help nie. Crous het 20 van sy span se punte in die wedstryd aangeteken wat 25-elk gelykop ge\u00ebindig het.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Crous het boonop ook die strafdoel tussen deur die pale gejaag wat die telling teen die einde gelykop getrek het. Sandveld het met rustyd 16-8 voorgeloop.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Crous het met ses strafdoe<\/span>le en \u2019n doelskop geslaag. Vir Lynx-Suid het sy slot, Eben Vorster, \u2019n kragtige vertoning met twee drie\u00eb afgerond.<\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><strong>Scorers:&nbsp;<\/strong><\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><strong>Sandveld 25 (16) &#8211;<\/strong> Tries: Chris Norton. Conversion: WJ Crous. Penalties: Crous (6). <strong>Lynx-Suid 25 (8) &#8211;<\/strong> Tries: Eben Vorster (2), Johan Engelbrecht, Jaco Rademeyer. Conversion: Edward Venter. Penalty: Conrad Engelbrecht.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><strong>Suid-Natal 28 (14) &#8211;<\/strong> Tries: De Wet Dirksen, Allesandro Trelawney, Asavela Mdudi, Yamkela Mdondolo. Conversions: Qinisa Mazibuko (4). <strong>Cobras 5 &#8211; <\/strong>Try: Dillon Kerpsey. &nbsp;<\/span><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>REITZ. \u2013 Die Valke is gister na die eerste dag van die 17de VKB-week op Piet Geyer-park hier die gunsteling om sy titel as kampioen van die toernooi te behou. Die span het vir Suid-Vrystaat met 60-22 die loef afgesteek. Die span het teen rustyd reeds met 36-3 voorgeloop. Die wenspan se haker, Martin Terblanche, [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":240,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[1],"tags":[],"class_list":["post-6182","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-uncategorized"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/6182","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=6182"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/6182\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/240"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=6182"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=6182"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=6182"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}