{"id":6260,"date":"2014-08-17T14:56:45","date_gmt":"2014-08-17T14:56:45","guid":{"rendered":"https:\/\/rugby.supersportschools.com\/so-staan-sake-in-die-kovsie-liga-17-augustus-2014\/"},"modified":"2014-08-17T14:56:45","modified_gmt":"2014-08-17T14:56:45","slug":"so-staan-sake-in-die-kovsie-liga-17-augustus-2014","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/?p=6260","title":{"rendered":"So staan sake in die Kovsie-liga &#8211; 17 Augustus 2014"},"content":{"rendered":"<p>&nbsp;<\/p>\n<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\" alignleft size-full wp-image-237\" src=\"https:\/\/rugby.supersportschools.com\/wp-content\/uploads\/2013\/04\/NuusG_LouisBotha.jpg\" width=\"253\" height=\"216\" alt=\"NuusG LouisBotha\" style=\"margin: 0px 10px 5px 0px; float: left;\" \/>Gaan daar vanjaar vir die eerste keer in die geskiedenis van die Kovsiestreek-kompetisie se Shimla-liga (vir mediumskole) \u2018n Vrystaatse kampioen gekroon word?<\/p>\n<p>Louis Botha kom Saterdag in die halfeindstryd van die liga teen Ho\u00ebrskool Diamantveld te staan. Die span van Bloemfontein het \u2018n oortuigende sege van 37-13 oor Jim Fouch\u00e9 in die Vrystaatse A1-liga eindstryd behaal.<\/p>\n<p>Diamantveld sal probeer om vir die derde keer in die geskiedenis van die toernooi tot die eindstryd deur te dring. <br \/>Die verdedigende kampioen, Ho\u00ebrskool Noord-Kaap, sal na Bethlehem vir sy halfeindstryd reis met die Griffon-kampioen, Ho\u00ebrskool Voortrekker, wat hom daar sal inwag. Northerns het die afgelope vyf jaar die kroon gedra.<\/p>\n<p>Landboudal van Jacobsdal gaan vanjaar probeer om die eerste skool te word wat daarin slaag om sy titel as kampioen van die Irawa-liga (vir kleinskole) te behou. Die Lanties kom Saterdag teen Ho\u00ebrskool Zastron in die een halfeindstryd van di\u00e9 liga in die Rosestad te staan.<\/p>\n<p>In die ander halfeindstryd sal Wilgerivier van Frankort en Ho\u00ebrskool Kathu mekaar in Bethlehem die stryd aans\u00ea. <br \/>De Aar sal die Colt-liga as die gunsteling betree na hy as Griekwa-kampioen gekroon is deur Vaalharts met 50-0 te oorrompel. De Aar sal teen die Vrystaatse B1-liga kampioen, die Ho\u00ebr Landbouskool Hendrik Potgieter van Reddersburg in die Rosestad in sy halfeindstryd kragte meet. In die ander halfeindstryd sal die verdedigende kampioen, Bultfontein, die Brode van Vaalharts inwag.<\/p>\n<p>In die Volksblad-liga (vir o.15-spanne) het Jim Fouch\u00e9 \u2018n afspraak met Diamantveld in die halfeindstryd na hy Sentraal met 9-8 geklop het om as kampioen van die Vrystaat gekroon te word.<\/p>\n<p>Die Afrikaanse Ho\u00ebrskool Kroonstad is die Griffons se o.15-kampioen na hy Ho\u00ebrskool Witteberg in die eindstryd met 12-0 verslaan het. Hoewel Noord-Kaap vir Diamantveld met 8-7 geklop het sal hy saam met sy eerstespan na Bethlehem reis waar hy in die ander halfeindstryd teen Rooiskool sal kragte meet.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>&nbsp; Gaan daar vanjaar vir die eerste keer in die geskiedenis van die Kovsiestreek-kompetisie se Shimla-liga (vir mediumskole) \u2018n Vrystaatse kampioen gekroon word? Louis Botha kom Saterdag in die halfeindstryd van die liga teen Ho\u00ebrskool Diamantveld te staan. Die span van Bloemfontein het \u2018n oortuigende sege van 37-13 oor Jim Fouch\u00e9 in die Vrystaatse A1-liga [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":6109,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[1],"tags":[],"class_list":["post-6260","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-uncategorized"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/6260","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=6260"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/6260\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/6109"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=6260"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=6260"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=6260"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}