{"id":6210,"date":"2014-07-16T08:12:22","date_gmt":"2014-07-16T08:12:22","guid":{"rendered":"https:\/\/rugby.supersportschools.com\/griekwas-ontevrede-oor-hulle-in-ander-truie-moes-speel\/"},"modified":"2014-07-16T08:12:22","modified_gmt":"2014-07-16T08:12:22","slug":"griekwas-ontevrede-oor-hulle-in-ander-truie-moes-speel","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/?p=6210","title":{"rendered":"Griekwas ontevrede oor hulle in ander truie moes speel"},"content":{"rendered":"<p><p>MIDDELBURG. \u00ac Griekwas se skolerugby-span is ontevrede nadat die span na slegs drie minute se spel in sy eerste wedstryd van die 51ste Cravenweek vir ho\u00ebrskole sy truie vir \u2018n stel truie van HTS Middelburg moes ruil. Griekwas het sy grootste sege sedert die ontstaan van die toernooi in 1964 met die oorwinning van 96-0 oor Grens-platteland behaal.<\/p>\n<p>SA Rugby se skeidsregtersbaas, Andr\u00e9 Watson, het die spelers van die Poubloues na hulle eerste drie deur die senter, JD Swanepoel, nader geroep en hulle moes HTS Middelburg se o.16B-span se truie aantrek. Di\u00e9 besluit is geneem omdat daar gemeen is dat die skeidsregter, Archie Sehlako, dalk sou sukkel om tussen die twee spanne se truie te onderskei.<\/p>\n<p>\u201cOns is nie tevrede met die besluit wat geneem is nie. Dit het gevolge met ons borgskap en ons het nie \u2018n s\u00ea in die saak gehad nie. Ons het ook nie gevoel die truie bots met mekaar nie,\u201d het Danie Slabbert, voorsitter van Griekwas se skolerugby-vereniging (GSRV), ges\u00ea.<\/p>\n<p>Griekwas se borg, GWK, sou daarop gereken het dat hulle minstens twee televisie-wedstryde se blootstelling uit sy borgskap aan die span sou ontvang. Nou het HTS Middelburg se o.16B-span se borg, Electronic Mining Systems, onverwagse TV-blootstelling ontvang.<\/p>\n<p>Boonop moes die Poubloues se afrigter, Shaun Huygen, Sondag op die vooraand van die toernooi inderhaas self moes inspring en di\u00e9 truie was na \u2018n verwarring oor die bepalings wat verkeerd in die amptelike program van die toernooi gedruk is. Huygen se werk was egter pure verniet dat die oorspronklike bepalings reg was en dat sy gewaste truie slegs drie minute se speeltyd ontvang het.<\/p>\n<p>Die SuperSport-kommentator, Ockert van Schalkwyk, het tydens die regstreekste beeldsending van die wedstryd genome dat hy nie \u2018n rede kan sien hoekom die truie geruil moet word nie.<\/p>\n<p>Di\u00e9 truie het egter nie die spelers afgesit nie en hulle het amper daarin geslaag om die grootste sege ooit in die geskiedenis van die Cravenweek te behaal. Die rekord word deur Boland Akademie gehou wat in 1995 in Bloemfontein op die laaste dag vir Transkei met 105-5 getrap het.<\/p>\n<p>Die Poubloues het verlede jaar op die laaste dag die einste Grens-platteland met 94-5 afgeransel.<\/p><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>MIDDELBURG. \u00ac Griekwas se skolerugby-span is ontevrede nadat die span na slegs drie minute se spel in sy eerste wedstryd van die 51ste Cravenweek vir ho\u00ebrskole sy truie vir \u2018n stel truie van HTS Middelburg moes ruil. Griekwas het sy grootste sege sedert die ontstaan van die toernooi in 1964 met die oorwinning van 96-0 [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[1],"tags":[],"class_list":["post-6210","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-uncategorized"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/6210","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=6210"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/6210\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=6210"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=6210"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=6210"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}