{"id":6270,"date":"2014-08-23T00:58:05","date_gmt":"2014-08-23T00:58:05","guid":{"rendered":"https:\/\/rugby.supersportschools.com\/garsies-in-eerste-beeldtrofee-einstryd\/"},"modified":"2014-08-23T00:58:05","modified_gmt":"2014-08-23T00:58:05","slug":"garsies-in-eerste-beeldtrofee-einstryd","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/?p=6270","title":{"rendered":"Garsies in eerste Beeldtrofee einstryd"},"content":{"rendered":"<p id=\"U310542166273sFG\" style=\"first-letter{font-family: 'BoomerCond Bold'; font-stretch: normal; font-weight: normal; char-count: 1; float: left; font-size: 400%; display: block;\">Die Ho\u00ebrskool Garsfontein van Pretoria maak vandag in Mbombela (Nelspruit) sy eerste verskyning in die eindstryd van die Beeldtrofee-reeks wanneer hy teen die Ho\u00ebrskool Nelspruit in die afdeling vir Makro-skole speel.<\/p>\n<p>Pennypinchers en Timbercity is medeborge van di\u00e9 reeks.<\/p>\n<p>Dit is die vyfde keer dat Nelspruit se Rhino\u2019s in die eindstryd van die Beeldtrofee (voorheen Direkteurstrofee) speel.<\/p>\n<p>Die Laevelders was nog nooit die alleenhouer van die trofee nie.<\/p>\n<p>Hulle het twee keer, in 1972 en 1975, die trofee met onderskeidelik die Afrikaanse Ho\u00ebr Seunskool van Pretoria (6-6) en Helpmekaar (3-3) gedeel. Dis die derde keer vanjaar dat Garsies en die Rhino\u2019s mekaar aandurf.<\/p>\n<p>Hulle was in dieselfde afdeling in die Tuks-reeks, met Garsies wat \u2019n sege van 25-19 oor die Rhino\u2019s in Nelspruit behaal het.<\/p>\n<p>Di\u00e9 twee spanne het tydens di\u00e9 reeks ook om die derde plek uitgespeel met die Rhino\u2019s wat naelskraap met 28-27 gese\u00ebvier het. Garsies was in die Tuks-reeks sonder Ruan Ackermann en Le Roux Roets, twee van sy staatmakers voorlangs. Die Tuks-reeks is vir o.18-spanne en dus kon Ackermann (flank) en Le Roux (slot) nie speel nie.<\/p>\n<p>Die span van die Jakarandastad sal vandag sonder sy twee Suid-Afrikaanse Skole-spelers, die haker, <br \/>Jan-Henning Campher, en die skrumskakel, Embrose Papier, moet klaarkom.<\/p>\n<p>Ackermann, seun van die voormalige Springbok-slot en huidige breier van die Goue Leeus, Johan Ackermann, voer die span aan in die afwesigheid van Campher, wie se pa, Lourens, jare lank vir die Blou Bulle op stut gesak het. Nelspruit was vanjaar vyf keer aan die verloorkant teen Garsfontein, Paul Roos Gimnasium, EG Jansen, HTS Middelburg en Ho\u00ebrskool Middelburg.<\/p>\n<p>Garsies het net twee keer verloor, albei kere met net een punt.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Ho\u00ebrskool Garsfontein van Pretoria maak vandag in Mbombela (Nelspruit) sy eerste verskyning in die eindstryd van die Beeldtrofee-reeks wanneer hy teen die Ho\u00ebrskool Nelspruit in die afdeling vir Makro-skole speel. Pennypinchers en Timbercity is medeborge van di\u00e9 reeks. Dit is die vyfde keer dat Nelspruit se Rhino\u2019s in die eindstryd van die Beeldtrofee (voorheen [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[1],"tags":[],"class_list":["post-6270","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-uncategorized"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/6270","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=6270"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/6270\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=6270"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=6270"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=6270"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}