{"id":6189,"date":"2014-07-02T06:20:52","date_gmt":"2014-07-02T06:20:52","guid":{"rendered":"https:\/\/rugby.supersportschools.com\/vrystaatse-rugbysterre-hein-en-steenkamp-skitter-op-noordvaal-bondedag\/"},"modified":"2014-07-02T06:20:52","modified_gmt":"2014-07-02T06:20:52","slug":"vrystaatse-rugbysterre-hein-en-steenkamp-skitter-op-noordvaal-bondedag","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/?p=6189","title":{"rendered":"Vrystaatse rugbysterre Hein en Steenkamp skitter op Noordvaal-Bondedag"},"content":{"rendered":"<p><p><span style=\"color: #000000;\">TIEN van die 20 provinsiale o.18-spanne, wat later vanjaar op die 51ste Cravenweek-rugbytoernooi vir ho\u00ebrskole in Middelburg (Mpumalanga) gaan deelneem, was die naweek in Sasolburg in aksie.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><\/span><span style=\"color: #000000;\">Volksblad se skolesport-verslaggewer, Hannes Nienaber, het die jaarlikse Noordvaal-Bondedag bygewoon en sy voorste spelers van die dag gekies.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><\/span><strong><span style=\"color: #000000;\">Llewellyn Hein (Vrystaat): <\/span><\/strong><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Hy het teen die Blou Bulle twee drie\u00eb gaan druk en sy ongelooflike vaart ten toon gestel.&nbsp;<\/span><span style=\"color: #000000;\">Hy is sonder twyfel die speler van\u2009 wie almal sou praat as hulle n\u00e1 die \u2009dag se spel by die huis sou kom.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><\/span><strong><span style=\"color: #000000;\">Nazo Nkala (Griffons): <\/span><\/strong><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Daar was nie \u2019n ander vleuel in aksie wat meer gaan werk soek het as Nkala nie.&nbsp;<\/span><span style=\"color: #000000;\">Hy het twee keer gaan druk en \u2019n hele paar kere Limpopo se verdediging aan flarde gehardloop.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><\/span><strong><span style=\"color: #000000;\">Jan-Henning Campher (Blou Bulle): <\/span><\/strong><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Die Bulle se kaptein en haker het eers in die tweede helfte sy kans gekry, maar dit was dadelik duidelik te sien wat sy teenwoordigheid vir sy span beteken.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><\/span><strong><span style=\"color: #000000;\">Morn\u00e9 Joubert (Haaie): <\/span><\/strong><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Die heelagter het kop-en-skouers bo al die spelers in \u2019n wedstryd vol sterre uitgestaan. Hy was nooit uit posisie betrap nie en het op die aanval elke keer die regte keuses uitgevoer.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><\/span><strong><span style=\"color: #000000;\">Louwtjie Steenkamp (Vrystaat): <\/span><\/strong><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Die Vrystaatse heelagter het nou wel net een helfte gehaal, maar sy ongelooflike strafdoel van ongeveer 60 meter gee aan hom die regmerkie. Joubert se algehele vertoning as heelagter was dalk beter as Steenkamp s\u2019n, maar sy X-faktor maak van hom \u2019n gevaarlike speler.<\/span><\/p><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>TIEN van die 20 provinsiale o.18-spanne, wat later vanjaar op die 51ste Cravenweek-rugbytoernooi vir ho\u00ebrskole in Middelburg (Mpumalanga) gaan deelneem, was die naweek in Sasolburg in aksie. Volksblad se skolesport-verslaggewer, Hannes Nienaber, het die jaarlikse Noordvaal-Bondedag bygewoon en sy voorste spelers van die dag gekies. Llewellyn Hein (Vrystaat): Hy het teen die Blou Bulle twee [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[1],"tags":[],"class_list":["post-6189","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-uncategorized"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/6189","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=6189"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/6189\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=6189"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=6189"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=6189"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}