{"id":6231,"date":"2014-08-03T07:45:57","date_gmt":"2014-08-03T07:45:57","guid":{"rendered":"https:\/\/rugby.supersportschools.com\/kwotaskok-helfte-van-sa-skolespan-toe-wel-swart\/"},"modified":"2014-08-03T07:45:57","modified_gmt":"2014-08-03T07:45:57","slug":"kwotaskok-helfte-van-sa-skolespan-toe-wel-swart","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/?p=6231","title":{"rendered":"Kwotaskok: helfte van SA skolespan toe w\u00e9l swart"},"content":{"rendered":"<p>Die Suid-Afrikaanse skolerugbyspan is vandeesweek aangekondig \u2013 m\u00e9t streng kwotavoorskrifte wat tot op die letter gevolg is.<\/p>\n<p><i>School of Rugby<\/i> het verlede week berig dat Mervyn Green, die ontwikkelingshoof van die Suid-Afrikaanse Rugbyunie (Saru), vroe\u00ebr die nasionale skolekeurders aanges\u00ea het dat minstens die helfte van die spanlede swart spelers moet wees.<\/p>\n<p>Sover vasgestel kon word, is dit die eerste keer n\u00f3g dat di\u00e9 kwota amptelik op skolevlak afgedwing word.<\/p>\n<p>Di\u00e9 opdrag is verlede Donderdag in Middelburg, Mpumalanga, op \u2019n keurdersvergadering by die Cravenweek gegee \u2013 meer as \u2019n week voordat \u2019n finale ronde proewe in Kempton Park gehou is.<\/p>\n<p>Die groep vir di\u00e9 proewe is boonop van 50 tot 55 vergroot om plek vir meer spelers van kleur plek te maak.<\/p>\n<p>Jurie Roux, Saru se uitvoerende hoof, het Maandag in \u2019n verklaring ontken dat daar s\u00f3 \u2019n opdrag gegee is.<\/p>\n<p>\u201cSaru het g\u00e9\u00e9n opdrag aan die keurders van die Suid-Afrikaanse skolespan gegee ten opsigte van hoeveel spelers van kleur daar in die span moet wees nie en daar het nie s\u00f3 \u2019n vergadering plaasgevind nie,\u201d het Roux ges\u00ea.<\/p>\n<p>Volgens Roux \u201cis dit nie nodig vir s\u00f3 \u2019n beleid nie\u201d.<\/p>\n<p>\u201cDaar was reeds genoeg spelers van kleur wat hul stempels afgedruk het.<\/p>\n<p>\u201cOns het dit egter al voorheen aan die bestuur van die onderskeie junior ouderdomsgroepe duidelik gestel dat daar genoeg goeie swart spelers is om \u2019n ho\u00ebr vlak van verteenwoordiging te handhaaf \u2013 selfs soveel as die helfte van die span.\u201d<\/p>\n<p>Van die finale groep van 28 spelers, wat Donderdag bekend gemaak is, is 14 swart.<\/p>\n<p>Roux het vroe\u00ebr aan <i>Rapport<\/i> ges\u00ea di\u00e9 spelers is reeds op o.16-vlak ge\u00efdentifiseer \u2013 en dat ander spelers wat by die Cravenweek be\u00efndruk, nie sommer ingesluit sal word nie.<\/p>\n<p>Tog is daar net ses spelers in die groep van 28 wat ook in 2012 die laaste o.16-ho\u00ebprestasiegroep gehaal het.<\/p>\n<p>Di\u00e9 skolespan sluit nege Blou Bulle in.<\/p>\n<p>Die span sal later vandeesmaand in \u2019n reeks \u201ctoetse\u201d teen Frankryk, Wallis en Engeland in Kaapstad, George en Stellenbosch te staan kom.<\/p>\n<p>Hein Kriek van Paul Roos, wat die WP by die Cravenweek afgerig het, brei di\u00e9 span.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Suid-Afrikaanse skolerugbyspan is vandeesweek aangekondig \u2013 m\u00e9t streng kwotavoorskrifte wat tot op die letter gevolg is. School of Rugby het verlede week berig dat Mervyn Green, die ontwikkelingshoof van die Suid-Afrikaanse Rugbyunie (Saru), vroe\u00ebr die nasionale skolekeurders aanges\u00ea het dat minstens die helfte van die spanlede swart spelers moet wees. Sover vasgestel kon word, [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[1],"tags":[],"class_list":["post-6231","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-uncategorized"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/6231","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=6231"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/6231\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=6231"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=6231"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=6231"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}