{"id":6202,"date":"2014-07-14T06:38:12","date_gmt":"2014-07-14T06:38:12","guid":{"rendered":"https:\/\/rugby.supersportschools.com\/dp-is-die-vrystaat-se-nuwe-generaal\/"},"modified":"2014-07-14T06:38:12","modified_gmt":"2014-07-14T06:38:12","slug":"dp-is-die-vrystaat-se-nuwe-generaal","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/?p=6202","title":{"rendered":"DP is die Vrystaat se nuwe generaal"},"content":{"rendered":"<p><p><span style=\"color: #000000;\">MIDDELBURG. \u2013 \u2019n Yslike-terugslag het die Vrystaat getref voor die 51ste Cravenweek-rugbytoernooi vir ho\u00ebrskole wat vandag hier begin.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Die losskakel Dwayne Wessels kon nie betyds van \u2019n besering herstel het wat hy onlangs in die Vrystaat se sege van 31-21 oor die Blou Bulle op die jaarlikse Noordvaal Bondedag in Sasolburg opgedoen het nie.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Hy word deur die ewe belowende DP de Lange vervang.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Die Vrystaters moet reeds sonder die blitsige vleuel Llewellyn Hein (enkel) klaarkom wat ook beseer is.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Wessels, wat vanjaar goeie spel vir Grey gelewer het, het tot Donderdag kans gekry om van sy besering te herstel voordat Sentraal se De Lange nadergeroep is.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">De Lange het in 2012 die nasionale o.16-oefengroep gehaal. Hy was ook verlede week in Worcester vir die Vrystaters op die nasionale Akademie-week in aksie.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">\u2022 Gelukkig vir die Vrystaters kan hulle die week steun op die 17-jarige Louwtjie Steenkamp se skopskoen.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Sy skopafrigter Bertus Pretorius het aan Volksblad ges\u00ea hy verwag dat Steenkamp binnekort met \u2019n poging van 60m sal slaag. \u201cSy skopwerk is baie afgerond en gedissiplineerd. Hy oefen ook baie hard en deeglik en hy sal daardie 60m skop sink,\u201d het Pretorius ges\u00ea.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Steenkamp se vinnige opsomming van waar ruimte op die veld is, vaart en vaardighede maak hom volgens Pretorius \u2019n giftige aanvaller.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">\u201cDaar is baie min van hulle. Op heelagter is hy eenvoudig net opwindend, maar hy is ook \u2019n betroubare losskakel. Hy word gemotiveer deur prestasie, en sal altyd baklei teen die \u201codds\u201d.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">\u201cEk weet want ek rig hom al vier jaar af. Hy sal nooit ophou om beter te word nie \u2013 en dit is wat hom so opwindend maak.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">\u201cHy is so ingesteld op ektra en meer &#8230; partykeer moet \u2019n mens hom briek.\u201d<\/span><\/p><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>MIDDELBURG. \u2013 \u2019n Yslike-terugslag het die Vrystaat getref voor die 51ste Cravenweek-rugbytoernooi vir ho\u00ebrskole wat vandag hier begin. Die losskakel Dwayne Wessels kon nie betyds van \u2019n besering herstel het wat hy onlangs in die Vrystaat se sege van 31-21 oor die Blou Bulle op die jaarlikse Noordvaal Bondedag in Sasolburg opgedoen het nie. Hy [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[1],"tags":[],"class_list":["post-6202","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-uncategorized"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/6202","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=6202"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/6202\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=6202"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=6202"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=6202"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}