{"id":6248,"date":"2014-08-11T05:00:12","date_gmt":"2014-08-11T05:00:12","guid":{"rendered":"https:\/\/rugby.supersportschools.com\/henties-en-voortrekker-weer-in-griffon-eindstryd\/"},"modified":"2014-08-11T05:00:12","modified_gmt":"2014-08-11T05:00:12","slug":"henties-en-voortrekker-weer-in-griffon-eindstryd","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/?p=6248","title":{"rendered":"Henties en Voortrekker weer in Griffon-eindstryd"},"content":{"rendered":"<p><span style=\"color: #000000;\">Hentie Cilliers van Virginia se eerste rugbyspan het Saterdag die bordjies behoorlik teen Goudveld-Ho\u00ebrskool verhang deur die halfeindstryd tussen die twee spanne Saterdag in die Noordwes-stadion in Welkom met 36-23 te wen.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Henties het vroe\u00ebr vanjaar die knie met 20-19 teen Gouties in die liga gebuig. Wat die sege nog meer merkwaardig maak is die feit dat Goudveld se senterpaar, Carlton Coeries en Gregan Hull, sowel as die vleuel Anwar Ohlsen en heelagter Jaco Conradie verlede jaar vir die span van Virginia se eerstespan gespeel het.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Dan moes Henties Saterdag nog sonder sy Cravenweek-spelers die senter, Siyamkela Ngxesha, en stut, Neo Mohapi, klaarkom wat weens beserings nie beskikbaar is nie. Die span se Akademie-week senter, Ronaldo Fortuin, is ook op die krukkelys.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Hentie Cilliers het die vorige twee jaar die titel as kampioen ingepalm, maar sal Saterdag \u2019n moeilike taak h\u00ea wat om hom in die eindstryd van die Griffon-liga wag.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Vir Goudveld het sy kaptein en flank Michael Herbert, losskakel Shaquille Adams en Hull sowel as die slot Pietman Kotze blink vertonings gelewer.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Vir die span van Virginia was sy senter Sylvester Lewis en losskakel Luan James uitblinkers.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><span id=\"U3104976164250oC\" style=\"font-family: 'Nasdings';\">)\u2009<\/span>Voortrekker van Bethlehem is steeds onoorwonne en sal na sy sege van 44-24 oor die Afrikaanse Ho\u00ebrskool Kroonstad in die Noordwes-stadion in hulle halfeindstryd die eindstryd as gunsteling betree.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Die Trekkers se Cravenweek-senter, Boeta Vermaak, was weer op sy stukke teen Rooiskool. Hy het twee keer gaan druk en bresse amper na willekeur in die verloorspan se verdediging geslaan.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Die span van Bethlehem se vleuel, Tiisetso Madonsela, het ook twee keer die doellyn oorgesteek. Die wenspan se ander uitblinkers was sy flank Ruan Swart, agtsteman Junior Oosthuizen en buitesenter Donovan Bouwer.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Die span se losskakel, Tokkie van Zyl, het weer waardevolle \u2019n bydrae van 22 punte tot sy span se totaal bygedra.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Vir Rooiskool het sy agtsteman Johan Steyn en skrumskakel Duncan Horak moedig.&nbsp;<\/span><\/p>\n<p><strong><span style=\"color: #000000;\">Puntemakers:<\/span><\/strong><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><b>Voortrekker 44 \u2013<\/b> Drie\u00eb: Tiisetso Madonsela (2), Boeta Vermaak (2), Lethole Mokoena, Tokkie van Zyl. Doelskoppe: Van Zyl (4), Donovan Bouwer. Strafdoele: Van Zyl (3). <b>AHS Kroonstad 24 \u2013<\/b> Drie\u00eb: Jeandr\u00e9 Uys, JP Kalp, Kobus Kleyn. Doelskoppe: Ruben Aucamp (3). Strafdoel: Aucamp.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><b>Hentie Cilliers 36 (14) \u2013<\/b> Goudveld-Ho\u00ebrskool 23 (10) \u2013 Drie\u00eb: Michael Herbert, Gregan Hull. Doelskoppe: Shaquille Adams (2). Strafdoele: Adams (3).<\/span><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Hentie Cilliers van Virginia se eerste rugbyspan het Saterdag die bordjies behoorlik teen Goudveld-Ho\u00ebrskool verhang deur die halfeindstryd tussen die twee spanne Saterdag in die Noordwes-stadion in Welkom met 36-23 te wen. Henties het vroe\u00ebr vanjaar die knie met 20-19 teen Gouties in die liga gebuig. Wat die sege nog meer merkwaardig maak is die [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[1],"tags":[],"class_list":["post-6248","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-uncategorized"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/6248","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=6248"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/6248\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=6248"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=6248"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=6248"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}