{"id":6197,"date":"2014-07-10T06:31:25","date_gmt":"2014-07-10T06:31:25","guid":{"rendered":"https:\/\/rugby.supersportschools.com\/politici-is-nie-nodig-vir-transformasie\/"},"modified":"2014-07-10T06:31:25","modified_gmt":"2014-07-10T06:31:25","slug":"politici-is-nie-nodig-vir-transformasie","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/?p=6197","title":{"rendered":"Politici is nie nodig vir transformasie"},"content":{"rendered":"<p><p><span style=\"color: #000000;\">Gerugte doen die ronde dat \u2019n riglyn deur die Suid-Afrikaanse Rugbyunie (Saru) beplan word vir volgende jaar se nasionale skoleweke.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Di\u00e9 riglyn sal glo bepaal hoeveel etniese swart spelers elke span onderskeidelik na die Cravenweek vir laerskole (o.13), Grant Khomo-week (o.16), Akademieweek (o.18) en Cravenweek vir ho\u00ebrskole (o.18) sal moet neem.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Tans het spanne slegs teikens wat bereik moet word wat spelers van kleur betref vir die onderskeie weke.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Die meeste spelers van kleur wat op die weke speel, sou egter sonder di\u00e9 teikens op meriete ook in die onderskeie provinsies se spanne gewees het.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Ek was verlede week by \u2019n toernooi in Reitz wat nie \u2019n amptelike Saru-toernooi was nie.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">En nee, dit was nie die Bokkieweek nie. Dit was die jaarlikse VKB-week wat in die Oos-Vrystaat aangebied word.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Die Riemland is in elk geval die plek waar Springbokke gemaak word.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Dink maar aan Dok Craven, Tom van Vollenhoven, Ruben Kruger, Bismarck en Jannie du Plessis, Frans Steyn, Naka Drotsk\u00e9 asook Toks van der Linde om net die name van \u2019n paar grotes van di\u00e9 streek te noem.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Die VKB-week het geen kwotas of teikens nie. By di\u00e9 week word daar nie onderskeid tussen rugbyspelers oor enige rede anders as hul talente gemaak nie.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Die span wat as kampioen gekroon is, Noord-Natal, het nege etniese swart spelers in sy geledere gehad. Almal was op meriete in die span.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Suid-Natal het 11 etniese swart spelers met nog \u2019n verdere twee spelers van kleur in sy span gehad.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Van die etniese swart spelers wat vir Noord-Natal gespeel het, kon dit nie bekostig om die toernooi by te woon nie.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Daar is vooraf borge deur die bestuurspan gekry om te verseker dat die spelers die toernooi kon bywoon.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Daar was egter steeds sowat R24\u2009000 uitstaande toe die span die Valke in die eindstryd met 17-3 geklop het.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Die bestuurspan sal nou die uitstaande geld deur middel van donasies moet probeer insamel.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">\u2019n Mens sou dink al die mense wat so graag kwotas wil instel, het al \u2019n fonds gestig is om di\u00e9 spelers van kleur wat die vermo\u00eb het om dalk eendag die Groen-en-Goud oor die kop te trek, finansieel te ondersteun.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Di\u00e9 spelers moet ondersteun en nie net gebruik word om eie agendas te dryf nie.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Daar moet na die spelers se welstand omgesien word en hulle moet toegerus word om eendag die stap boontoe te neem wanneer dit van hulle verwag word.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Daar moet nie eens \u2019n kwessie oor geld vir sulke spelers se deelname aan toernooie wees nie.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Op die oomblik kom dit op hul afrigters op skolevlak neer om borge te gaan soek om toe te sien dat di\u00e9 spelers geleenthede kan benut.<\/span><\/p><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Gerugte doen die ronde dat \u2019n riglyn deur die Suid-Afrikaanse Rugbyunie (Saru) beplan word vir volgende jaar se nasionale skoleweke. Di\u00e9 riglyn sal glo bepaal hoeveel etniese swart spelers elke span onderskeidelik na die Cravenweek vir laerskole (o.13), Grant Khomo-week (o.16), Akademieweek (o.18) en Cravenweek vir ho\u00ebrskole (o.18) sal moet neem. Tans het spanne slegs [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[1],"tags":[],"class_list":["post-6197","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-uncategorized"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/6197","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=6197"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/6197\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=6197"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=6197"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=6197"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}