{"id":6294,"date":"2014-09-14T12:25:00","date_gmt":"2014-09-14T12:25:00","guid":{"rendered":"https:\/\/rugby.supersportschools.com\/provinsiale-sewes-o-18-se-loting-bekend\/"},"modified":"2014-09-14T12:25:00","modified_gmt":"2014-09-14T12:25:00","slug":"provinsiale-sewes-o-18-se-loting-bekend","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/?p=6294","title":{"rendered":"Provinsiale sewes (o.18) se loting bekend"},"content":{"rendered":"<p><span style=\"color: #000000;\">Die verdedigende kampioen van die provinsiale sewes-rugbytoernooi, die Valke sal aanslae van Boland, KwaZulu-Natal en Grens in sy groepwedstryde moet oorkom om vanjaar tot die uitkloprondes deur te dring.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Die toernooi word vanjaar vir die vierde keer aangebied met die Ho\u00ebrskool Monument wat volgende maand die gasheer sal wees.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Die Valke het verlede jaar ondanks \u2019n nederlaag teen die Blou Bulle (17-5) en \u2019n gelykop-uitslag teen die Luiperds (12-elk) in sy groepwedstryde tot die uitkloprondes deurgedring.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Groep D is egter die taaiste groep met die Blou Bulle, Leeus, Pumas en Griffons wat teen mekaar sake sal uitspook. Die Ligbloues het in 2011 die eerste houer van die titel as nasionale sewes-kampioen geword, terwyl die Leeus as gasheer een van die sterker spanne op die toernooi behoort te wees.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Die Pumas behoort ook \u2019n gedugte span in die veld te stoot met HTS Middelburg wat Ho\u00ebrskool Pionier se toernooi vroe\u00ebr vanjaar gewen het en ook op Mpumalanga se kampioenskap met die louere weggestap het. Die Griffons het altyd \u2019n gedugte sewes eenheid en kan ook nie sonder handskoene aangepak word nie.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Die Vrystaat was in 2012 die kampioen en sal sy bure Griekwas, Westelike Provinsie en Limpopo in Groep C pak. Die Vrystaters behoort ook een van die vroe\u00eb gunstelinge te wees om vanjaar met die kroon weg te stap.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Suidwestelike Distrikte, Oostelike Provinsie, die Luiperds en Namibi\u00eb is in Groep C geloot. Die span van die Baai het vanjaar op die 51ste Cravenweek vir ho\u00ebrskole in Middelburg (Mpumalanga) met die titel as nie-amptelike kampioen weggestap.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Die Biltongboere kom in die toernooi in die plek van Zimbabwe wat onttrek het.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Dit behoort interresant te wees om te sien hoe die doodloop van die @lantic-sewesreeks die gehalte van die spel op die provinsiale toernooi gaan beinvloed.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><b><span id=\"U310655239699GTD\" style=\"font-family: 'Nasdings';\">)\u2009<\/span>Die groepe is: <\/b><\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><b>Groep A: <\/b>Valke, Boland, KwaZulu-Natal, Grens.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><b>Groep B:<\/b> Suidwestelike Distrikte, Oostelike Provinsie, Luiperds, Namibi\u00eb.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><b>Groep C: <\/b>Westelike Provinsie, Vrystaat, Limpopo, Griekwas.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><b>Groep D:<\/b> Blou Bulle, Pumas, Leeus, Griffons.<\/span><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die verdedigende kampioen van die provinsiale sewes-rugbytoernooi, die Valke sal aanslae van Boland, KwaZulu-Natal en Grens in sy groepwedstryde moet oorkom om vanjaar tot die uitkloprondes deur te dring. Die toernooi word vanjaar vir die vierde keer aangebied met die Ho\u00ebrskool Monument wat volgende maand die gasheer sal wees. Die Valke het verlede jaar ondanks [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[1],"tags":[],"class_list":["post-6294","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-uncategorized"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/6294","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=6294"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/6294\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=6294"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=6294"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=6294"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}