{"id":6211,"date":"2014-07-16T08:19:02","date_gmt":"2014-07-16T08:19:02","guid":{"rendered":"https:\/\/rugby.supersportschools.com\/bosch-beklink-nog-n-sege-met-skop\/"},"modified":"2014-07-16T08:19:02","modified_gmt":"2014-07-16T08:19:02","slug":"bosch-beklink-nog-n-sege-met-skop","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/?p=6211","title":{"rendered":"Bosch beklink nog &#8216;n sege met skop"},"content":{"rendered":"<p><span style=\"color: #000000;\">MIDDELBURG. \u2013 Oostelike Provinsie se heelagter Curwin Bosch het sy en sy span se ondersteuners in die Baai met bree glimlagte na gister tweede dag van die 51ste Cravenweek-rugbytoernooi vir ho\u00ebrskole hier gelaat.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Toe Bosch, vir die beslissende doelskop in sy span se sege van 26-25 oor die Blou Bulle vanaf die kantlyn aantree was dit nie vir hom \u2019n vreemde ervaring nie.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Hy het vroe\u00ebr vanjaar ook Paul Roos Gimnasium se ondersteuners se harte gebreek toe hy met \u2019n doelskop in die doodsnikke aan sy skoolspan, Grey PE, \u2019n sege van 27-26 besorg het. \u201cMy span het voor die skop gese dat hulle by my staan of hy oor of mis is, wat \u2019n bietjie van die druk verlig het,\u201d het Bosch gese.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Bosch, wat eintlik sy span se losskakel is, het boonop die drie met vlugvloetige voetwerk gaan druk, wat vroe\u00ebr in die tweede helfte sy span terug in die wedstryd gebring het.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Die vleuel, Athi Mayinje, het die drie in die hoek met speeltyd reeds verstreke gaan druk, waarna Bosch die held kon wees.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Hoewel die Libloues se losskakel, Tinus de Beer, ook sy skopskoene ingepak het en 20 van sy span se punte aangeteken het, was dit nie genoeg nie.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><span id=\"U310382956635jUF\" style=\"font-family: 'Nasdings';\">)\u2009<\/span>Die skrumskakel, Shirwin Cupido, het Vrystaters se harte warm laat klop met sy vertoning in die hoofwedstryd van van die dag teen die Leeus.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Cupido het nie net die oond skoongemaak nie, het het ook die vuur gestook in sy span se oorwinning van 33-20. Hy het deurgans vrae aan die Leeus se verdedigers om die losskrums gevra en sy diens aan die agterlyn was suiwer. Hy het egter aan die einde van die wedstryd die veld weens \u2019n besering verlaat.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Die Vrystaat sal hoop dat die besering nie te ernstig is nie.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Die Vrystaatse lostrio met kaptein en agtsteman, Alex Jonker, aan die spits het ook \u2019n leeue-aandeel in die sege gehad. Die flanke, De Wet Bezuidenhout en Victor Maruping, vorm saam met Jonker \u2019n gedugte kombinasie.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Die Leeus sal nie tevrede met hulle vertoning in di\u00e9 kragmeting wees nie.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><span id=\"U310382956635XjC\" style=\"font-family: 'Nasdings';\">)\u2009<\/span>Griekwas het sy grootste sege in die geskiedenis van die Cravenweek behaal toe hy Grens-platteland met 96-0 oorrompel het. Die Poubloues se losskakel, Gerco Nortj\u00e9, het met sy amper foutlose skopvertoning amper daarin geslaag om die rekord vir die meeste punte in \u2019n enkele wedstryd van die Cravenweek te ewenaar. Hy het 36 punte aangeteken deur twee drie\u00eb te druk en 13 van sy span se 14 drie\u00eb te verdoel. Indien hy met die ander doelskop geslaag het sou hy die rekord van 38 punte deur Andr\u00e9 Esterhuizen (Luiperds) teen Grens-platteland tydens 2011 se toernooi in Kimberley ge\u00ebwenaar het.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><span id=\"U310382956635RCE\" style=\"font-family: 'Nasdings';\">)\u2009<\/span>Die Valke se skakelpaar, Marco Janse van Vuren en Forrest Roos, het belangrike bydraes tot hulle span se sege van 30-26 oor die Boland gelewer. Die SA Skole-skrumskakel, Janse van Vuren, se drie het die uitslag beklink, terwyl Roos daar min fout met Roos se akkurate skopskoen en balverspreiding gevind kon word.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Voorlangs het die slot Hendr\u00e9 Stassen en kantman Juandr\u00e9 van der Walt ingeklim.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><span id=\"U310382956635iWD\" style=\"font-family: 'Nasdings';\">)\u2009<\/span>Die Luiperds se buitesenter, Markus Coetzer, het sy span tot \u2019n klinkende sege van 53-13 oor Namibi\u00eb aangevuur. Coetzer is welverdiend as speler van die wedstryd aangewys. Hy het 23 van sy span se punte aangeteken wat twee drie\u00eb ingesluit het. Hy en sy sentermaat, Stefan van Vuuren, het goed in die middelveld gekombineer.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Die Luiperds se agtsteman, Gerhard Steenekamp, het met sy kraglopies ook \u2019n bydrae van twee drie\u00eb gelewer.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><b><span id=\"U3103829566350sG\" style=\"font-family: 'Nasdings';\">)\u2009<\/span>Vandag se bepalings is: <\/b><\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><b>10:10: <\/b>Zimbabwe t. Griekwa-platteland;<\/span> <b>11:30:<\/b> Limpopo Blou Bulle t. Grens; <b>12:50:<\/b> Griffons t. OP-platteland; <b>14:10:<\/b> Pumas t. KwaZulu-Natal; <b>15:30:<\/b> Westelike Provinsie t. Suidwestelike Distrikte.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>MIDDELBURG. \u2013 Oostelike Provinsie se heelagter Curwin Bosch het sy en sy span se ondersteuners in die Baai met bree glimlagte na gister tweede dag van die 51ste Cravenweek-rugbytoernooi vir ho\u00ebrskole hier gelaat. Toe Bosch, vir die beslissende doelskop in sy span se sege van 26-25 oor die Blou Bulle vanaf die kantlyn aantree was [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[1],"tags":[],"class_list":["post-6211","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-uncategorized"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/6211","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=6211"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/6211\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=6211"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=6211"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=6211"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}