{"id":6213,"date":"2014-07-18T08:04:17","date_gmt":"2014-07-18T08:04:17","guid":{"rendered":"https:\/\/rugby.supersportschools.com\/grens-platteland-in-die-sop-oor-onwettige-spelers\/"},"modified":"2014-07-18T08:04:17","modified_gmt":"2014-07-18T08:04:17","slug":"grens-platteland-in-die-sop-oor-onwettige-spelers","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/?p=6213","title":{"rendered":"Grens-platteland in die sop oor onwettige spelers"},"content":{"rendered":"<p><span style=\"color: #000000;\">MIDDELBURG. \u2013 As dit nie vir Grens-platteland erg genoeg is dat hulle die melkkoeie van die Cravenweek is nie, is die span se bestuurspan gister deur die Suid-Afrikaanse Skole-rugbyvereniging (SASRV) oor die vingers getik.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Grens-platteland het gister twee spelers onwettig in hulle loesing van 69-0 teen Namibi\u00eb op die vierde dag van 51ste Cravenweek vir ho\u00ebrskole op die hoofveld van HTS Middelburg gebruik.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Hy het Yawo Penxe en Lukhanyo Matshoba van Queens-kollege laat invlieg om hulle by die span aan te sluit. Dit nadat daar nie geld beskikbaar was om vir die spelers slaapplek voor die Cravenweek met hulle busrit te betaal nie. Die bus het op Ladysmith en iewers in Mpumalanga in die nag gestop sodat die spelers en dis busdrywer kon slaap.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Volgens die span se hulpafrigter, Richard Pretorius, moes die seuns boonop ook vir twee ure in die koue in die nag buite die bus staan, nadat die busdrywer aan hulle gese het hy kan nie slaap nie want hulle raas te veel en hulle deur hom uitgestuur is.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">\u201cDie spelers moes buite in die koue staan sodat hy kon slaap. Ek het ook nie saam met die besluit gestem om di\u00e9 twee spelers in te bring nie, maar is gese om my mond te hou. Nie een van die twee spelers van deel van ons aanvanklike keuringsproses nie,\u201d het Pretorius ges\u00ea.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Die Cravenweek se toernooi-re\u00ebls meld dat slegs spelers wat deur die toernooi-dokter ondersoek is en deur hom onfiks verklaar is om verder aan die toernooi deel te neem vervang mag word. \u201cNie eers as die speler se pa \u2019n dokter is, mag hy hom onfiks verklaar om verder aan die toernooi deel te neem nie. Slegs die toernooi-dokter kan daardie besluit neem. Dit was \u2019n swak keuse deur die bestuurspan en dit is nie opvoedkundig vir die seuns nie. Di\u00e9 twee spelers het onwettig aan die toernooi deelgeneem en mag nie verder betrokke by die toernooi wees nie,\u201d het Thys Bezuidenhout, voorsitter van die SASRV, ges\u00ea.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Daar is ook vrywarings vorms wat vooraf deur die spelers se ouers voltooi moes word, voor hulle aan die toernooi kon deelneem wat glad nie gedoen is nie.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Penxe en Matshoba het as plaasvervangers op die veld verskyn. Die twee het onderskeidelik die heelagter Vuyisanani Ntshengulana en senter Onele Nogoxo in die groep vir \u2019n wyle vervang.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Grens-platteland kon laas in 2009 teen die SA LSOB-span (vir leerlinge met spesiale behoeftes) \u2019n sege op die Cravenweek behaal.<\/span><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>MIDDELBURG. \u2013 As dit nie vir Grens-platteland erg genoeg is dat hulle die melkkoeie van die Cravenweek is nie, is die span se bestuurspan gister deur die Suid-Afrikaanse Skole-rugbyvereniging (SASRV) oor die vingers getik. Grens-platteland het gister twee spelers onwettig in hulle loesing van 69-0 teen Namibi\u00eb op die vierde dag van 51ste Cravenweek vir [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[1],"tags":[],"class_list":["post-6213","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-uncategorized"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/6213","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=6213"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/6213\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=6213"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=6213"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=6213"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}